Die ringpad suid van Bloemfontein, wat die Reddersburg- en Dewetsdorp-paaie verbind by die Dinaweng-plakkerskamp, is vir verkeer gesluit. Lede van die Mangaung se verkeersdepartement het die pad aan weerskante versper en herlei verkeer na alternatiewe roetes. Dit kom ná voortslepende oproer oor ANC-kandidate wat vir die verkiesing aangewys is. Plakkers het Maandag twee minibusse aan
Brief: Aanvalle op Afrikaanse onderwys is volksmoord
Die beskawingspeil in die sogenaamde “Nuwe Suid-Afrika” het nou tot dié punt gedaal dat volksmoord nie net blatant gepleeg word nie; dit word met akademiese paaiwoordjies en retoriek deur paap en professor goedgepraat. Onderstaande brief het ek op 28 Februarie 1996 aan Rapport gestuur. Dis nie geplaas nie, want die oorgaweproses deur die Nasionale Party-regering
Lees verder: Brief: Aanvalle op Afrikaanse onderwys is volksmoord
Siriese konflik spoel oor na Libanon
Altesaam vyf mense is dood toe selfmoordbomaanvallers Maandag die oorwegend Christen-nedersetting, Qaa in Libanon, ongeveer 100 meter van die grens met Sirië geteiken en hul plofstof ontsteek het. Vier selfmoordbomaanvallers was by die aanval betrokke. Geen groep het nog verantwoordelikheid vir die aanval aanvaar nie. Inwoners van die nedersetting het onraad vermoed toe die aanvallers
Engeland in sak en as oor sokkerneerlaag teen kleine Ysland
Die Engelse sokkerspan het gisteraand met 2-1 teen Ysland, een van die kleinste volkere ter wêreld, in ‘n uitspeelwedstryd vir die Europese sokkerbeker verloor. Ysland beskik oor net meer as 300 000 burgers teenoor Engeland se 55 miljoen mense wat in die suide van Groot Brittanje woon. Op die vooraand van die wedstryd het die Sun-koerant
Lees verder: Engeland in sak en as oor sokkerneerlaag teen kleine Ysland
Karel Combrinck: Britse onttrekking geen verlies vir Europa
Die besluit van die Britse volk om hulle land uit die Europese Unie te onttrek is, saam met die val van die Berlynse muur, sekerlik die belangrikste politieke gebeurtenis in die Westerse wêreld sedert die tweede wêreldoorlog. Die goeie nuus is dat daar vir die eerste keer in sewentig jaar ‘n betekenisvolle, selfs beslissende bres
Lees verder: Karel Combrinck: Britse onttrekking geen verlies vir Europa
Solidariteit: Joernaliste se skorsing in belang van hele SA
Volgens Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit (foto hierbo), is “die skorsing van joernaliste by die SAUK in belang van alle Suid-Afrikaners”. Solidariteit verteenwoordig twee van die geskorste SAUK-joernaliste, Foeta Krige en Suna Venter, maar met dié stelling van Hermann aan Netwerk24 het die twee min hoop om ooit weer heraangestel te word. Die twee wou
Lees verder: Solidariteit: Joernaliste se skorsing in belang van hele SA
Petisie vir tweede Britse referendum ‘n bedrogspul
Die werklike aantal Britse burgers wat glo ‘n petisie onderteken het om nog ‘n referendum oor lidmaatskap van die Europese Unie te eis, is buitelandse ondertekenaars. Sommige kritici beweer dat ‘n “bot” of “script” gebruik word om name en ondertekenaars outomaties te genereer. Vanaf vroeg Sondagmiddag, het meer as 3,1 miljoen handtekeninge waarskynlik byna almal
Lees verder: Petisie vir tweede Britse referendum ‘n bedrogspul
Michelle Obama se laaste Afrika-vakansie
Die gade van die Amerikaanse president, Michelle Obama, het die week op ’n besoek aan Afrika vertrek. Sy word van haar dogters, Sasha en Malia, en haar ma vergesel as deel van haar pogings om onderwys vir meisies te bevorder. Sy besoek Morokko en Liberië en beoog om die kollig te laat val op die
Veertien kom om in al-Sjabaab-aanval op Somaliese hoofstad
Minstens 14 mense is dood toe die ekstremistiese, Islamitiese groep al-Sjabaab ’n hotel in Somalië se hoofstad, Mogadisjoe, beset het. Die aanval het met ’n kragtige ontploffing by die ingangshek begin, het AP berig. “Ons het uiteindelik die beleg beëindig. Die laaste militante is op die boonste verdieping van die hotel doodgeskiet,” het kapt. Mohamed
Lees verder: Veertien kom om in al-Sjabaab-aanval op Somaliese hoofstad
Leon Lemmer: Georges Pompidou oor die studente-onrus, ens.
Toe die Afrikaanse skrywer Hennie Aucamp (1934-2014) 75 jare oud geword het, het hy besluit dat dit tyd was om sy besittings op te ruim. By voltooiing sou hy, so het hy gespot, ‘n opgeruimde mens wees. Ek het om dieselfde rede begin opruim en vind dit bitter swaar. Voorheen het ek ingepak omdat ek
Lees verder: Leon Lemmer: Georges Pompidou oor die studente-onrus, ens.
