Dit is uiteraard maklik om vingers te wys na die VF+ n.a.v. sy vertonings by die stembus sedert 1994. Waarom verkies ‘n groot meerderheid Afrikaners om eerder te stem vir ‘n party wat deur nie-Afrikaners gelei word en wie se beleidsrigtings meestal ‘n blote na-apery van die ANC s’n is, naamlik die DA? Ons kan gerieflikerwys probeer om die VF+ se leierskap te blameer, maar die beste stuurmanne staan hoeka mos aan wal.
Gedagtes oor ‘n toekomsvisie vir die VF+