Kanadees skiet 3 polisielede dood

‘n Man wat drie polisiebeamptes in Kanada doodgeskiet en twee ander gewond het, is Vrydag in die stad Moncton aangekeer ná ‘n groot klopjag. Die verdagte, Justin Bourque (24), was gewapen en het kamoefleerdrag gedra toe hy Woensdagaand op polisiebeamptes in ‘n woonbuurt losgebrand het. Spesialis-eenhede het geboue omsingel en inwoners gewaarsku om binnenshuis te

Lees verder: Kanadees skiet 3 polisielede dood

Naar, Pienaar, naar

‘n Wêreldwye veldtog om rassisme in sport te bekamp, is in Doha in Katar bekendgestel. Die voormalige Springbokkaptein, Francois Pienaar, ondersteun die inisiatief Global Watch sal glo invloedryke mense wêreldwyd gebruik om standpunt in te neem teen rassisme en diskriminasie in sport. Die oud-terroris Tokyo Sexwale, sal as medevoorsitter optree. Sexwale was onlangs nog ‘n

Lees verder: Naar, Pienaar, naar

Ses vas na miljoene se bedrog in Tshwane

Nog inhegtenisnemings word verwag nadat ses munisipale werknemers van die Tshwanemunisipaliteit in Pretoria weens bedrog van miljoene rand in hegtenis geneem is. Die ses munisipale werknemers van Marabastad sal na verwagting Vrydag in die hof verskyn, nadat hul vlootbestuurafdeling vir miljoene rande se bedrog vasgevat is. Die Metropolisie se anti-korrupsie-eenheid het Donderdag die werknemers by hul

Lees verder: Ses vas na miljoene se bedrog in Tshwane

Leon Wessels dien, soos vele voor hom, die Britse Ryk

Hou van Dan Roodt se Facebookblad Leon Wessels se ongevraagde aanval op Afrikaans in Beeld waarin hy diegene wat op ons grondwetlike en internasionale taalregte aandring van “‘n buffelagtige gestamp en stoot” beskuldig, moet beantwoord word. In die eerste plaas behoort Wessels te let op die anglisismes wat hy so lustig rondstrooi; dit skep die

Lees verder: Leon Wessels dien, soos vele voor hom, die Britse Ryk

G7 val uitmekaar nadat Obama Rusland met oorlog dreig

Wêreldleiers van die G7 wat president Wladimir Poetin van Rusland uitsluit, het Woensdagaand in Brussel vergader te midde van aanduidings dat die sogenaamde Westerse koalisie besig is om uitmekaar te val. Die G8 wat oorspronklik Rusland ingesluit het, sou voorheen in Sochi na die Winterspele byeenkom, maar na die Amerikaans-gedrewe staatsgreep in die Oekraïene is

Lees verder: G7 val uitmekaar nadat Obama Rusland met oorlog dreig

Jeugliga hou optog na koerant-hoofkantoor

Die ANC Jeugliga gaan vandag ‘n optog hou na die kantore van die Mail en Guardian-koerant in Rosebank. Volgens die Liga is die koerant “een van die mediahuise wat bereid is om propaganda van ‘n teen-revolusie teen die ANC ter ondersteuning van die opposisie te bevorder”. Die koerant se redakteur Angela Quintal het in reaksie

Lees verder: Jeugliga hou optog na koerant-hoofkantoor

Onderwyser wat swartes glo demone noem, geskors

Die Nasionale Kunsskool in Braamfontein het bevestig dat ‘n onderwyseres wat van rassisme beskuldig word, geskors is, het RSG berig. Die Graad Agt geskiedenisonderwyseres het na bewering aan leerders gesê dat swartmense demone is, en dat die regering misluk omdat swartmense aan die hoof daarvan staan. Die skool se beheerliggaam sê sy sal nie weer

Lees verder: Onderwyser wat swartes glo demone noem, geskors

Onder DA word Wes-Kaap dwelmnes

Onder die DA-bewind in die Wes-Kaap is dwelmmisbruik kommerwekkend aan die toeneem en daarmee saam ook misdaad. Terwyl Kinderbeskermingsweek landwyd gevier word, het dit aan die lig gekom dat dwelms die provinsie instroom. Die Wes-Kaapse minister van Gemeenskapsveiligheid, Dan Plato, het sy ernstige kommer uitgespreek oor die verspreiding van dwelmmisbruik onder kinders in kleiner gemeenskappe.

Lees verder: Onder DA word Wes-Kaap dwelmnes

Teksboodskappe verbode in SAR

Teksboodskappe word tans in die SAR as ‘n veiligheidsbedreiging beskou. Enige een wat ‘n teksboodskap in dié land probeer stuur, kry van Maandag af ‘n boodskap wat lui: “SMS verbode”. Die regering van die Sentraal-Afrikaanse Republiek het selfoon-teksboodskappe verbied in ‘n poging om die konflik-geteisterde land te stabiliseer. Volgens die telekommunikasie ministerie word teksboodskappe gebruik

Lees verder: Teksboodskappe verbode in SAR

SA dokter in Oz vermoor

’n Suid-Afrikaanse dokter wat sowat ses jaar gelede saam met haar gesin Australië toe geëmigreer het, is glo deur haar man, ook ‘n medikus, in haar bed vermoor. Haar twee tienerseuns het haar dood in haar bed in dié land aangetref, het Beeld berig. Dr. Leonie Geldenhuys (46) se seuns van 13 en 18 jaar

Lees verder: SA dokter in Oz vermoor