praag.co.za

Nasionale Khoisan Sakekamer wil erfenis beskerm

Written by

in

,

Die nuut-gestigde Nasionale Sakekamer van die Khoi- en San-mense het onderneem om seker te maak dat inheemse groepe ekonomiese voordeel trek uit hul intellektuele eiendom.

Die leierskap van die Boesmans, Namas, Koranas, Griekwas en Kaapse Khoi-mense het in Kaapstad byeengekom, waar daar onder meer besluit is om hul kennis te patenteer.

Die president van die sakekamer, Reuben Richards sê hulle sal hul daarop toespits om hul mense te integreer wat buite die ekonomie is.

Hy sê hul tradisionele erfenis en idees moet beskerming geniet.

Intussen is ook berig dat die groot San-gemeenskap in die Omahekestreek in Namibië eersdaags hervestig word nadat 14 000 hektaar grond by Otjinene, 32 000 hektaar by Otjiuapehuri en 30 000 hektaar by Epukiro na geslaagde onderhandelinge met tradisionele owerhede en gemeenskappe vir dié doel bekom is.

San-gemeenskappe in Aminuis, Otjinene, Epukiro en Eiseb sal glo bystand met die hervestigingsproses en die verskaffing van onder meer water, ’n kliniek, ’n skool en polisiekantoor ontvang.

Sedert hul terugkeer het van Botswana het hul posisie agteruitgegaan en die San beskik nog oor geen nasionale dokumente nie.

Comments

One response to “Nasionale Khoisan Sakekamer wil erfenis beskerm”

  1. Dolk Avatar
    Dolk

    Artikel: “Die nuut-gestig(t)e Nasionale Sakekamer van die Khoi- en San-mense het onderneem om seker te maak dat inheemse groepe ekonomiese voordeel trek uit hul intellektuele eiendom.

    Die… Boesmans, Namas, Koranas, Griekwas en Kaapse Khoi-mense … – besluit is om hul kennis te patenteer.”

    Dis te belaglik vir enige publikasie!

    1] Dit wys net vir my hoe waansinnig en oor-belangrik minderwaardigheid en hul natuurlike geestelike armoede hulle maak – laat voel en laat optree.

    2] Dit wys net wat hulle met nog ‘n wet maak wat hulle weereens nie instaat was om uit te dink, laat staan nog begryp nie!

    Sou hulle dit letterlik bedoel en begryp, is daar miljoene honger, kaalg@t, werlkose peperkorrelkoppe in Suid Afrika vandag – nog voordat die son haar karos ooprol en sy haar hoof neerle op die sanduine waar Jan van Riebeeck en sy manne elke nag stil langs die strand staan en tuur… Want sien, daar’s nie genoeg diervelle vir hulle om hulle sterte inherente domheid toe te maak nie…

    As hulle moet opgee van die Witman – wat hulle so lekker misbruik en verwoes – dat ons intellektuele eiendom ons s’n is en nie hulle s’n nie…? Aan hulle kan ek sê: gaan na die hond en word wys – want ‘n hond is altyd dankbaar – selfs al is dit ‘n paar krummels of ‘n been wat hom te beurt val…

    Jy kan nie die natuur van ‘n Afrikaan verander nie! Hulle is wat hulle is – meng die gene en geselskap en, daardie vloek sal jou tot die uiteindes van die aarde agtervolg…

Leave a Reply