Die aartsbiskop van Kantelberg, die mees senior kerkkleier in Brittanje, het gesê dit is “absoluut verregaande dat die publiek as rassiste afgemaak word” omdat hulle oor die instroming van immigrante bekommerd is. Aartsbiskop Justin Welby het gewaarsku dat daar ‘n ware vrees onder Britte heers oor die instroming. Hy het bygevoeg: “Wat gebeur oor behuising?
Lees verder: Aartsbiskop van Kantelberg sê vrees vir immigrante nie ‘rassisties’
