Gauteng se motoriste skuld agterstallige e-tolgelde van meer as ‘n halfmiljard rand in die provinsie sedert die ongewilde e-tolstelsel op 3 Desember begin het. Volgens die minister van vervoer Dipuo Peters is minder as 10% betaal. Sy het op ‘n geskrewe vraag in die parlement geantwoord. Die VPC is vir die invordering van die Suid-Afrikaanse
Zuma wag dat ondersoek oor Nkandla afgehandel is
President Jacob Zuma het in ‘n verklaring gesê hy sal slegs volledig reageer op die Nkandla-verslag wanneer die ondersoek deur die Spesiale Ondersoekeenheid afgehandel is. ‘n Woordvoerder van die Spesiale Ondersoekeenheid, Boy Ndala, sê die eenheid se ondersoek sal aan die einde van Mei afgehandel wees. Die Parlement het intussen bevestig dat hy kommentaar van
Lees verder: Zuma wag dat ondersoek oor Nkandla afgehandel is
Malawiër offer sy penis aan hiëna na raad van toordokter
Die Times of Zambia berig dat ‘n Malawiër sy liggaamsdele geoffer het nadat ‘n tradisionele geneser oftewel toordokter gesê het dit sal hom help om ryk te word. “Ek het bos toe gegaan waar ek beveel is om kaal te loop en toe kom ‘n hiëna na my toe en begin my tone eet en
Lees verder: Malawiër offer sy penis aan hiëna na raad van toordokter
Min entoesiasme vir EU-Afrika-spitsberaad
Die president van die Europese Raad, Herman van Rompuy, het die spitsberaad tussen Europa en Afrika as ‘n geleentheid bestempel vir Europa om vir sy koloniale verlede te vergoed en vrede, ekonomiese groei en werkgeleenthede in Afrika te skep, maar ontelders sê Europa het min aantrekkingskrag vir Afrika. Die Europese Unie is Afrika se grootste ontwikkelingsvennoot,
Swarte martel 86-jarige vrou ure lank
Die Pos op Nylstroom berig dat Engela Nel (86) van die Zebra Park-sekuriteitsoord op die dorp Woensdagnag, 19 Maart, ure lank gemartel is. Sy het vir haar lewe, asook vir haar tuinwerker se siel, gebid nadat hy haar glo oorval en ure lank in haar huis aangehou en emosioneel geteister en rondgeruk het. Thomas Madimetsha
Swart skare in Vrystaat vermoor man
‘n 22-jarige man is buite sy huis in Meloding deur ‘n woedende skare met messe doodgesteek, het die Vrystaatse polisie vandag laat weet. ‘n Groep het Tshidiso Klaas gisteraard in Stiltepark vermoor, volgens die polisie se woordvoerder, Malebo Khosana. Die groep het hom met klippe gegooi en met messe gesteek, nadat hulle hom by sy
Zoeloes gedenk St Helena-krygsgevangenes
Mchunu het ‘n beroep op die mense van KZN gedoen om môre te verenig en die krygsgevangenes op St Helena te gedenk. ‘n Multikulturele byeenkoms sal by die Woodburn-stadion in Pietermaritzburg gehou word. “Soos wat ons ons nadink oor die pad wat ons oor die jare gekom het tot hier waar ons vandag is, word
Selfoonoproepe en data in SA te duur
Soos ons elders berig het, gaan Okosa (die onafhanklike kommunikasie- en uitsaai-owerheid) binne die volgende ses maande nuwe regulasies ontwikkel en word selfoonmaatskappye intussen gedwing om goedkoper skakeltariewe te hef. Die buitensporige winste wat mobiele operateurs in Suid-Afrika maak binne ‘n bedryf waarvoor ‘n mens ‘n lisensie van die owerheid moet hê, is eenvoudig immoreel.
Onbekwame swart minister behou pos in geskommelde Franse kabinet
‘n Onbekwame swart minister van justisie, Christiane Taubira, het haar pos in die geskommelde Franse kabinet onder die nuwe eerste minister, Manuel Valls, behou. Die kabinetskommeling ná die uiters swak vertoning deur die regerende Sosialistiese Party tydens die pas afgelope plaaslike verkiesings in die land. Frankryk is besig om al hoe meer na regs te
Lees verder: Onbekwame swart minister behou pos in geskommelde Franse kabinet
Wêreldbankpresident verwys na ‘energie-apartheid’
Die president van die Wêreldbank, Jim Jong Kim, het gister gesê dat “elekrisiteit van die mense van Afrika weerhou word” wat op globale “energie-apartheid” neerkom. Die totale energie-verbruik van die miljard mense in Afrika is gelykstaande aan dít wat België met sy 11 miljoen inwoners verbruik. “Tans is die totale energie-verbruik van die miljard mense
Lees verder: Wêreldbankpresident verwys na ‘energie-apartheid’
