Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge sê 81% van alle moorde wat in Suid-Afrika plaasvind, is in swart huishoudings. Dié syfer wat kwansuis ras met moord verbind, is erg vreemd aangesien sulke inligting juis nie deur die SAPD verskaf word nie. Dit is ook voorts welbekend dat die polisie plaasaanvalle doelbewus as gewone misdaad aanteken, terwyl
Bomdreigement derde teen Sanral
‘n Bomdreigement is Sondag ontvang by die Suid-Afrika Nasionale Padagentskap Beperk ( Sanral ) se hoofkantoor in Samrand, naby Midrand. Dit is die derde dreigement teen Sanral. Die dreigemente spruit vermoedelik voort uit ontevredenheid met die Gautengse e-tolstelsel. Wetstoepassers sal ondersoek instel na drie dreigemente wat binne ‘n week by Sanral se kantore in Gauteng ontvang is.
praag, jou internet-feuilleton
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Verlede week het ek geskryf oor die groot probleem van domheid in Suid-Afrika. Trouens, die gemiddelde IK in die land staan volgens internasionale kenners op 77, selfs laer as dié van Zimbabwe, die DRK of Zambië. Maar ek wil nie hier
‘n Dik spyker gaan rieldans toe
deur Leon Lemmer Met kultuur mag nie gemors word nie, maar dit kan nogal snaaks wees as ‘n werklik belangrike persoon daaroor skryf; ‘n krummeltjie wat ‘n brood geword het, soos dit onlangs so mooi op praag gestel is. Kort nadat Michael le Cordeur as’t ware die vloer op die hoofbladsye van Die Burger met
Beskermd: Bodem 17: Die keuse
Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.
Badplaas-uitstappie kos Steve R10 000
Steve Hofmeyr het dalk met die gereg gebots, maar Afrikaans se superster kon nie voorbly om handtekeninge by die hof uit deel nie. Ten spyte van sy swaar straf, het Hofmeyr sy gewone sin vir humor behou toe hy aan die Pretoria News gesê het die R10 000-boete wat hy ontvang het Donderdag vir spoed
Beskermd: Bodem 16: Die agteroor
Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.
Waterkanon teen stakers ingespan
‘n Waterkanon is glo ingespan teen stakende mynwerkers by Anglo American Platinum (Amplats) se Khuseleka-myn in Rustenburg. Die Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu) het Vrydag gesê die werkers was saamgetrek op die mynperseel. ‘n Koördineerder van Amcu het gesê die situasie is “buite beheer en gespanne” nadat veiligheidspersoneel van die myn sonder enige waarskuwing die
Sokkerstadions vir Wêreldbeker dalk nooit voltooi
Die organiseerders van die FIFA-wêreldbekertoernooi in Brasilië het nog ‘n stadion vir die sokkerskouspel voltooi. Daar is egter min rede tot vreugde weens die vrees dat die oorblywende vyf stadions dalk nooit voltooi sal word nie. Die organiseerders het erken dat daar ‘n groot risiko bestaan dat geen wedstryde in Curitiba in die suide van
Lees verder: Sokkerstadions vir Wêreldbeker dalk nooit voltooi
Twee ANC-dokters by Raad vir Gesondheidsberoepe aangekla
Twee ANC-dokters gaan by die Raad vir Gesondheidsberoepe (RGSA) weens onetiese gedrag aangekla word weens hul berokkenheid by terreur teen burgerlikes. Klagtes is teen lt.genl. Veejay Ramlakan, voormalige geneesheer-generaal, en dr. Sibongiseni Dhlomo, KwaZulu-Natalse LUR vir gesondheid, ingedien, het Beeld berig. Alhoewel die twee in 2001 amnestie by die Waarheid-en-Versoeningskommissie (WVK) gekry vir bomme wat
Lees verder: Twee ANC-dokters by Raad vir Gesondheidsberoepe aangekla
