De aankomst van enkele honderden migranten heeft voor onrust gezorgd in het noorden van Italië en in de hoofdstad Rome. Boze burgers en actievoerders proberen de migranten met straatblokkades tegen te houden. De huisvesting van 19 migranten in een oude school in het plaatsje Casale di San Nicola ten noorden van Rome heeft voor beroering
Karel Combrinck: Wat beteken ons name dan?
Ons lewe in ‘n tyd waar name van plekke en gebeurtenisse links en regs verander word. Wat beteken dit ? Dit beteken dat die mense wat die name verander, name as van belang beskou. En hulle is reg. Name is belangrik. Name stel ons in staat om dinge en plekke ons eie te maak en
Leon Lemmer: Dirk Mudge oor die onafhanklikwording van Namibië
Dit is algemeen bekend dat Dirk Mudge (gebore in 1928) ‘n leidende rol in die onafhanklikwording van Suidwes-Afrika (SWA, nou bekend as Namibië) gespeel het. Die blanke bewind in Rhodesië (nou bekend as Zimbabwe) het in 1980 tot ‘n val gekom. Hiervoor moet John Vorster en Pik Botha ‘n mate van verantwoordelikheid aanvaar. In 1990
Lees verder: Leon Lemmer: Dirk Mudge oor die onafhanklikwording van Namibië
Stakers bestorm Liewe Heksie-vertoning by Kunstefees
Toeskouers wat die gekanselleerde vertoning van die Vrystaat Kunstefees-produksie, Liewe Heksie, Donderdagaand bygewoon het kan Sondagoggend die vertoning weer sien. Dit nadat die vertoning by die Sand du Plessis-teater in Bloemfontein sowat 15 minute nadat dit begin het, ontwrig is toe stakers op die verhoog bestorm het. Die ouditorium was volgepak met sowat 700 mense,
Lees verder: Stakers bestorm Liewe Heksie-vertoning by Kunstefees
100 Lyke van asielsoekers spoel op kus uit
Minstens 100 lyke van vermeende asielsoekers uit Afrika suid van die Sahara het Dinsdag op ’n strand naby die kusdorp Tajoura in Libië uitgespoel. Dit is volgens berigte moontlike die naasgrootste tragedie sedert 18 April toe 850 asielsoekers aan die kus van Libië verdrink het. Volgens die Migrant Report, ’n webblad wat berig oor kwessies
Doodstraf met inspuiting bly
Die Amerikaanse staat Missouri het Dinsdag die terdoodveroordeelde David Zink tereggestel. Dit is die eerste teregstelling sedert die hooggeregshof die gebruik van ’n omstrede dodelike inspuiting goedgekeur het. Zink (55) is ter dood veroordeel vir die verkragting en moord van ’n jong vrou wat hy in Julie 2001 ná ’n motorongeluk ontvoer het. Die hof
Nazi aan massamoord skuldig bevind
’n Duitse man (94) wat as boekhouer in die Auschwitz-strafkamp gewerk is, is dié week in ’n hof in Lueneburg in Duitsland daaraan skuldig bevind dat hy ’n medepligtige aan die moord van 300 000 mense was. Hy is tot vier jaar gevangenisstraf gevonnis in wat waarskynlik een van die laaste hofsake oor die Tweede
China sien Vodacom-groep vir terroriste aan
Vyf Suid-Afrikaners wat in China in hegtenis geneem is, is op pad terug na Suid-Afrika. Drie is direk verwant aan die uitvoerende hoof van Vodacom. Daar is volgens berigte nog vyf Suid-Afrikaners wat steeds in aanhouding is. Gift of the Givers sê die toeriste was deel van ‘n groep van 20 wat antieke dele van
Polisie bevestig jongste plaasaanval by Coligny
Polisie in Noordwes het bevestig dat ‘n plaasaanval Woensdag plaasgevind het by Coligny. Polisiewoordvoerder, Paul Ramaloko, sê meer besonderhede sal volg. OFM News het inligting ontvang dat die verdagtes in hegtenis geneem is tussen Klerksdorp en Potchefstroom. Ramaloko kon egter nie bevestig dat die arrestasie plaasgevind het nie.
Lees verder: Polisie bevestig jongste plaasaanval by Coligny
Tweede verdagte van Vrede-plaasaanval vas
‘n Tweede verdagte sal binnekort in die hof verskyn nadat hy gister in hegtenis geneem is in verband met die aanval op ‘n bejaarde egpaar op hul plaas by Vrede, Sondag. Vrystaatse polisiewoordvoerder, Sam Makhele, sê ‘n 30-jarige man het homself gister op Vrede oorgegee nadat die polisie warm op sy spoor was. Die polisie
