Man wat op ‘Jode’ losbrand was glo agent

Miller
Miller

ʼn Gewapende man, Frazier Glenn Miller, het drie mense Sondag op die vooraand van die Joodse Paasfees in ʼn Joodse gemeenskapsentrum en aftree-oord in die Amerikaanse deelstaat Kansas doodgeskiet.

Die 70-jarige verdagte, wat in aanhouding is, het nie enige van die slagoffers geken nie, het die hoof van die Overland Park-polisiedepartement, John Douglas, gesê.

Die man het ʼn haelgeweer gebruik en hy het glo “Heil Hitler” geskreeu toe die polisie hom weggelei het.

In 1985 het Miller die Wit Patriot Party begin, maar hy is ‘n jaar later skuldig bevind aan kriminele aktiwiteite vir die aankoop van wapens en plofstof om ‘n opstand in die “White Southland” aan te wakker.

Sy vonnis is egter aansienlik verkort nadat hy teen 14 ander sogenaamde “wit suprematiste” getuig het.

Dit het die vermoede versterk dat Miller in diens van die owerhede opgetree het om wit “nasionaliste” uit te snuffel en te inkrimineer.

Die FBI-agent Michael Kaste sê ʼn klag van haatmisdaad word ondersoek.

Die eerste voorval het by die Joodse gemeenskapsentrum gebeur terwyl jeugdiges besig was om aan ʼn toneelstuk te oefen. Die man het glo vir mense gevra of hulle Joods is voordat hy op hulle losgebrand het. Twee mense is hier doodgeskiet.

Die mense wat hy geskiet het was egter van die Metodistekerk.

Hy het daarna na die Village Shalom-aftree-oord gery waar hy ʼn vrou in haar sewentigs doodgeskiet het.

11 thoughts on “Man wat op ‘Jode’ losbrand was glo agent”

  1. Nog een wat se kop raas en mense gaan vermoor vir geen goeie rede nie – die gevolg is dat wettige wapens weggevat sal word – hierdie malletjies speel so reg in die regeerders se hande – eerder agente van die wat die gewone man wil ontwapen.

    Lyk my hy ook het sy maatjies uitverkoop. Hy sal goed aard hier tussen die verraaiers.

    1. Hy is dalk een wat weet van die khazarjode se rituele moorde wat die tyd van die jaar plaasvind. Die khazarjode soek wit Christenkinders uit vir hulle se bloed vir die pasgadeeg. Die rituele moorde is al vir meer as ‘n duisend jaar geboekstaaf. Hou maar julle kinders onder julle oe.

Maak 'n opvolg-bydrae