Drie vermeende renosterstropers is oor die naweek in die Krugerwildtuin in hegtenis geneem, het SANParke Maandag gesê. Een persoon wat Saterdag vasgetrek is, het egter ontsnap, en Sondag het drie van die groep wat aangekeer is, weggekom. Reynold Thakhuli, woordvoerder, het in ’n verklaring gesê drie vermeende stropers is in hegtenis geneem, alhoewel die aangehoudenes
Man wat op ‘Jode’ losbrand was glo agent
ʼn Gewapende man, Frazier Glenn Miller, het drie mense Sondag op die vooraand van die Joodse Paasfees in ʼn Joodse gemeenskapsentrum en aftree-oord in die Amerikaanse deelstaat Kansas doodgeskiet. Die 70-jarige verdagte, wat in aanhouding is, het nie enige van die slagoffers geken nie, het die hoof van die Overland Park-polisiedepartement, John Douglas, gesê. Die man
Bejaarde met byl doodgekap in derde bylaanval noord van Pretoria
Vyf swart aanvallers het ‘n bejaarde man en sy vrou van Bon Accord, noord van Pretoria, Saterdagmiddag met ’n graaf en ’n byl op hul kleinhoewe aangeval. Laszlow Bercsényi (87) het vroeg Sondagoggend aan sy wonde beswyk nadat vyf rowers hom en sy vrou aangeval het. Dit is die derde byl-aanval die afgelope week in dié
Lees verder: Bejaarde met byl doodgekap in derde bylaanval noord van Pretoria
Paaie sluit in Johannesburg-suid, Oosrand weens oproer
Oproerige inwoners van Weilers Farm, suid van Johannesburg, het Maandagoggend die strate ingevaar. Die oproermakers het die R554 afgesper. Die polisie is in die gebied ontplooi. ‘n Woordvoerder van die Johannesburgse Metropolisie, Wayne Minnaar sê die pad is gesluit tussen die Goue Hoofweg en die R81, aangesien dit nie veilig is vir motoriste nie. Minnaar sê
Lees verder: Paaie sluit in Johannesburg-suid, Oosrand weens oproer
Byna 100 swart skole in Gauteng staan leeg
Meer as 4 500 township-skole regoor die land het in die afgelope 20 jaar gesluit omdat hulle deur swart leerlinge en onderwysers in die steek gelaat is. Swart ouers stuur hul kinders graag na voormalige Model C-skole wat voorheen vir wittes gereserveer is. Ondersoeke deur The Citizen het gevind dat hierdie eens florerende skole in
Greenpeace weier walvisvleisvragskip in Durban
Greenpeace, die internasionale omgewingsorganisasie, het ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse regering gedoen om Ysland se vragskip in hul hawens te verbied en ander Afrikalande tot soortgelyke stappe te oorreed. Suid-Afrika is gevra om druk op Afrika-lande uit te oefen sodat die vragskip met bedreigde vin-walvisvleis aan boord, nie toegelaat word om by hulle hawens aan te doen
DA-advertensie hits geweld aan
Die SAUK het gesê die DA kan ‘n gewysigde weergawe van sy verkiesingsadvertensie indien omdat die huidige een geweld aanhits. Die uitsaaier het Vrydag ‘n beroep op die Demokratiese Alliansie gedoen om ‘n gewysigde weergawe van hul “Ayisafani” advertensie in te dien nadat dit onttrek is. “Ons het … hulle ingelig [ Demokratiese Alliansie ]
Kommunisteparty sê opposisiepartye moet ‘les geleer word’
Komende kort op die hakke van die minister van sport, Fikile Mbalula, se uitspraak dat die opposisie in Suid-Afrika Hitleriaanse “fasciste” sou wees, het die kommunistiese leier Blade Nzimanda Saterdag gesê dat die opposisie ‘n “harde les geleer moet word”. “Gebruik 7 Mei om die Demokratiese Alliansie ‘n harde les te leer. Hulle sê dat
Lees verder: Kommunisteparty sê opposisiepartye moet ‘les geleer word’
praagkineklub gestig!
Ons het so pas besluit om ‘n aanlynkineklub by praag te stig. Alle praaglede kwalifikseer outomaties daarvoor. Ons gaan menings en resensies oor plaaslike en internasionale films uitruil, waaronder veral Nederlandse en Franse films. Die Franse films sal meesal van Engelse onderskrifte voorsien wees. Ons sal elke week aflaaiskakels aan alle lede van die kineklub
As posthumaniste eis ons Clive Derby-Lewis se vrylating!
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Dames en here, vriende en simpatiseerders met Clive, asook lede van die media wat hier teenwoordig is, Deur vandag hier te vergader om die vrylating van Suid-Afrika se beroemdste oorblywende politieke gevangene te eis, is geen politieke daad nie. Dit mag
Lees verder: As posthumaniste eis ons Clive Derby-Lewis se vrylating!
