Drie passasiers is dood en drie beseer toe drie motors Woensdag naby Gordonsbaai op Sir Lowryspas in die Wes-Kaap in ‘n botsing betrokke was. Twee volwassenes en ʼn kind is op die toneel dood verklaar. Een van die passasiers het kritieke beserings opgedoen en moes per helikopter na ʼn hospitaal geneem word. “Een van die voertuie
Wat van kostes wat verswyg word?
Ons betaal reeds duur vir energie, medisyne, bankwese, en telekommunikasiedienste. Maar ‘n bietjie navorsing toon dat ons veel meer betaal op ‘n verskeidenheid maniere waarop ons sakevriendelike hoofstroommedia nie sal praat nie. 1. Farmaseutiese maatskappye: Die bedryf gaan baie verder as winste, met die werklike privatisering van ons liggame. Een vyfde van die menslike genoom
Vavi: SAKP deel van ‘oligarge wat sal moor’
Die ANC verdeel die werkersklas, volgens Cosatu se geskorsde sekretaris-generaal, Zwelinzima Vavi, het The Star Woensdag berig. “Dit is duidelik dat die post-apartheid-staat ‘n kapitalistiese staat is,” het Vavi glo Dinsdag gesê. “Is dit nie die tyd om … ‘n beweging vir sosialisme, ‘n breë anti-kapitalistiese front te bou nie?” Vavi het ook na bewering
ANC, OB Nkandla mekaar
Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, en Jessie Duarte, adjunk-sekretaris-generaal, het die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, se lekkasies as “gevaarlik” beskryf. Nadat die verslag aan die Mail & Guardian gelek is, het veiligheidsministers Vrydag met die OB vergader. Die voorlopige Nkandla-verslag is deur die OB vir “poltieke doeleindes” uitgelek, het hulle gesê, want dit kon niemand
Zim-gevangenes sterf van honger
Minstens 100 Zimbabwiese gevangenes is van honger en siekte dood hierdie jaar, want die platsak regering kan slegs bekostig om een maaltyd ‘n dag vir gevangenes te gee. Plase het glo nie genoeg saad en kunsmis van die regering gekry om voldoende voedsel vir gevangenes te produseer nie, volgens die koerant Newsday. Adjunk-Kommissaris van tronke
Drie Suid-Afrikaners geskiet in Lesotho
Drie Suid-Afrikaners is in ‘n mislukte transito-rooftog net buite Maseru in Lesotho doodgeskiet. ‘n Burger van Lesotho het gehoor hoe die drie planne vir die rooftog maak. Die Lesothopolisie en die weermag is oor hul planne ingelig en ‘n skietery het net buite die hoofstad in Khubetsoana ontstaan waarin die mans doodgeskiet is. Die verdagtes
Mandela se begunstigdes veg vir sy ‘Opus’
Die geldkraan wat Nelson Mandela heet, sal waarskynlik toegedraai word as die wêreld van hom vergeet. Die minister van Staatsdiens, Lindiwe Sisulu, het Dinsdag plegtig belowe Mandela se nalatenskap sal nooit vergeet word nie. “Ek wil aan almal van julle belowe dat ek sal veg … om seker te maak dat die geskiedenis ‘n verpligte vak
Ramptoestand in Pretoria afgekondig
‘n Ramptoestand is in Pretoria afgekondig weens Donderdag se hewige storm waartydens sowat 44.800 huise beskadig is. Noodleniging is aan ongeveer 1 600 huishoudings in Mamelodi en Soshanguve verleen. Verligting in die vorm van plastiek dakseile, komberse, matrasse en kospakkies is uitgedeel. Die Falala Gemeenskapsaal in Soshanguve is gebruik as ‘n tydelike skuiling en komberse
Die EU se roekelose uitbreiding
Deur Karin Roodt. Die Oekraïne se onverwagte verwerping, onder Russiese dwang, van ‘n langtermyn, onderhandelde voorlopige lidmaatskapooreenkoms met die Europese Unie is waarskynlik ‘n manier vir die Russe om protes aan te teken oor vroeëre ooreenkomste met die Weste wat eensydig verbreek is. Rusland se werklike grief teen die Weste, en die VSA in die
Agt mites oor e-tol
deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Met al die geraas rondom e-tol, en veral die propaganda vanaf Sanral, het ek gedog dit sou miskien nuttig wees om die feite oor die tollenaars op die tafel te plaas. Daar is ‘n hele aantal mites wat die rondte doen, en moedswillig aangeblaas
