Die gade van die Amerikaanse president, Michelle Obama, het die week op ’n besoek aan Afrika vertrek.
Sy word van haar dogters, Sasha en Malia, en haar ma vergesel as deel van haar pogings om onderwys vir meisies te bevorder.
Sy besoek Morokko en Liberië en beoog om die kollig te laat val op die “laat meisies leer”-inisiatief van die Amerikaanse regering wat in 2015 deur pres. Barack Obama en die eerste dame van stapel gestuur is.
Die projek vorm deel van Amerika se poging om die struikelblokke uit die weg te ruim wat meer as 62 miljoen meisies wêreldwyd, in die besonder tienerjariges, in die gesig staar om toegang tot onderwys te kry, het ’n woordvoerder van haar kantoor gesê.
Michelle Obama word deur die wit aktrise Meryl Streep na Marokko vergesel (foto hierbo), waar hulle met jong meisies oor “uitdagings” sal praat.
In Liberië sal sy ’n opleidingsentrum vir lede van die Amerikaanse vredeskorps besoek asook by ‘n skool aandoen saam met Liberië se pres. Ellen Johnson Sirleaf, Afrika se eerste verkose vroulike staatshoof en Nobelprys vir vrede-wenner.

Die ousie lyk erg ongemaklik met die wit liberaal om haar nek.
Wat bedoel jy ousie? Hulle se dan dis n outa.
jy’s seker maar net joelers (soos ek) dat hy / sy n groter piesang het as die res van ons…:)
Vir inligting oor Michelle Obama en bv haar 2011-besoek aan Suid-Afrika lees gerus my rubriek (Praag 13.02.2016).
tic-toc mr moochelle, rape the taxpayer purse for another “holiday” before you and your kenyan (finally) leave