Die R549 tussen Deneysville in die Vrystaat en Heidelberg in Gauteng is vanoggend eers heropen ná ‘n botsing tussen twee vragmotors Dinsdagaand. Polisiewoordvoerder, Livhuhani Hani, sê die bestuurder van die aankomende vragmotor en ‘n passasier is op die toneel dood. ‘n Wa wat deur ‘n vragmotor getrek is, het vermoedelik losgekom en daartoe gelei dat
Kenia en Somalië takel mekaar in oliegrensdispuut
Kenia het Somalië Maandag betig omdat die land Kenia voor die Verenigde Nasies se hoogste hof gesleep het om ‘n maritieme grensdispuut te verdedig. Die finale beslissing kan ‘n groot invloed op die potensieel uiters winsgewende olie- en gasreserwes van die Indiese Oseaan hê. Mogadishu se saak teen Nairobi voor die VN-hof is ‘n poging
Lees verder: Kenia en Somalië takel mekaar in oliegrensdispuut
Boerehaatjoernalis Allister Sparks sterf
Die Boerhaatjoernalis en voormalige redakteur van die Rand Daily Mail, Allister Sparks (83) is oorlede volgens ‘n verklaring wat sy seun Michael gister uitgereik het. Sparks het na afloop van die Dakarkonferensie met die ANC in 1987 gesê dat “dit jammer is dat die Britse weermag nie al die Afrikaners in 1902 doodgemaak het nie”.
Oproeriges versper Wits-ingang na landwye fooieprotes hervat
‘n Groot groep swart oproeriges versper die hoofingang na die Universiteit van die Witwatersrand se kampus in Braamfontein in Johannesburg. Witsstudente (foto) het Maandag by ‘n massavergadering besluit om vanoggend met protesoptrede voort te gaan. ‘n Privaat veiligheidsdiens is aangestel om te verhoed dat die oproeriges motors aanval wat by die universiteit wil ingaan. Die
Lees verder: Oproeriges versper Wits-ingang na landwye fooieprotes hervat
Broer en suster terreurverdagtes voor
Twee terreurverdagtes, broer en suster Ebrahim en Fatima Patel (foto, regs in gewaad sonder haar broer), sal na verwagting vandag in die Kagiso-landdroshof verskyn. Hulle staan tereg op aanklagte ingevolge die Wet op Plofstowwe en Vuurwapenbeheer na ‘n skokgranaat en 21 koeëls na bewering in hul huis gevind is. Hulle is in hegtenis geneem tydens
Britse Reaper-aanval laat Siriese skietstilstand wankel
Sirië se skietstilstand het verkeer op die rand van ineenstorting, nadat ’n Amerikaans-geleide koalisie-aanval die lewe van dosyne Siriese regeringsoldate geëis het. Aleppo is ook vir die eerste keer in byna ’n week weer gebombardeer. ’n Reeks aanvalle Sondag op gebiede in Aleppo wat in rebelle-hande is, het ou gevegsfronte heropen en is die ernstigste
Lees verder: Britse Reaper-aanval laat Siriese skietstilstand wankel
Video: Swart studente by Tuks ontwrig belangrike semestertoets
Swart studente aan die Universiteit van Pretoria het gisteraand ‘n belangrike semestertoets in die Thuto-gebou op die kampus ontwrig en sodoende die blanke studente gedwing om die lokaal te verlaat. Dit is deel van die reeks onluste en betogings wat kampusse regoor die land teister, met ruggraatlose akademici en universiteitsbestuurders wat aanhoudend aan intimidasie deur
Lees verder: Video: Swart studente by Tuks ontwrig belangrike semestertoets
Obama ignoreer bomaanslae en trap kiesers uit
President Obama se motorkade het digby die ligging van die bomaanslag Saterdagaand verby gery en hy het in Manhattan Sondagaand oornag, maar Obama het nog geen kommentaar oor die aanval in Chelsea gelewer nie. In plaas daarvan, het Obama gekonsentreer op die sinkende presidensiële veldtog van Hillary Clinton. Obama het gepraat oor die belangrikheid van
SABC se bedryfshoof daag op vir werk
Die voorsitter van die parlementêre oorsigkomitee vir kommunikasie, Humphrey Maxhegwana sê hy sal die SABC eers kans gee om op te tree teen die uitsaaier se bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng. Motsoeneng sal dus as ‘n gewone werknemer vir werk aanmeld ten spyte daarvan dat die hof bevind het dat sy aanstelling as hoofbedryfsbeampte ongeldig is, en
Nuwe vakansiedag aangekondig vir 2016
President Jacob Zuma het 27 Desember vanjaar as ‘n openbare vakansiedag verklaar nadat ‘n appèl deur die Federasie van Vakbonde van Suid-Afrika (Fedusa) geloods is. In ‘n verklaring deur die Presidensie, sal die dag, ‘n Dinsdag, as ‘n openbare vakansiedag in terme van Artikel 2A van die Wet op Openbare Vakansiedae verklaar word. “Die versoek
