Die nasate van slagoffers van die 1904 tot 1908 volksmoord kan nie enige verwagtinge koester dat groot bedrae geld aan hulle in reparasie uitbetaal sal word nie.
Die Duitse spesiale gesant vir die reparasie-dialoog tussen die twee lande, Ruprecht Polenz (foto hierbo), het Woensdag gedurende sy drie dae lange besoek aan Namibië gesê die onderhandelinge word nie “in ‘n monetêre lig” beskou nie en dat voorstelle vir verskeie projekte en programme reeds voorgelê is.
Christiaan Schlaga, die Duitse ambassadeur in Namibië, het die stelling ondersteun en benadruk die idee dat geld gaan instroom, is misleidend.
“Projekte en programme kos geld, maar daar sal nie ’n enkelbedrag oorgedra word nie,” het Schlaga gesê.
Polenz het Maandag in die land aangekom vir samesprekinge met sy Namibiese eweknie sowel as met die geraakte Nama- en Herero-gemeenskappe.
Met sy besoek aan pres. Hage Geingob het hy ’n brief van die Duitse federale president, Joachim Gauck, oorhandig.
Hy het gesê Gauck stel “intens belang” in die onderhandelinge wat hy hoop goeie resultate gaan lewer en is bereid om op enige manier ’n bydrae te maak.
Polenz het die eerste dag met die Nama-hoofman, Dawid Fredericks, en sy twee seuns, Ruben en Dawid, op Shark-eiland vergader. Hy het ook met die Witbooi-gemeenskap, en veral hoofman Salomon Witbooi, op Gibeon gesels.
Polenz het gesê gedurende sy gesprek met die Herero-gemeenskap het opperhoofman adv. Vekuii Rukoro aangedring dat die Duitse regering met hom die vergoedingsonderhandelinge voer – met moontlike fasilitering deur die Namibiese regering.
“Duitsland kan nie aan hierdie versoek voldoen nie. Die onderhandelingsraamwerk wat deur die Namibiese regering geskep is, is voldoende. Omdat daar projekte en programme ter sprake is, moet ons met die regering onderhandel. Ons wil ’n resultaat hê wat vir almal aanvaarbaar is,” het Polenz gesê.
Oor die Nama- en Herero-versoeke om direk aan die onderhandelinge deel te neem, het Polenz gesê hy is bewus dat die Namibiese regering ’n inklusiewe proses wil hê en dit van die Namibiese regering afhang.
Hoewel daar nie ’n sperdatum vir die afhandeling van die onderhandelinge is nie, hoop Duitsland om dit teen die einde van die jaar te voltrek, voor die verkiesings volgende jaar in dié land.
“Ons is die mense wat om vergifnis smeek. Ons kan nie die proses aanjaag en onsself dan verskoon nie,” het Polenz gesê.
Die volgende ronde van onderhandelinge in September sal fokus op die inhoud en verwoording van die ooreenkoms, wat vertroulik gehou sal word tot die finalisering daarvan.
Deel van die ooreenkoms sal ’n amptelike verskoning aan die betrokke gemeenskappe insluit, het Polenz gesê.
Dit sal ook ’n politieke verklaring met ’n konsepdokument insluit aangesien die saak ’n politieke en morele kwessie is en om ’n “beter, gesamentlike toekoms” te bewerkstellig, het Polenz gesê.
Bron: Die Republikein

Geld voor de erfschuld van de Alemanen moet naar de corrupte dictatoriale bedriegende stelende Holocaustindustrie.
Eventueel via een EUSSR constructie waarbij heel Europa mag stikken en worden geknecht.
Ook al moeten daar, bovenop die 14 miljoen verdreven en vermoorde Duitsers vanaf medio 1944, de laatste jaren onder ‘Christen Merkel’, de boljsewist, miljoenen ouderen voor de Altersarmut in geslagen en de jeugd de schulden ingejaagd.
En natuurlijk naar de opvang en levenslange verzorging van miljoenen achterlijke gevaarlijke onhandelbare moslims om tussen Oder en Rijn een soort helhol Balkan te scheppen.
Niet onder een Joodse dictator Tito, maar onder een Joodse dictator ‘Merkel’.
De AfD, die graag nog wat Westerse beschaving overhoudt, heeft nu Wolfgang Gedeon moeten offeren omdat hij ‘anti-semitisch’ zou zijn.
Da’s een doodzonde onder heerschap van de absolutistische religie van de Holocaust industrie en u weet dat de PVV wel braaf de Übermensch Zionist op 1 heeft omdat Geert Wilders het politieke zoontje is van Frits Bolkestein.
http://www.ruhrbarone.de/antisemitische-gedeon-afd/129332
p.s. ik ben graag bereid om op basis van de uitlatingen van Wolfgang Gedeon in zijn boek over ‘Groen Communisme’ de discussie aan te gaan met voorstanders van de totalitaire anti-Christ. anti vrijheid, anti veiligheid anti blanke anti Europese gang van zaken die sinds 1945 al zoveel levens heeft gekost.
Nog even deze toevoegen, in de wetenschap dat recent beroepsleugenaar Joseph Hirt tegen de lamp liep (NEE, GEEN LAMP VAN MENSENHUID !) met een tatoo van een Poolse Christen uit Auschwitz op zin arm !
“Stop! Für uns Christen sind jüdische Opfer nicht wertvoller als christliche oder ukrainische, und die Leugnung des Gottessohnes ist für uns allemal schlimmer als die Leugnung des Holocausts. (CEL 3, S. 557)”
De term : “Rassengelijkmakingsracisme’ van Gedeon moet hier toch genoemd……….
Dit kom my voor dat om in Duitsland die waarheid te praat oor die Jode gelyk is aan anti-semitisme net soos dit in Suid-Afrika rassisme is om die waarheid te praat oor die swartes. Daar is soveel ander volksmoorde in die geskiedenis wat doodgeswyg word of waar daar in elk geval geen sprake van vergoeding is nie – nie eens ‘n erkenning of verskoning nie bv. die Britse volksmoord op die Boervroue en kinders, die Turkse volksmoord op die Armeniers, die Amerikaners en die Spaanse conquestadores se uitmoor van die Indiane in die Amerikas ens. Ek wonder of die uitmoor van die blanke boere deesdae in Suid-Afrika nie ook die vlak van volksmoord nader nie.
Goedemorgen Flip.
De eerste wet die de bolsjwieken aannamen na oktober 1917 was doodstraf voor ‘anti semitisme’.
En de in Polen katholiek opgevoede Felix Dzerzhinksky, de Joodse massamoordenaar die ook zijn zus afknalde, kreeg van Lenin carte blanche om erop los te moorden.
De volksmoord op Christenen in Armenië blijft echter toch maar als een zwaard van Damocles boven de seculiere Attaturk staat hangen.
Dat blanke Boere het massaal in deze anc sacp regenboognatie moeten blijven ontgelden is een schande voor de mensheid.
Kom Duitsland, gee ‘n tweevingersaluut vir die bedelaars en eis vir die nageslagte van die Duitsers wat vermoor is deur hierdie spul voordat die Duitsers hulle ‘n les in moderne oorlog gegee het.
No these German morons just voted more money not for Namibia. In a substantial gain for Holocaust survivors the world over, the Claims Conference (short for the Conference on Jewish Material Claims against Germany) has managed to secure the approval of the German government to allocate $600 million for Holocaust survivors over the next three years. Incredible life span these folks have.