Suid-Afrika se ambassadeur in Japan, Mohau Pheko, het Vrydag aan die SABC gesê sy spyt dat sy voorggee het sy het ‘n doktorsgraad. Pheko het gelieg dat sy in 2000 haar PhD aan die Amerikaanse La Salle Universiteit verwerf het. Maar die universiteit is gesluit in 1996, toe dit geblyk het dat hulle grade
SA-spioene glo inderhaas uit buiteland onttrek na lek
Die Staatsveiligheidsagentskap (SSA) het ontken dat ‘n privaatvliegtuig gestuur is om ten minste vier senior intelligensie-agente uit hul poste in Afrika te ontruim nadat City Press Sondag berig het hul dekking is in gedrang. “Die bewerings van ‘n onttrekking van buitelandse agente uit hul plasings is sonder basis en word ten sterkste ontken as nog
Lees verder: SA-spioene glo inderhaas uit buiteland onttrek na lek
Brande woed in Wes-Kaap
Brandbestryders in die Wes-Kaap is besig met ‘n verbete stryd teen ‘n brand wat in die vroeë oggendure opgevlam het, het RSG berig. ‘n Vlootbasis in die omgewing is ook na wat berig word in gevaar. ‘n Brandweer-woordvoerder, Theo Layne sê sterk wind is besig om pogings te bemoeilik om die brand onder beheer te
Optog vir vermoorde Russiese opposisiefiguur gehou
Ondersteuners van die Russiese opposisieleier Boris Nemtsof het gistermiddag in Moskou ‘n optog gehou en geëis dat die moordenaars van dié vurige teenstander van pres. Wladimir Poetin aan die kaak gestel word en vir dié moord boet. Die 55-jarige voormalige adjunkpremier is kort voor middernag Vrydag verskeie kere in die rug geskiet terwyl hy ‘n
Lees verder: Optog vir vermoorde Russiese opposisiefiguur gehou
Kommer dat weermag nie uitslag in Lesotho aanvaar nie
Dit is nie seker of adj.pres. Cyril Ramaphosa se pogings om stabiliteit in Lesotho te bewerkstellig, suksesvol sal wees nie. Ramaphosa is deur die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap aangewys om as hooffasiliteerder op te tree wat tot die verkiesing gelei het. Terwyl die verkiesing Saterdag vreedsaam verloop het en die leiers van die vier die grootste partye
Lees verder: Kommer dat weermag nie uitslag in Lesotho aanvaar nie
Massa-aksie vir grond lei tot duisende aansoeke
Voorlopige getalle dui op nagenoeg 33 000 Namibiërs van verskillende ouderdomme en oor kleurgrense wat Vrydag as deel van die landwye massa-aksie eise vir erwe by plaaslike owerhede ingedien het. “Ons sien wie almal alleen eet; ons wil ook eet. As hulle nie vir ons grond gee nie, sal ons sand in hul maaltye sit,”
Lees verder: Massa-aksie vir grond lei tot duisende aansoeke
Bejaarde op jagplaas vermoor
Die Republikein berig dat die moordenaars van die 76-jarige boer in Namibië nog op vrye voet verkeer. Reinhard Schmidt van die Namibië Hoodia Jagplaas is Donderdagnag in sy huis op dié plaas deur aanvallers vermoor. Hy het vermoedelik weens versmoring gesterf. Geen besonderhede oor die aanvallers is bekend nie. Dit blyk dat buitelandse jagters die
Die sluipmoord op Boris Nemtsof
Die moordaanslag op die aartshertog van Oostenryk-Hongarye en erfgenaam van die Oostenryk-Hongaarse keiserryk, Franz Ferdinand was in 1914 die druppel wat die emmer laat oorloop het om die moeisame vrede in Europa tot ‘n einde te bring. Die sluipmoord het direk aanleiding tot die Eerste Wêreldoorlog gegee. Franz Ferdinand en sy vrou Sophie was in
Oor Lothrop Stoddard se boek: The rising tide of color
‘n Scenario is ‘n voorstelling van vorige of toekomstige gebeure. Verbeelding en fiksie kan ‘n groot rol speel. ‘n Speurder kan bv verskillende scenario’s oorweeg wanneer hy probeer vasstel watter gebeure ‘n moord voorafgegaan het. ‘n Gewilde soort scenario probeer bepaal wat in die toekoms gaan gebeur. Ons weet in meerdere of mindere mate wat
Lees verder: Oor Lothrop Stoddard se boek: The rising tide of color
Wie het toegang tot SA se deurtastende spioenasie?
Die “grootste lekkasie van geheime dokumente in demokratiese Suid-Afrika se geskiedenis” deur Al Jazeera bevat glo ‘n dokument wat deel is van die Suid-Afrikaanse spoke se Handboek van tegniese intelligensiebeleid en -prosedures. Dié dokument is ‘n aansoekvorm wat agente in staat stel om ‘n reeks afloermoontlikhede te ontgin volgens Media24. ■ Meeluister in kamer –
Lees verder: Wie het toegang tot SA se deurtastende spioenasie?
