Die Verenigde Nasies sê alle partye in die Libiese konflik is waarskynlik skuldig aan oorlogsmisdade, insluitende marteling, verkragting en die moord op gevangenes. Die VN het die internasionale gemeenskap gevra om meer te doen om die skuldiges te laat vervolg. ‘n Verslag wat pas bekendgestel is, en fokus op vergrype in Libië tussen 2014 en
Marcos-Aquino stryd woed in die Filippyne
Die Filippynse pres. Benigno Aquino, het kiesers dié week gewaarsku om ’n einde te maak aan die merkwaardige politieke opgang van die familie van die ouddiktator, Ferdinand Marcos, 30 jaar ná ‘n populistiese opstand hom tot ’n val gebring het. Die verkiesingsveldtog is die laaste hoofstuk in ’n byna Shakespeariaanse drama van onmin tussen die
Danie Goosen: Oor Afrikaans buig universiteitsbesture agteroor
Die FAK wil hiermee sy diepe afkeur uitspreek oor die valse en diep misleidende standpunte wat die afgelope tyd ten opsigte van Afrikaans aan universiteite ingeneem word. Veral die volgende kwessies is ter sake: 1. Tydens die afgelope dekades het die een na die ander universiteitsbestuur plegtig belowe dat universitêre Afrikaans nie in gevaar verkeer nie.
Lees verder: Danie Goosen: Oor Afrikaans buig universiteitsbesture agteroor
Götterdämmerung: ‘Black Lives Matter’ in Suid-Afrika?
Baie is al gesê en geskryf oor die voortslepende gewelddadige optrede van verskeie studente- en werknemerorganisasies op die kampusse van tersiêre inrigtings in Suid Afrika. Daadwerklik is daar weinig van hierdie instansies wat dit kon vryspring en word onderrig en aktiwiteite lamgelê deur ontwrigtende en gewelddadige optrede. Dit blyk ook hoofsaaklik voorheen “wit” inrigtings te
Lees verder: Götterdämmerung: ‘Black Lives Matter’ in Suid-Afrika?
NWU sluit Mafikengkampus nadat studente geboue afbrand
Volgens ‘n mediaverklaring van die Noordwes-universiteit is die Mafikengkampus “onbepaald gesluit” nadat woedende swart studente verskeie geboue afgebrand het. Die studente was ontevrede oor ‘n nuwe studenteraad wat aangewys is. Op die universiteit se Facebookblad het hy die volgende verklaring gepubliseer, wat ons volledig hier aanhaal. As gevolg van wydverspreide brandskade wat op 24 Februarie
Lees verder: NWU sluit Mafikengkampus nadat studente geboue afbrand
Dan Roodt: Die taaloorlog en wat dit beteken
Die huidige stryd wat daar rondom Afrikaans op kampusse woed, is gegrond op suiwer Boerehaat en rassehaat. Selfs sommige van die nugterder swart studente by Tukkies het al toegegee dat die bestaan van ‘n minderheid Afrikaanse lesings op die kampus hulle “glad nie raak nie”. Trouens, die Universiteit van Pretoria het al dermate verengels dat
Revolusie: 2 treine in Pretoria óók verbrand
Terwyl onrus en onluste op kampusse uitkring, met berigte dat die administrasiegebou van die Noordwes-universiteit se Mafikengkampus afgebrand is, is twee treine by die Pretoriastasie insgelyks aan die brand gesteek. Metrorail het bevestig dat twee treine verbrand is, met ‘n verdere twee treine wat deur klipgooiers onder die klippe gesteek is. Vier swartes is glo in
Oproeriges onderbreek gebedsessie by UV
Oproerige swartes met stokke het ‘n buitemuurse gebedsdiens op die hoofkampus van die Universiteit van die Vrystaat onderbreek. Die diens is deur ‘n pastoor gelei. Die betogers het slagspreuke geskree en die klankstelsel wat gospel-musiek gespeel het, afgeskakel. Die polisie het ingegeryp en die twee groepe uiteen gehou sodat die diens kon voortgaan. Die Universiteit
Rand daal skerp na Gordhan se begrotingsrede
Die minister van Finansies, Pravin Gordhan het in sy Begrotingsrede in die Parlement gesê die land kan nie geld bestee wat hy nie het nie en kan nie meer geld leen as wat hy kan terugbetaal nie. Hy het gesê die begroting sal eerder fokus op fiskale konsolidasie, maar markte het nogtans negatief gereageer. Gordhan
Namibiër sal regsaksie teen US voortsit
Dr. Joggie Briedenhann het Dinsdag by navraag aan die Republikein bevestig dat hy die siviele regsaksie teen die Universiteit van Stellenbosch (US), Open Stellenbosch en die studenteraad gaan voortsit ondanks die rektor van dié unversiteit, dr. Wim de Villiers, se skriftelike verskoning aan hulle. Die regstappe sal gedoen word hangende die verslag wat deur ’n
