Die leier van die DA, Helen Zille het pas haar swart vriendin asook haar eie se politieke loopbaan gered. Zille het aangekondig dat Mamphela Ramphele, ook bekend in die volksmond as Mampi-Rampi, sal staan as die DA se presidensiële kandidaat. Die twee partye het ook die oprigting van “gesamentlike tegniese komitee” tussen DA en Agang
Britse VN-resolusie teen lospryse eenparig aanvaar
Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies het ‘n beroep op lande gedoen om die betaling van lospryse te staak. ‘n VN-resolusie is eenparig goedgekeur, wat ledestate verhoed om lospryse aan groepe te betaal wat bande met al Kaida het. Die resolusie is nie bindend nie, maar wil terreurgroepe verhinder om geld so in te samel.
Lees verder: Britse VN-resolusie teen lospryse eenparig aanvaar
Bheki Cele glo op ANC-kandidatelys
Die ANC sal vandag sy kandidate vir die nasionale en provinsiale vergaderings bekend maak. Dit volg nadat die party sy lyskonferensie afgehandel het, Die party het sedert Vrydag vergader om sy nasionale uitvoerende komitee vergadering en lekgotla te hou. RSG se politieke redaksie berig dat president Jacob Zuma en sy adjunk, Cyril Rampahosa bo-aan die
Glynnis Breytenbach was nooit onpartydig nie
Glynnis Breytenbach is verlede jaar onskuldig bevind op 15 dissiplinêre klagte wat die nasionale vervolgingsgesag (NVG) teen haar as hoof van die handelsmisdaadeenheid in Pretoria gelê het. Breytenbach se besluit om tot die politiek toe te tree het egter die NGV se besluit om haar nie weer terug te neem nie, nou geregverdig. Die feit dat
DA, Agang SA gaan glo saamsmelt
Die Burger berig dat die DA en Agang SA Dinsdagoggend sal aankondig dat dié twee partye saamsmelt. Volgens Die Burger is dit ikabod vir dr. Mamphela Ramphele se party, wat minder as ’n jaar oud is en miljoene in skenkersgeld uit die VSA ontvang het. Helen Zille, DA-leier, sal glo binnekort ‘n aankondiging van “nasionale
Gaap, nog ‘n ‘regse komplot’
President Jacob Zuma en sy kabinetslede was veronderstel om aan die hand van die “Boerevolk” te sterf tydens die verkiesingskonferensie van 2012 in Mangaung. Die hof in Bloemfontein het Maandag gehoor dat die ANC-leierskap om die lewe gebring sou word. ‘n Polisiebeampte wat die groep “geïnfiltreer” het – mnr A – het in die Vrystaatse hooggeregshof getuig hoe ‘n
Niekie word getransformeer
deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Ek was nog nooit ‘n groot bewonderaar van inbelprogramme op die draadloos nie. Dis ‘n goedkoop asook ‘n lui manier vir radiostasies om andersins leë lugtyd te vul met dikwels niksseggende bydraes van mense wat baie lief is vir hul eie stemme. Van
Juju se Nkandla-foefie versuur
Julius Malema se groot publisiteitsfoefie om ‘n huis aan ‘n “arm gesin” in Nkandla te skenk, het versuur want die gesin is allesbehalwe behoeftig. Twee weke gelede het Malema en sy ekonomiese vryheidsvegters aan S’thandiwe Hlongwane ‘n tweeslaapkamerhuis oorhandig. Sy is getroud met ‘n senior staatsamptenaar wat sowat R250000 per jaar verdien en ten minste twee
Verhoor van vermeende Mangaung-bomplanters begin
Die verhoor van die laaste van die regses wat daarvan beskuldig word dat hulle beplan het om ANC-leiers tydens die party se verkiesingskonferensie in Bloemfontein in 2012 te vermoor, sal vandag in die Vrystaatse hooggeregshof in Bloemfontein begin. Die beskuldigde, Johan Prinsloo was deel van ‘n groep mans wat ná die Mangaung-konferensie in hegtenis geneem
Lees verder: Verhoor van vermeende Mangaung-bomplanters begin
Beskermd: Bodem 18: Die vasskop
Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.
