Die polisie is ontplooi in die Intabazwe-lokasie in Harrismith in die ooste van die Vrystaat. Die oproermakers wil hê die burgemeester en munisipale bestuurder moet bedank. Hulle eis ook beter huise en infrastruktuur. Dit volg na ‘n week van gewelddadige onrus waarin een persoon dood is, en ‘n plaaslike kliniek afgebrand is. Nooddienspersoneel is ook
Lees verder: Kliniek gebrand, nooddienspersoneel aangeval vir ‘beter dienslewering’
