Minstens 20 000 plaaslike en buitelandse verkiesingswaarnemers sal vandag in verskeie gebiede in Zimbabwe ontplooi word in aanloop tot Woensdag se verkiesing. Die land het meer as ses-komma-vier-miljoen geregistreerde kiesers, wat na verwagting hul kruisies sal trek om die beleërde koalisieregering te beëndig. Die akkreditasieproses in Harare het deurgeloop onder logistieke probleme met duisende plaaslike
Lees verder: Zim-verkiesing deur duisende waarnemers toegesak
