Zille bring hulde aan Progressiewes

Me. Helen Zille, leier van die DA, het gister hulde aan die Progressiewe beweging in Suid-Afrika gebring, wat vanjaar 50 jaar oud is en waarvan sy reeds veertig jaar lid is. In 1959 het ‘n groep van twaalf Verenigde Partylede uit die destydse opposisie weggebreek om die meer liberale en anti-Afrikaanse Progressiewe Party te stig.

Lees verder: Zille bring hulde aan Progressiewes

Hou ons taal só lewendig

As ek mag sou ek graag die n voorstel wou maak dat daar erens, weekliks of tweeweekliks ‘n ruimtetjie afgestaan word vir ‘n gedig of prosa met ‘n kort resensie uit ons baie ryk amper vergete bron van digters en skrywers. Hierdeur kan ons ons Afrikanertaal en -kultuur lewendig hou. My kleinkinders word so dikwels

Lees verder: Hou ons taal só lewendig

Eugene Terre’Blanche: ‘n ‘cowboy’ wat kan terugkeer

Dan Roodt sit hierdie keer die pot mis en maak ‘n strategiese fout met sy kommentaar oor Eugene Terre’blanche in sy rubriek: Antjie Krog – Beroepsafrikaner en nar. Roodt skaar homself nou by Harald Pakendorf wat jaarliks by die Aardklop-kunstefees met die “Diskoers”-bespreking vir die gehoor aankondig Eugene Tere’blanche het van ‘n perd afgeval. (Ek

Lees verder: Eugene Terre’Blanche: ‘n ‘cowboy’ wat kan terugkeer

Springbokke kla oor NSA-lied

Die Springbokke het gekla oor hoe swak die Nuwe Suid-Afrikalied voor hul 20-13-nederlaag Vrydagaand teen Frankryk gesing is. Die afrigter, Peter de Villiers, sê die Franse het hul oorwinning in Toulouse verdien, maar is kwaad vir die gashere oor die swak sangvertoning. Die sanger het by tye stil gebly en gesukkel om die woorde te

Lees verder: Springbokke kla oor NSA-lied

Springbokke se flenterwysie in Frankryk

Wat op aarde het wie op aarde gedink? Suid-Afrika se saamgeflanste ellende van ‘n volkslied is gisteraand voor die toets teen Frankryk in Toulouse gesing deur iemand wat lyk of hy per ongeluk daar was. “Nee, ek het nie vir jou geld vir ‘n halfbrood nie, maar kom saam dan sing jy Nkosi Sikelele…” Oud,

Lees verder: Springbokke se flenterwysie in Frankryk

Antjie Krog – Beroepsafrikaner en nar

Vandag lees ek ‘n verwysing na Antjie Krog in ‘n power rubriek van Tim du Plessis raak waarin hy sê: “as Afrikaanse mense in die nuwe orde kritiek lewer, ‘sterf’ hul woorde in hul ‘Afrikanermonde’”. Dit prikkel my toe om na Tannie Antjie – die vrou is seker nou al amper sestig en daarop geregtig

Lees verder: Antjie Krog – Beroepsafrikaner en nar

Reitz-studente ‘gaan berou toon’

Prof. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat, sê die sogenaamde Reitz-4 gaan voor die einde van die maand in die openbaar verskoning aanteken. Jansen het Vrydag tydens ‘n noenmaal by die Kaapse Persklub op die vraag gereageer of die studente nie berou moes toon voor hulle weer tot die kampus toegelaat word

Lees verder: Reitz-studente ‘gaan berou toon’

Rassistiese tirade van dronk regter

‘n Vertaling van ‘n klankopname toon dat regter Nkola Motata wel rassistiese stellings gemaak ná hy dronk bestuur het en teen ‘n muur gebots het. Die Mail&Guardian het ‘n klankopname, wat die aand van die ongeluk in 2007, ontleed en van Sotho na Engels vertaal. Motata het aan omstanders gesê: “Almal van julle, laat ek

Lees verder: Rassistiese tirade van dronk regter

‘Thatcher is dood’

“Thatcher is dood” Só het ‘n SMS gelui wat vir ‘n oomblik diplomatieke verwarring onder die lede van die Kanadese parlement en hul raadgewers tydens ‘n formele geleentheid veroorsaak het, het die Kanadese media Vrydag berig. Dié nuus het soos ‘n veldbrand gedurende ‘n seremonie vir militêre families versprei. Sowat 2 000 geskokte gaste het

Lees verder: ‘Thatcher is dood’

Godsell weer terug?

Dit lyk of Bobby Godsell op pad terug is na Eskom. Barbara Hogan, minister van openbare ondernemings, en Godsell, wat Maandag bedank het as Eskom se voorsitter, gaan die naweek ontmoet. Hogan se kantoor het egter gesê daar kan nie verder kommentaar gelewer word nie omdat die ontmoeting nog nie plaasgevind het nie. “Dis eintlik

Lees verder: Godsell weer terug?