Die president, Jacob Zuma, het aangekondig dat die nasionale verkiesing op 7 Mei 2014 sal plaasvind. “Hierdie is ‘n historiese verkiesing aangesien dit plaasvind op die 20ste herdenking van ons vryheid van apartheidsvedrukking,” het Zuma gesê.”Nadat ons die OVK geraadpleeg het, stel ek die mense van Suid-Afrika in kennis dat die vyfde algemene verkiesing in
Sunette Bridges noem Roodt-uitspraak oor selfbeskikking ‘n ‘infame leuen’
Op haar Facebook-blad en in ‘n privaatepos, het die sangeres en Rooi-Oktober-aktivis Sunette Bridges ‘n uitspraak van dr. Dan Roodt – waarin hy noem dat redelike steun selfbeskikking vir Afrikaners moontlik sal maak – as ‘n “infame leuen” verwerp. Bridges skryf: Hierdie is jou stelling: Dan Roodt: “Melville, as die Front Nasionaal / Front National
Lees verder: Sunette Bridges noem Roodt-uitspraak oor selfbeskikking ‘n ‘infame leuen’
Bodem 28: Die eerstelig
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Lees eers Bodem 27 en alle vorige episodes. In die nat en koue, met onheil hoorbaar om jou, kan jy leer dat luuksheid bepaal word deur verwagting. Die lyf wat mor oor die dikte en digtheid van ʼn duvet kan gekoester voel in modder en wind as die verwagting was
Oproermakers plunder winkels in Noordwes
Oproermakers in Majakaneng in Noordwes het twee winkels wat aan buitelanders behoort geplunder, het ‘n inwoner gesê. “Toe die polisie op ons geskiet het, het lede van die gemeenskap kwaad geword en die winkels geplunder,” het Pule Rakomane gesê. Betogers het ook drie voertuie aan die brand gesteek, het The Times berig. “Hulle was ou motors
‘Derde Mag’ glo agter diensleweringsoproer
Die Times berig dat ‘n “Derde Mag” vermoedelik agter die dodelike betogings oor dienslewering in Gauteng sit, en ‘n hoë-vlak van ondersoek daarna is reeds geloods. Bewerings het vore gekom dat politieke partye en ander groepe geïnfiltreer is deur mense wat geweldgeteisterde gemeenskappe verder destabiliseer. Woensdag het mense met ANC T-hemde op betogers in Sebokeng,
ANC belowe geen geweld by DA-protes
Die ANC het te kenne gegee dat hulle geen geweld verwag wanneer die DA ’n optog na die ANC se hoofkantoor in Johannesburg lei nie. Die ANC het vroeër gesê die optog is aanhitsing wat geweld sal meebring. Die DA-leier, Helen Zille, het ontken dat dit aanhitsing is soos die ANC beweer. Die party het Donderdag
Informante verraai mede-Afrikaners vir geld
Dit het tydens die hoogverraadverhoor in Bloemfontein aan die lig gekom dat Afrikanerr-informante wat deur die polisie gebruik word om op ander Afrikaners te spioeneer hoofsaaklik deur geld gemotiveer word. Mnr. Jaco Scherman het vir die staat getuig dat sy “onderneming geldelike probleme ondervind en dat hy vir elke verslag wat hy vir sy hanteerder
Binnelandse Sake oop vir registrasie-naweek
Die departement van binnelandse sake sal die komende naweek alle kantore oopstel vir die publiek. Voornemende Suid-Afrikaanse kiesers wat identiteitsdokumente nodig het om vir die 2014-verkiesing te registreer, sal gedurende die naweek ook daarvoor kan aansoek doen. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se laaste registrasieveldtog vind Saterdag en Sondag plaas. ‘n Woordvoerder van die OVK, Kate
Smokkelsigarette onderskep
Smokkelsigarette met ‘n geraamde straatwaarde van vyf miljoen rand is verlede by die Beitbruggrenspos in Limpopo onderskep, het RSG berig. ‘n Woordvoerder van die Valke, Dibero Molatjana, sê 38 buitelanders is tydens die maandlange operasie in hegtenis geneem. Hy sê sindikate skep nou vals kompartemente in luukse voertuie, in plaas van swaar voertuie om opsporing
Mbeki wil Afrika se kapitaaluitvloei keer
Die voormalige president Thabo Mbeki is op ‘n besoek aan die Verenigde State van Amerika om kundigheid te werf vir die Afrika-Unie se paneel op Onwettige Finansiële Vloei. Mbeki is die voorsitter van die paneel wat gestig is na ‘n besluit van die AU se ministers van Finansies, Beplanning en Ekonomiese Ontwikkeling in 2011. Die
