Wit onderwyseres afgedank na sy swarte oor hare betig

‘n Afgetrede onderwyseres, wat afgedank is nadat sy glo ‘n swart leerling van ‘n spog-meisieskool in Bloemfontein by die skool se naskoolsentrum “aangerand” het, gaan haar afdanking by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) beveg. Dit kom nadat die onderwyseres wat meer as vier jaar verbonde is aan die sentrum, waar kinders hoofsaaklik

Lees verder: Wit onderwyseres afgedank na sy swarte oor hare betig

Zim kan nie meer staatsamptenaarbonusse betaal nie

Zimbabwe gaan nie meer bonusse aan sy staatsamptenare betaal nie, weens die verswakkende ekonomie wat swaar getref word deur kontantvloeiprobleme en maatskappye wat sluit. Die minister van Finansies, Patrick Chinamasa, sê die besluit om staatsamptenare se dertiende tjek te skrap, sal eers in 2017 hersien word voor die verkiesing in 2018, het RSG berig. Die

Lees verder: Zim kan nie meer staatsamptenaarbonusse betaal nie

Zoeloes verjaag buitelanders

Grootskaalse plundery in Durban se lokasies het verlede nag uitgebreek soos spanning aangevuur deur xenofobiese retoriek en werkloosheid oorgekook het. Verskeie mense is dood en duisende is uit hul wonings gejaag in die mees gewelddadige onlangse aanvalle teen buitelanders wat steeds in ‘n deel van KwaZoeloe-Natal voortduur. Sporadiese geweld is veral in Suid-Durban opgemerk. Honderde

Lees verder: Zoeloes verjaag buitelanders

Sluipmoord ruk vakbondwese

Die Vervoerwerkersvakbond – Satawu – vermoed dat die skietdood van sy Gautengse sekretaris, Chris Nkosi, gisteraand, ‘n sluipmoordaanval was. Nkosi, wat van die vakbond se kantore onderweg was huis toe, is by ‘n verkeerslig in Germiston aan die Oosrand doodgeskiet. Die skote is afgevuur vanuit ‘n motor wat langs hom by ‘n verkeerslig stilgehou het.

Lees verder: Sluipmoord ruk vakbondwese

Amerikaner in Namibië doodgeskiet

’n Amerikaner is gister in die vroeë oggendure by sy huis op Otjiwarongo doodgeskiet, het die Republikein berig. Volgens die polisie se woordvoerder­ in die Otjozon­djupa­streek, ao. Maureen Mbeha, het die voorval tussen Sondagaand­ en die vroeë oggendure­ gister plaasgevind toe die 56-jarige Amerikane­r ondersoek­ gaan instel het nadat daar by sy bakkie ingebreek­ is.

Lees verder: Amerikaner in Namibië doodgeskiet

UV loods veldtog vir rassegelykheid

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het ‘n Nee-vir-Rassisme / Ja-vir-Rassegelykheid-veldtog in Maart 2015 geloods. Studente en personeel van die hoofkampus het bymekaargekom om in die openbaar ‘n belofte af te lê om hul ondersteuning en verbintenis tot rassegelykheid en “die uitwissing van rassisme” by UV te bevestig. Adjunk-direkteur van die Instituut van Versoening en

Lees verder: UV loods veldtog vir rassegelykheid

Taalraad vier Basters se ‘Bloedrivier’

’n Afvaardiging van die Afrikaans­e Taalraad (ATR) in Suid-Afrika het Namibië verlede week besoek om bande met die Afrikaanssprekende­ gemeenskappe­ in die land te verstewig, het die Republikein berig. Dr. Hendrik Theys, onder­voor­sitter­ van die ATR, sê die ATR is ’n burgerlike sambreelorganisasie in die buurland. Theys, wat Namibië saam met twee van die ATR

Lees verder: Taalraad vier Basters se ‘Bloedrivier’

Wêreld se grootste skrywer Günter Grass oorlede

Die grootste Duitse skrywer van ons tyd, Günter Grass, wat die stiltes van die verlede vir ‘n generasie Duitsers verbreek het, is in die hospitaal in Lübeck op die ouderdom van 87 oorlede. Die Duitse president Joachim Gauck het die huldeblyke vir een van die wêreld se letterkundige reuse, gelei. “Günter Grass het ontroer, en

Lees verder: Wêreld se grootste skrywer Günter Grass oorlede

PRAAG vra dat UNESCO hele Kerkplein in Pretoria as wêrelderfenis verklaar

PRAAG het ‘n tweede skrywe aan UNESCO gerig waarin die organisasie se dringende ingryping om die standbeeld van Paul Kruger te beskerm, gevra word. Terselfdertyd het dr. Dan Roodt van PRAAG gevra dat die Kruger-standbeeld, asook Kerkplein met sy historiese geboue daar rondom, as ‘n wêrelderfenisperseel geklassifiseer word. In reaksie op ‘n verklaring van die

Lees verder: PRAAG vra dat UNESCO hele Kerkplein in Pretoria as wêrelderfenis verklaar