Skatryk SA-sakeman se heli stort in Zim neer

Die liggaamsdele van ‘n Suid-Afrikaanse sakeman wat dood is in ‘n helikopterongeluk in Zimbabwe, is tot 30m van die toneel gevind nadat hy glo probeer om te spring van die helikopter, het getuies in Harare gesê. Christian Malila Ndou , 55 , die skatryk eienaar van ‘n sekuriteitsmaatskappy in Beitbrug, was alleen in die Amerikaanse

Lees verder: Skatryk SA-sakeman se heli stort in Zim neer

Miljoen Zimbabwiërs staar honger in die gesig

‘n Miljoen Zimbabwiërs kan honger ly as die VN se Wêreldvoedselprogram (WFP) ingekort word weens ‘n tekort aan kontant. Tomson Phiri , woordvoerder van die WVP in Zimbabwe , het gesê die land gaan tans die hoogtepunt van die sogenaamde hongerseisoen binne. Hulle het voedselrantsoene vir ‘n miljoen begunstigdes in die afgelope maande teruggesny en daar

Lees verder: Miljoen Zimbabwiërs staar honger in die gesig

Skole open vandag regoor die land

Miljoene kinders regdeur die land gaan vandag terug skool toe vir die nuwe akademiese jaar. Skole in die binneland en aan die kus open vandag vir die eerste keer op dieselfde dag. Die Departement van Basiese Onderwys het intussen belanghebbendes gevra om kommentaar te lewer oor die reëling om al die skole gelyktydig te laat

Lees verder: Skole open vandag regoor die land

Rand op nuwe vyfjaarlaagtepunt

Die rand het ‘n nuwe vyfjaar laagtepunt bereik en kan weens die ekonomie se swak grondslag en dreigemente van stakings in die platinumsektor deur die elf dollarvlak breek. Die rand was vroeër op R10,82 teen die dollar nadat dit in ‘n stadum by R10,89 gedraai het. Die vakbond Amcu, sê sy lede het gedreig om

Lees verder: Rand op nuwe vyfjaarlaagtepunt

Peiling wys ANC sal skoonskip maak in meeste provinsies

Die African National Congress (ANC), sal na verwagting ‘n duidelike meerderheid in ses van die nege provinsies in die komende algemene verkiesing inpalm. Dit is volgens ‘n onlangse opname wat deur die marknavorsingsmaatskappy, Ipsos gedoen is. Die opname het bevind dat die Demokratiese Alliansie (DA) waarskynlik die meerderheid stemme sal trek om beheer te hou

Lees verder: Peiling wys ANC sal skoonskip maak in meeste provinsies

Padongelukke eis ekwivalent van drie Boeings wat neerstort

Die werklike dodetal weens padongelukke is pas bevestig: Die afgelope Feesseisoen het meer as 1.500 lewens op die paaie geëis. Dipuo Peters, die minister van vervoer, het vroeër gesê die slagting op die land se paaie was die ekwivalent van drie Boeing 747’s wat in Suid-Afrika verongeluk. “Stel jou voor wat sal gebeur as drie vliegtuie van

Lees verder: Padongelukke eis ekwivalent van drie Boeings wat neerstort

Bekkersdal smeul oor leë beloftes

Swart inwoners van Bekkersdal aan die Wesrand kan binnekort weer begin protesteer, hangende die besluit wat Donderdag by ‘n openbare vergadering geneem word. Bekkersdal is aan die einde van verlede jaar deur gewelddadige protesaksie geskud vir meer as ‘n maand lank. Meestal jong kinders was op die voorpunt van die oproer. Die woordvoerder vir die groter Westonaria

Lees verder: Bekkersdal smeul oor leë beloftes

Oproer oor water by Brits dalk doelbewus geskep, sê minister

Die Minister van Waterwese, Edna Molewa het gesinspeel op doelbewuste sabotasie wat kon gelei het tot die waterprobleem in die swart gemeenskap by Brits. Molewa en Thandi Modise, die premier van die provinsie, het inwoners van Mothutlung naby Brits in Noordwes besoek nadat twee betogers deur die polisie doodgeskiet is. Modise se kantoor het gesê hulle

Lees verder: Oproer oor water by Brits dalk doelbewus geskep, sê minister

Tergende vrae oor Mandela se verbintenis tot geweld teen blankes

Die Nelson Mandela-stigting se vrystellingsdatum van ‘n manuskrip geskryf deur die voormalige president Nelson Mandela, is vir Stephen Ellis, professor van sosiale wetenskappe aan die Vrye Universiteit, Amsterdam ‘n raaisel. Die dokument van 627 bladsye is skynbaar aanlyn geplaas net ‘n paar dae voor Mandela se dood op 5 Desember. Die dokument is reeds in 1977

Lees verder: Tergende vrae oor Mandela se verbintenis tot geweld teen blankes

Vrydaggesprek met Hans, die Vloeker

deur Thys Human Doer in Stalinbos is daar ‘n bekende aktivis oor veral godsdienssake met die naam Hans Pietersen. Hy het veral bekend verwerf toe hy aksies teen godsdiensonderrig by skole oorgeneem het ná George Claassen skielik en vinnig die aftog geblaas het. Hans het selfs ‘n boek uitgegee onder die titel: Die vrese van ons vaders:

Lees verder: Vrydaggesprek met Hans, die Vloeker