Vier Suid-Afrikaners wat in verband met terreur aangekeer is, sal vandag in Johannesburg en aan die Wes-Rand in die hof verskyn. Die drie mans en een vrou is almal in hul vroeë twintigs en vermoedelik Moslems. ‘n Woordvoerder van die Valke, Hangwani Mulaudzi sê hulle is Saterdag in Azaadville in Krugersdorp en Newclare in Randburg
Lees verder: Vier Suid-Afrikaners wat by ISIS wou aansluit vas
