UV loods Internet-wiskunde en -wetenskap vir swart skole

Die Vrystaatse Onderwysdepartement in samewerking met die Vrystaatse Universiteit sê hulle is vasbeslote om die gehalte van die onderwys in die provinsie te verbeter. Hulle het die Internet Uitsaaiprojek in Bloemfontein bekendgestel ingevolge waarvan verskeie vakke soos Wiskunde en Wetenskap deur ervare onderwysers op ‘n daaglikse grondslag aangebied sal word. Dit sal van ‘n studio

Lees verder: UV loods Internet-wiskunde en -wetenskap vir swart skole

‘Afrikaans is ‘n kanker wat vernietig moet word’

Uitlatings van die rektor van die Universiteit van KwaZulu-Natal, prof. Malegapuru Makgoba, wat luidens ‘n mediaberig gesê het Afrikaans is ‘n ‘kanker wat vernietig moet word’, kan nie geduld word nie en die Vryheidsfront Plus gaan ‘n klag hieroor by die Menseregtekommissie indien, sê adv. Anton Alberts, die VF plus se parlementêre woordvoerder oor hoër

Lees verder: ‘Afrikaans is ‘n kanker wat vernietig moet word’

Taal kan brûe bou in SA

Taal is van onskatbare belang om mense in Suid-Afrika te help om ‘n wedersydse begrip en respek vir mekaar te ontwikkel en om nasiebou te bevorder, sê dr. Corné Mulder, die Vryheidsfront Plus se hoofsweep. Dr. Mulder het vandag met die tweede lesingsdebat van die Wetsontwerp op die Raad vir Suid-Afrikaanse Taalpraktisyns gesê die VF

Lees verder: Taal kan brûe bou in SA

Media gewaarsku om nie polisie se buitery te rapporteer nie

Kenia se polisiehoof het gedreig om joernaliste in hegtenis te neem ná berigte oor grootskaalse buitery deur veiligheidsmagte tydens die terreuraanval op die Westgate-winkelsentrum verlede maand in Nairobi verskyn het. Genl. David Kimaiyo het Donderdag aan joernaliste gesê dit is “baie duidelik dat daar ’n beperking is” op mediavryheid. “Ons kyk na individue binne die

Lees verder: Media gewaarsku om nie polisie se buitery te rapporteer nie

Verkragtingsyfers van minderjariges skokkend

Sowat 106 meisies jonger as 12 is binne drie maande in Pietermaritzburg en omgewing verkrag, het News24/Natal Witness berig ‘n Nuwe verslag toon ook dat 821 meisies jonger as 18 tussen Julie en September vanjaar geboorte gegee het. In dieselfde tydperk is 504 aborsies, meestal op tieners, uitgevoer. Daar is in die tyd 325 verkragtings

Lees verder: Verkragtingsyfers van minderjariges skokkend

Drie van na moord op NUM-takvoorsitter

Drie swart mans is in hegtenis geneem na die moord op die takvoorsitter van die National Union of Mineworkers (NUM) op Marikana in Noordwes.   Brig. Thulani Ngubane sê die drie verdagtes – tussen die ouderdom van 33 en 37 – is vroeër vandeesweek in Nkaneng, Wonderkop Uitbreiding 2, gearresteer. Ngubane sê die drie mans sal

Lees verder: Drie van na moord op NUM-takvoorsitter

Ligte vliegtuig val buite Stellenbosch

‘n Man is dood toe ‘n ligte vliegtuig Donderdagmiddag naby die La Pineta-restaurant buite Stellenbosch neergestort het. Die vliegtuig het in ‘n aarbeiveld neergestort. Sover wil dit voorkom asof slegs die vlieënier aan boord was. Die rede vir die ongeluk word deur die relevante owerhede ondersoek. – ER24

Lees verder: Ligte vliegtuig val buite Stellenbosch

Zuma gaan voorbeeld stel met besparings

Pres. Jacob Zuma gaan “die regering se kostebeparingsproses lei deur ’n goeie voorbeeld te stel”. Collins Chabane, minister in die presidensie, sê die instruksie om koste te bespaar op luukse motors, reis, verblyf en vermaak kom van Zuma self af. “Sodra die riglyne uiteengesit is, sal ons sit en kyk na die aangeleenthede wat verband

Lees verder: Zuma gaan voorbeeld stel met besparings

Kaapstad gasheer vir Nobel-beraad

Kaapstad is gekies as die gasheerstad vir die 14de Wêreldberaad van Nobel vredespryswenners wat volgende jaar plaasvind. Die aankondiging is in Warskou, Pole gemaak waar die 13de beraad tans plaasvind. Volgens ‘n verklaring deur die Stad Kaapstad, is dit ‘n eer vir alle Suid-Afrikaners om dit aan te bied en sal daar seker gemaak word

Lees verder: Kaapstad gasheer vir Nobel-beraad

Plaasaanvalle neem toe sê ISS en TLU

Die verwarring rondom plaasaanvalle en –moorde word deur die staat self veroorsaak aangesien daar sedert 2007 nie statistiek hieroor gehou word nie, het die Vryheidsfront Plus se hoofwoordvoerder oor polisie gesê. Hierdie verwarring lei tot kritiek dat mense wat daaroor praat, vrees en rasseverdeeldheid aanblaas. “Hierdie kritiek moet voor die staat se deur gelê word

Lees verder: Plaasaanvalle neem toe sê ISS en TLU