Hector Pitso: The World wou in 1976 ‘n burgeroorlog ontketen

Die swart fotograaf van The World, Sam Nzima wat die foto van ‘n sterwende Hector Pitso, ook bekend as Pieterson, geneem het op 16 Junie 1976, het op dieselfde dag foto’s geneem van hoe die swart skare ‘n polisieman doodmartel maar die Angelsaksiese media het nie daarin belanggestel nie. In die nuuskantoor van The World

Lees verder: Hector Pitso: The World wou in 1976 ‘n burgeroorlog ontketen

Britse media probeer moord op Jo Cox aan Suid-Afrika en ‘wit heerssug’ verbind

Die moord helder oordag op straat op die Arbeiderpolitikus, Jo Cox, het die hele Brittanje geskok en veroorsaak dat referendumveldtogte rondom die Brexit-referendum vandag vir die tweede dag opgeskort is. Intussen poog van die meer liberale tot linkse Britse koerante soos die Independent om die verdagte moordenaar, Thomas Mair, 52, met Suid-Afrika en sogenaamde “wit

Lees verder: Britse media probeer moord op Jo Cox aan Suid-Afrika en ‘wit heerssug’ verbind

Swart TV-persoonlikheid se seun voor vir haar moord

Moordbeskuldigde, Mark Warona Zinde, sal na verwagting vandag in die Brits-streekhof in verband met die moord op sy ma, TV-persoonlikheid Hope Zinde verskyn. Zinde is in hegtenis geneem in verband met die moord op sy ma in Pecanwood, Hartebeespoort. ‘n Groot hoeveelheid dwelms en ‘n 10kg gewig vol bloed is in hul huis gevind op

Lees verder: Swart TV-persoonlikheid se seun voor vir haar moord

Karel Combrinck: ‘n Babelse verwarring

Die mens leef nou maar eenmaal volgens idees. So weet ons seker almal, of vermoed minstens, dat die rasbeheptheid van ons tyd ook sy oorsprong en voedingsbron in ‘n idee het. Daar is talle oorwegings wat by hierdie verskynsel ‘n rol speel, soos die begeerte om in die mode of politiek korrek of fatsoenlik te

Lees verder: Karel Combrinck: ‘n Babelse verwarring

Thys Human: Soweto-jeugdag – die ware oorsprong

Op hierdie 40ste herdenking van die Soweto-opstand, is dit gepas en nodig dat die werklike oorsaak van daardie opstande weer eens duidelik gestel word: Dit was nie die gebruik van Afrikaans as onderrigtaal soos vandag steeds valslik beweer word nie. Dit was ‘n regstreekse gevolg van PW Botha se onwettige en uiteindelik mislukte aanval in

Lees verder: Thys Human: Soweto-jeugdag – die ware oorsprong

EFF-skaapsteler in Vrystaat gevang

‘n EFF-kandidaat vir die Bloemfonteinse stadsraad is gevang dat hy skape steel. Jacobus Nchefu, wat blykbaar ook as “pastoor” bekend is, asook vier medepligtiges, is deur die polisie aangekeer weens die besit van velle en koppe van gesteelde skape, volgens ‘n polisiewoordvoerder, Wendy Nkabi. Daar word vermoed dat die verdagtes die gesteelde skape in sy

Lees verder: EFF-skaapsteler in Vrystaat gevang

Gemeenskapsprotes lei tot geweld sê nuwe verslag

Die Suid-Afrikaanse navorsingsleerstoel vir Maatskaplike Verandering by die Universiteit van Johannesburg het ‘n verslag bekendgestel oor betogings in Suid-Afrika. Die verslag is saamgestel mbv voorvalle wat deur die polisie aangeteken is. Dit sluit betogings in wat vreedsaam sowel as met geweld verloop het. Dit blyk uit die verslag dat die aantal protesoptogte wat per dag

Lees verder: Gemeenskapsprotes lei tot geweld sê nuwe verslag

China waarsku Obama oor Taiwan en Tibet

China het die VSA gewaar­sku om by beloftes te bly om nie separatistiese aktiwiteite te steun nie, het Reuters berig. Dit kom op die vooraand van Taiwan se nuwe president se besoek aan Amerika en ‘n moontlike ontmoeting tussen die Dalai Lama en pres. Barack Obama. Die selfregerende demokratiese eiland, Taiwan, en die afgeleë bergagtige

Lees verder: China waarsku Obama oor Taiwan en Tibet

Hongersnood dreig om die Tsjadmeer

Die Dalori-kamp naby Maiduguri in die noordooste van Nigerië is opgerig vir mense wat deur Boko Haram haweloos gelaat is. Die prys van ‘n koppie rys het al byna verdubbel en etniese geweld dreig in Nigerië waar inwoners kla dat hulle deur Fulani-groepe met AK-47’s bedreig word wat hele statte afbrand en mense verjaag. Minstens

Lees verder: Hongersnood dreig om die Tsjadmeer

Omgewinggroepe wil Russiese kernplan vir SA keer

Die ­Sui­­­­­d­er-Afrikaanse Geloofsgemeenskappe Omgewingsinstituut (Safcei), en die omgewingsgroep Earthlife Africa wil ‘n hofaansoek bring om te vra dat die samewerkingsooreenkoms oor kernkrag wat Suid-Afrika en Rusland in 2014 gesluit het, ongedaan gemaak word. Die regering het verlede week op die twee omgewingsgroepe se 700 bladsye ge­reageer wat in Oktober verlede jaar ingedien is om die

Lees verder: Omgewinggroepe wil Russiese kernplan vir SA keer