Matriekslaagsyfergoëlery: meer as helfte skryf nooit die eksamen

Die “wonderbaarlike” styging in die matriekslaagsyfer oor die afgelope paar jaar was slegs moontlik omdat meer as die helfte van leerlinge in sommige provinsies nooit eksamen gaan skryf nie. Skole weet dat hulle gaan druip en oorreed hulle daarom om nie eens eksamen te gaan skryf nie. Na bewering “verdwyn honderdduisende leerlinge binne twee jaar

Lees verder: Matriekslaagsyfergoëlery: meer as helfte skryf nooit die eksamen

Kaapse Klopse uitgestel weens logistiek

Vandag se Kaapse Klopseparade in Kaapstad is uitgestel. Die uitvoerende hoof van die Karnavalkomitee, Kevin Momberg, sê hulle het logistieke probleme ondervind om die geleentheid te reël. Die Kaapstadse stadsraad het ‘n paar weke gelede in ‘n verklaring gesê die Klopse sal vanjaar self die parade reël na gesprekke met hulle, het RSG berig. Momberg

Lees verder: Kaapse Klopse uitgestel weens logistiek

Motordiewe pak Vrystaat

Nog drie swart verdagtes is op Thaba Nchu in die Vrystaat aangekeer in verband met die moord op ‘n swarte wat op Oujaarsaand tydens ‘n motorkaping in Phahameng in Bloemfontein doodgeskiet is. Twee swartes is vroeër op Nuwejaarsdag in besit van ‘n gekaapte VW Polo vasgetrek. Die 27-jarige is vyf keer geskiet en sy vriendin is in die voorval gewond.

Lees verder: Motordiewe pak Vrystaat

2015: Wat kan Afrikaners doen?

Hier aan die begin van die nuwe jaar en terwyl die Desembervakansie in sy doodsnikke verkeer, is ‘n mens altyd vol moed vir die berge wat jy nog moet versit. Deesdae moet ‘n mens bloot om in Suid-Afrika te oorleef reeds daardie spreekwoordelike berge versit! Ek het voorheen al verwys na Jan Smuts wat gesê

Lees verder: 2015: Wat kan Afrikaners doen?

TT Cloete oor diversiteit en nivellering

‘Tans regeer die swartes nie omdat hulle dit beter as bv die blankes kan doen nie, maar bloot omdat hulle meer (en meer gewelddadig) is.’

‘Tans regeer die swartes nie omdat hulle dit beter as bv die blankes kan doen nie, maar bloot omdat hulle meer (en meer gewelddadig) is.’

Lees verder: TT Cloete oor diversiteit en nivellering

Plaasmoord buite Sasolburg

In die jongste voorval van plaasmoorde, is ʼn 67-jarige man op ʼn plaas naby Sasolburg in die Vrystaat doodgeskiet. ‘n Woordvoerder van die SA Polisiediens, Lt. Livhuhani Hani, het gesê dat die man en sy gade ʼn huis op die plaas huur. Die vrou het glo Woensdagaand deur die huis se venster geloer en ʼn

Lees verder: Plaasmoord buite Sasolburg

Suid-Afrikaners sterf soos vlieë op die paaie

Volgens die minister van vervoer, Dipuo Peters, is daar reeds 924 noodlottige padongelukke tot op 28 Desember aangemeld. In KwaZulu-Natal was daar 211 ongelukke waarin 249 mense dood is. In Gauteng was daar 156 noodlottige ongelukke waarin 174 mense omgekom het. In die Oos-Kaap was daar 129 noodlottige ongelukke waarin 161 mense die lewe gelaat

Lees verder: Suid-Afrikaners sterf soos vlieë op die paaie

98% van onafhanklike skole se matrikulante slaag

Die slaagsyfer vir privaatskole wat die onafhanklike eksamenraad se matriekeksamen skryf is so pas bekendgemaak. Vanjaar se slaagsyfer is 98,38% met 85,54% van kandidate wat toegang tot graadstudie verkry en 11,56% van kandidate wat vir ʼn diploma kan studeer. 10 451 kandidate, van wie 9 976 heeltyds en 475 deeltyds, het die eksamen vanjaar afgelê. Verlede jaar

Lees verder: 98% van onafhanklike skole se matrikulante slaag

Anton van Niekerk: politieke korrektheid, feite-waarheid en morele waarheid

Wanneer dit vakansietyd is, word Die Burger se lesers gekonfronteer met artikels en ook briewe deur Anton van Niekerk. Op hierdie manier kry hy publisiteit en verdien hy ook sakgeld. Vir hom is dit blykbaar nie voldoende as akademici kennis van sy menings in vaktydskrifte neem nie. Hy smag daarna om ‘n openbare intellektueel te

Lees verder: Anton van Niekerk: politieke korrektheid, feite-waarheid en morele waarheid