EFF-parlementslid, Andile Mngxitama wou die media toespreek, maar moes noodgedwonge sy inligtingsessie Donderdag uitstel toe lojaliste van Julius Malema verrigtinge met geweld ontwrig het. Mngxitama ondersoek bewerings gemaak deur die leier van die Patriotiese Alliansie, Gayton McKenzie. Hy het Woensdag getwiet dat hy op pad is na McKenzie se huis om bewyse te sien wat
Daveyton in oproer
Inwoners van Daveyton, oos van Johannesburg versper paaie in die gebied met brandende buitebande en rommel. ‘n Woordvoerder van die Ekurhuleni Metropolisie, Kobeli Mokheseng sê net na middernag Woensdag is paaie versper. Dit volg na ‘n optog, maar dis nie duidelik waaroor inwoners in opstand is nie. In Daveyton, waar misdaad baie hoog is, is
Raaisel verdiep oor dood van Amerikaanse hulpwerker Mueller
Pres. Barack Obama van die VSA het Dinsdag die sterfte bevestig van Kayla Mueller, ’n Amerikaanse hulpwerker wat deur militante van die Islamitiese Staat (IS) as gyselaar aangehou is. Obama het gesê Amerika sal die “terroriste opspoor en geregtigheid laat geskied”. Mueller se familie het in ’n verklaring gesê hul “harte is gebreek”. Hulle het
Lees verder: Raaisel verdiep oor dood van Amerikaanse hulpwerker Mueller
Zuma hou klasbewuste Britse noenmaal voor staatsrede
President Jacob Zuma het, sonder ironie, uitgelese buitelandse gaste en “struggle-helde” vir ‘n klasbewuste noenmaal by sy amptelike woning uitgenooi wat in Brittanje bekend staan as “high tea”. Die “struggle” wat gevoer is ter wille van ‘n “klaslose” samelewing in Suid-Afrika, is klaarblyklik toe inderwaarheid vir die Britse heersersklas en hul tee-rituele gevoer. Lees meer
Lees verder: Zuma hou klasbewuste Britse noenmaal voor staatsrede
Ambulans weier hulp in jongste Namibiese plaasaanval
‘n Bejaarde egpaar is Woensdagoggend op hul plaas naby Hochfeld in Namibië deur vier gewapende swart rowers aangeval, vasgebind, aangerand en beroof, het die Republikein berig. Die naaste ambulansdiens het egter hulp aan die wit egpaar geweier. Mnr. Gernot en me. Renate Zander, albei in hul sewentigs, van die plaas Monteith sowat 50 km suid
Lees verder: Ambulans weier hulp in jongste Namibiese plaasaanval
Sanders se moordenaars kry ligte vonnis
Die moordenaars van die wêreldkampioenbokser, Corrie Sanders, het ‘n ligte straf ontvang, maar gaan steeds appelleer. Die drie veroordeelde swart moordenaars gaan appelleer teen die vonnis wat aan hulle opgelê is vir die koelbloedige moord op Sanders, in September 2012. Die drie is nie tevrede met die ligte tronkstraf wat aan elk van hulle opgelê
Oproer by TUT brei uit
Oproer oor studentelenings by die TUT, die Tshwane Universiteit van Tegnologie, het na Ga-Rankuwa, Emalahleni en die Pretoria-kampusse uitgebrei. Werksaamhede by die TUT se Soshanguve Noord- en Suid-kampusse is reeds weens die voortslepende studente-onrus opgeskort. Die universiteitsbestuur het Woensdag met studenteleiers vergader oor hulle griewe, maar studenteleiers het die universiteit se voorstelle verwerp Swart studente
Hoekom Suid-Afrika nog heeltemaal op koers is
Sedert ’n paar weke is dit bekend dat die polisie deesdae meer misdadig as die misdadigers self is, ’n gegewe wat baie Suid-Afrikaners seker nie sal verbaas nie. Aan die een kant is die gewone mens steeds meer gedwonge om die reg in eie hande te neem as gevolg van die wantroue in die reg,
Günter Grass-boek daag eensydige siening van Duitse geskiedenis uit
Een van die moeilikste dinge vir enige romanskrywer om reg te kry, is juis om te praat oor dinge waaroor ‘n mens nie mág praat nie. Dinge wat nie polities korrek is nie en wat dalk tot uitroepe of beskuldigings van “regsheid”, “Nazisme” en, les bes, “rassisme” mag lei. Só ‘n voorbeeld vir elke Afrikaner
Lees verder: Günter Grass-boek daag eensydige siening van Duitse geskiedenis uit
Spraakvryheid onder skoot: ANC, Leopold Scholtz, Max du Preez
As ek die gemeenplasige braaksels van die Naarperswerfbobbejane lees wat Adderjan Basson, die koning van die Boerehaters, in sy Haatbeeld opdis, kan ek soms nie agterkom of hulle onnosel, geestelik versteurd of maar net erg sinies is nie.
As ek die gemeenplasige braaksels van die Naarperswerfbobbejane lees wat Adderjan Basson, die koning van die Boerehaters, in sy Haatbeeld opdis, kan ek soms nie agterkom of hulle onnosel, geestelik versteurd of maar net erg sinies is nie.
Lees verder: Spraakvryheid onder skoot: ANC, Leopold Scholtz, Max du Preez
