Cosatu in die Wes-Kaap sê die swak prestasie van die nasionale rugbyspan die afgelope naweek, is omdat daar nie genoeg swart spelers in die span was nie. Die vakbondfederasie sê daar is ‘n praktyk van “omgekeerde regstellende aksie” in rugby. Vyf swart Springbok-spelers het die vakverbond glo genader om die saak van onregverdige diskriminasie te
Britte sien bedreiging in seemeeue
Seemeeue se manewales maak groot opslae in Britanje. Hoewel besoekers aan die land se strande gewoond geraak het aan die voorbarige geveerdes wat hul vis en tjips steel, haal die voëls deesdae ook koerantopskrifte in die poniepers. Van die onlangse berigte sluit in ‘n seemeeu wat ‘n slimfoon gegaps het, ‘n kanibalistiese reeksmoordenaar, en hoe
Nasionale Khoisan Sakekamer wil erfenis beskerm
Die nuut-gestigde Nasionale Sakekamer van die Khoi- en San-mense het onderneem om seker te maak dat inheemse groepe ekonomiese voordeel trek uit hul intellektuele eiendom. Die leierskap van die Boesmans, Namas, Koranas, Griekwas en Kaapse Khoi-mense het in Kaapstad byeengekom, waar daar onder meer besluit is om hul kennis te patenteer. Die president van die
Lees verder: Nasionale Khoisan Sakekamer wil erfenis beskerm
Twee vas vir moorde in Noord-Kaap
‘n Swart man, 32, sal na verwagting môre in die De Aar-landroshof verskyn op ‘n aanklag van moord. Dit kom nadat ‘n 13-jarige meisie se liggaam gisteroggend in die straat naby die beskuldige se huis gevind is. Die polisie wou nie bevestig of die meisie verkrag is nie. Die oorledene het volgens woordvoerder Sergio Kock
EFF verwoes kerk wat ‘blare eet’
Chaos het uitgebreek by die End Times Disciples Ministries se kerk in Soshanguve, noord van Pretoria, toe EFF-lede Sondag op die tent toegesak het en dit aan die brand gesteek gesteek het. Die EFF-aanvallers het beloof om die kerk se pastoor, Pnuel Mnguni knaagdiere en slange te laat eet het ANN7 berig op hul Twitter-rekening.
Wit verslaggewer aangerand in Ferguson
‘n Wit verslaggewer van die Post-Dispatch, Paul Hampel is bewusteloos geslaan en daarna beroof deur ‘n groep swart aanvallers terwyl hy berig het oor hernude opstande in Ferguson, in die Amerikaanse deelstaat Missouri, Sondagnag. Gewelddadige oproer het uitgebreek met die herdenking van die skietdood van ‘n swart misdadige tiener, Michael Brown ‘n jaar gelede. Brown
Leon Lemmer: Alex Boraine oor die nuwe Suid-Afrika: Van utopie tot distopie
“Wat ons nodig het, is om al ons kragte te gebruik om van hierdie verdomde regering ontslae te raak” (Die Burger, 30 Junie, p 2). Aan die woord is Alex Boraine (gebore in 1931, met ‘n Afrikaner-pa) wat eens by die ANC vlerk gesleep het. Hy het algemeen bekend geword toe hy Desmond Tutu se
Lees verder: Leon Lemmer: Alex Boraine oor die nuwe Suid-Afrika: Van utopie tot distopie
Duitsland maak reg vir duisende asielsoekers
Die wêreld se grootste handelsuitstalterrein in Hanover, Duitsland, gaan ruimte beskikbaar stel vir sommige van die duisende vlugtelinge wat in Duitsland op gedaag het. Die land het met ‘n skerp toevloei van migrante te doen wat na verwagting later vanjaar die 500 000 kerf sal haal. Die kantoor vir Migrasie en Vlugtelinge sê tydelike woonstrukture
Ouers deur swart aanvallers geskiet
‘n Egpaar van Bryanston, Johannesburg, is geskiet terwyl hulle probeer het om hul 9-jarige dogter te beskerm teen swart aanvallers. Die Citizen berig dat Barbara Edwards Woensdagoggend om hulp geskree het toe sy en haar man, Norman, voorgekeer is deur drie swart gewapende rowers op hul eiendom. Edwards het aan die koerant gesê haar dogter
Aardbewing tref DRK
‘n Aardbewing van 5,6 het in die vroeë oggendure in die oostelike deel van die Demokratiese Republiek van die Kongo getref. Op Vrydag, plaaslike tyd, teen ‘n relatief vlak diepte van 10 km, het die Amerikaanse Geologiese Opname Donderdag berig dat die aardbewing na aan die land se grens met Rwanda voorgekom het. Die aardbewing
