‘n Polisieman van Upington is in ‘n ernstige toestand in die hospitaal nadat hy beseer is toe geweld uitgebreek het tydens ‘n protesoptog in Kakamas. ‘n Lid van die Openbare Orde Polisie-eenheid in Upington moes per helikopter na Bloemfontein afgevoer word. Polisiewoordvoerder Donald Mdhluli sê ongeveer 500 inwoners het Vrydag na hulle plaaslike munisipale kantore
Boere trek vermeende plaasaanvaller by Vrede vas
Die inhegtenisneming van ‘n 38-jarige swart verdagte in verband met die aanval op ‘n bejaarde egpaar op hul plaas by Vrede, kom na flinke optrede van die gemeenskap. Die polisie het hulp van boere ontvang wat gelei het tot die inhegtenisneming Sondagaand op Vrede etlike ure nadat Johannes Kritzinger en sy vrou Rita vroeër die
Lees verder: Boere trek vermeende plaasaanvaller by Vrede vas
Merkel oorweeg stabiliseringsmeganisme vir Grieke
Die Duitse kanselier, Angela Merkel, het vroeër gesê ‘n Europese Stabiliseringsmeganisme is nie uitgesluit tov Griekeland nie. Merkel sê die EU sal die kwessie ondersoek voordat onderhandelinge oor ‘n ESM-program vir Griekeland oorweeg sal word. Daar is nog geen ooreenkoms oor hoe die noodfondse oorgedra kan word nie. Internasionale leners binne die Euro-gebied raam dat
Lees verder: Merkel oorweeg stabiliseringsmeganisme vir Grieke
Dan Roodt: Al vergaan ons, sal Pierneef bly staan
Redelik onlangs het ‘n versamelaar byna R12m vir ‘n Pierneef-skildery betaal. In die kunswêreld is dit nie so merkwaardig nie, maar wat dit buitengewoon maak, is dat Pierneef al jare lank deur Engelse en Joodse kunstenaars en akademici verguis en bespot word. Hoewel ek gewoonlik ‘n kritiese afstand teenoor die heersende ideologie handhaaf, was selfs
Lees verder: Dan Roodt: Al vergaan ons, sal Pierneef bly staan
Karel Combrinck: Heel gek
In die politieke gesprek van die dag, as ‘n mens dit ‘n gesprek kan noem, word beweer dat dit gaan om ‘n tweestryd tussen links en regs. Die linkses, wat die botoon voer in die media, eien hulle die alleenreg toe om die waarheid te spreek en matig hulle aan om voor te skryf wat
Leon Lemmer: Stellenbosch as ‘n bron van sin en onsin
Op 25 Mei is Taalrealis van Stellenbosch se brief op Praag hergepubliseer. Dit is as “oplaas ‘n werklik sinvolle brief” aangebied. Dit lyk asof die besef groei dat alles nie wel aan die Universiteit Stellenbosch (US) is nie. Nog ‘n brief, André Coetzee van Stellenbosch s’n, wat in Die Burger (23 Junie, p 12) verskyn
Lees verder: Leon Lemmer: Stellenbosch as ‘n bron van sin en onsin
Bloemfontein se straatname dalk verander
Bloemfonteiners se belastinggeld gaan moontlik binnekort ook vermors word op naamsveranderinge. In Pretoria is reeds bevind dat straatname ongrondwetlik verander. Voorstelle van straatname wat verander gaan word is voorlopig deur die stadsraad van die Vrystaat se hoofstad aanvaar. Van die strate wat dalk nuwe name gaan kry is Elizabeth- en Kerkstraat, wat onderskeidelik Miriam Makeba-
Aanvalle op buitelanders ‘nie xenofobie’
Die polisie in KwaMashu noord van Durban ondersoek ‘n aanklag van kwaadwillige saakbeskadiging nadat ‘n houer wat aan ‘n Ethiopiër behoort, aan die brand gesteek is. Terwyl aanvalle teen buitelanders steeds voortduur, het die medevoorsitter van die portefeuljekomitee in die parlement rakende xenofobiese geweld Vrydag gesê die aanvalle op buitelandse burgers vroeër vanjaar was nie
Brief: Repliek op ‘Hou oog op die regse radikale’
Ek het onlangs geskryf dat rassisme ‘n verskynsel is waarmee linkses so graag mee wil wegdoen, maar terselfdertyd lewendig wil hou om sodoende lewe in hul bestaansreg as linkses te blaas. Na apartheid, is “anti-rassisme” tog al wat linkse dogma lewendig hou. Daarom, wanneer daar nie genoeg “rassisme” is om linkse skrywers, professore, ens mee besig te hou nie,
Lees verder: Brief: Repliek op ‘Hou oog op die regse radikale’
Anton van Niekerk se gewraakte artikel oor ‘regse radikale’
Prof. Anton van Niekerk se uitsprake oor ‘regse radikale’, wat ook ‘n implisiete pleidooi vir sensuur verteenwoordig, het vandeesweek allerlei reaksies uitgelok, ook hier op PRAAG. Afgesien van Leon Lemmer se rubriek, is daar briewe van J.S. van der Merwe en John White. Omdat Van Niekerk se rubriek, wat oorspronklik blykbaar in Die Burger geplaas is,
Lees verder: Anton van Niekerk se gewraakte artikel oor ‘regse radikale’
