Die atleet Caster Semenya het alle gerugte oor sy verlowing aan sy mede-atleet Violet Ledile Raseboya ontken. “Daar is geen troue nie. Moenie die gerugte glo wat julle in die nuus lees nie,” het Semenya aan die Sowetan-koerant se webblad gesê. Die Daily Sun het Maandag berig Semenya (23) het sy ouers na die familie
Rusland verbied VSA se gebruik van vuurpylenjins
Rusland wil die VSA verbied om Russies vervaardigde vuurpyl-enjins vir militêre satelietprojekte te gebruik, het die adjunk-premier Dmitri Rogozin Dinsdag volgens Newsweek aangekondig. Dit behels die MK-33 en RD-180 enjins wat Rusland aan die VSA beskikbaar gestel het. Dié besluit kom nadat Amerika sanksies teen Rusland ingestel het om die Russe te dwing om die
Lees verder: Rusland verbied VSA se gebruik van vuurpylenjins
Twis oor wrak die Santa Maria kan wees
Amerikaanse navorsers glo hulle het die wrakstukke opgespoor van die Santa Maria, die beroemde karavel van Christopher Columbus. ‘n Skeepswrak is gevind aan die noordkus van Haiti wat die 500-jarige oorblyfsels kan wees van Columbus se befaamde reis na die Nuwe Wêreld. ‘n Navorser, Barry Clifford sê hy het konkrete bewyse van ‘n wrak wat
Kragpryse nog nie uitgeklaar
Eskom het glo nog nie bepaal wat die tariefverhoging gaan wees wat verbruikers sal moet opdok nie. Die elektrisiteitsreguleerder, NERSA, het vroeër die maand, op 9 Mei, ‘n verhoging goedgekeur. Die aanbevole prysstyging is bo en behalwe die agt persent jaarlikse verhoging wat vir die tydperk van April verlede jaar tot Maart 2018 toegestaan is.
Polisie in groot getalle by Marikana ontplooi
Stakende mynwerkers in die platinumgordel in Noordwes het tot Woensdag om terug te keer werk toe. Dinsdagaand is berigte van hernude oproer egter ontvang. Lonmin sê intussen dat die meeste van sy werkers aangedui het dat hulle Woensdag terug sal wees. Bykomende polisie is in die gebied ontplooi om mynwerkers te beskerm wat weer wil werk,
Selfbeskikking of selfbedrog?
deur Johann Wingard In sy onlangse Praag-artikel oor Selfbeskikking en die Internasionale Reg skryf Dr Christo Landman onder meer dat Afrikaners hulself nie deur oppervlakkige vertolkings van die internasionale reg moet laat mislei nie. Hy word toe op kenmerkende wyse deur Cor Ehlers van Oase tereggewys. Laasgenoemde beweer dat ‘n volk se reg op selfbeskikking
Swart vlugtelinge na EU verdrink
Tientalle voornemende swart immigrante is vermoedelik dood nadat nog ‘n boot van Libië aan die Italiaanse kus gesink het, het RSG berig Dit is die tweede voorval binne dae waar ‘n boot met vlugtelinge van Libië gesink het. Die naweek het minstens 40 vlugtelinge aan die Libiese kus verdrink. In die jongste voorval is minstens
Die aktivis Russel Botman gaan volstoom voort
deur Leon Lemmer Op die webwerf van die Universiteit Stellenbosch (US) is daar tans drie berigte wat sprekend dui op die toestand wat daar heers. Die rektor, Russel Botman, het op 8 deser die Islamia College besoek om studente uit sy voorkeurgroep, die bruines, te werf. Die berig is op sowel die Engelse as Afrikaanse
Zille, Heller, Kasrils is ideologiese bedmaats
Na die DA se swak vertoning gemeet aan hul eie verkiesingsbeloftes, is die party glo erg verdeeld oor die manier waarop Zille die toekoms sien. Die huidige stryd om die parlementêre leierskap en ideologiese keuses het reeds sy eerste slagoffer geëis, naamlik Lindiwe Mazibuko. Mazibuko is beskou as die buffer teen Zille om te keer
OVK ontken stembedrog
Die kantoor van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) in Theewaterskloof in Caledon in die Wes-Kaap het bewerings van verkiesingsbedrog in Grabouw ontken. Die munisipale verkiesingsbeampte, Stiffie Cronjé, het gesê twee leë geregistreerde stembokse, wat in ‘n huis in Rooidakke gevind is, is nie items wat stembedrog bewys nie. Cronjé het gereageer nadat die DA die naweek
