
Oproermakers in Majakaneng in Noordwes het twee winkels wat aan buitelanders behoort geplunder, het ‘n inwoner gesê.
“Toe die polisie op ons geskiet het, het lede van die gemeenskap kwaad geword en die winkels geplunder,” het Pule Rakomane gesê.
Betogers het ook drie voertuie aan die brand gesteek, het The Times berig.
“Hulle was ou motors wat nie meer gebruik word nie,” sê Rakomane.
Polisie het egter gesê hulle het weet niks van die plundering of verbrande motors nie.
“Ons het nie verslae van die voorvalle ontvang nie,” het kol Sabata Mokgwabone gesê.
“Wat ons wel weet, is dat die betogers ‘n vergadering gehou het en dat ‘n raadslid se huis gevandaliseer is. Die betogers het ook probeer om die N4 te versper, maar die polisie het hulle gekeer, ” het hy gesê .
Rakomane het gesê betogers het by die plaaslike taxi-staanplek saamgetrek om hul volgende plan van aksie te bespreek.
Polisie het gesê ‘n sementvragmotor is vroeër op die N4 aan die brand gesteek .
‘n Bus wat konstruksiewerknemers vervoer is ook beskadig … by Majakaneng,” het Rakomane gesê.
Inwoners is glo in oproer oor watertekorte, beter paaie en HOP-huise.

– | Plan van aksie | –
1. Werk vir jou geld (in plaas van steel)
2. Spaar om jou eie (hop)huis te koop en af te betaal (in plaas van skuld maak)
3. Betaal jou water- en ligterekening, dan is jy geregtig daarop (geen onwettige kragverbindings)
4. Erken dat taxi’s net so verantwoordelik is vir die swak toestand van paaie en VERAL elke keer wat julle bande brand, klippe gooi, ens.
5. Erken julle is barbaars en so sal dit wees tot in lengte van dae.
Geen salf aan julle te smeer nie – behalwe die salf wat julle gebruik om te probeer wit wees, wat julle nooit sal wees nie.
Mensig, ek sien sommer hoe laat spaander die een met haar pajama-broek met gesteelde goedere ! Nogal “grin” op die bakkies ook !
Trippie jy is kostelik – sê jou sê so kalm en gelate en hoe verder ek lees hoe harder lag ek want dit klink of jy n vervelige gediggie in opdrag van die juffrou vir n dom gehoor moet opsê. Julle ouens op Praag voeg daagliks jare by my leeftyd met julle spitvondigheid.
Baie dankie vir die kompliment (ek aanvaar dit, baie beskeie). Hiermee saam, kuber-blommetjies spesiaal vir jou.
nee magtig cheapskyt gee tjoklits
EINA virrie tjiepskyt !
Los asb vir Riempies een, Trip en JAVDRDVVAJ
Ja sies Eric!
Ja Trips vir hulle gaan dit met sulke plundering nie om swak dienslewering nie maar hoe hulle dit kan gebruik om te steel as verskoning! DIS AL WAAROOR DIT GAAN want wat het die buitelander se winkel met die donnerse dienslewering te doen! Hulle sit een teen tien in dieselfde bootjie!
Selfs die vink-mannetjie bou eers nes , oortuig die wyfie hy kan sorg vir kos en water …..voordat hy haar nader , wat nog te sê beken en n kind voortbring .
Hoe kan daar vir beter dienslewering geëis word as hierdie dom idiote verkiesing na verkiesing die onbevoegdes in stem. Kry vir julle maar hou dit net in die lokasies!
Hau, weendou shopping
Hierdie buitelanders het net hier kom aas.
Vir hierdie land voel hulle vere, en ek voel vere vir hulle. Laat hulle leer wat ‘n kwaffer is, en ook sommer waarom daar apartheid was.
Diesel – diesel-le ou storie.