Die amptelike tale-wet van die Unie van Suid-Afrika is 90 jaar gelede – op 8 Mei 1925 – by ‘n gesamentlike sitting van die nasionale vergadering en die Senaat aanvaar. Die wet het voorsiening gemaak vir Afrikaans as amptelike taal naas Engels. Die wet het Nederlands met Afrikaans vervang. Dit word beskou as ‘n belangrike
Duisende Basters vier hulle geloftedag
Sedert 1977 vier die Rehoboth Basters fees by Sam !Khubis, sowat 80 km suid-wes van Rehoboth ter herdenking van hul volk se bestaan wat amper uitgewis is deur die Duitse koloniale magte. Nagenoeg 5 000 mense het dié week na die Sam !Khubis-terrein naby Rehoboth opgeruk om die 100ste herdenking van die geskiedkundige Slag van
Britte vandag na die stembus
Die Britte gaan vandag stembus toe met peilings wat volgens die BBC aan die Konserwatiewe Party van premier David Cameron ’n voorsprong van 34% gee, teenoor die 33% van Ed Miliband se Arbeiders, 14% van Nigel Farage se Ukip en 8% van Nick Clegg se Liberaal-Demokrate. Dit wil egter lyk asof die Tories selfs in
Leerling by skool doodgesteek
‘n Swart seun van Ebony Park in Midrand, Johannesburg, is Maandag op die skoolterrein dood toe ‘n medeleerling hom met ‘n skêr gesteek het, het News24 berig. Songezo Mabindla (21), ‘n leerling aan Tsosoloso ya Afrika Sekondêre Skool, is met ‘n skêr gesteek nadat hy met ʼn ander leerder baklei het. Die polisie en nooddienste
Afrika byeen oor Burundi-krisis
Staatshoofde van oos-Afrika sal volgende week in Tanzanië vergader om die voortslepende politieke krisis in Burundi te bespreek, het RSG berig. Dit volg op ‘n vergadering in Bujumbura tussen President Pierre Nkurunziza en vier ministers van buitelandse sake vanuit die streek. Die presidente van Kenia, Uganda, Tanzanië en Rwanda sal saam met Nkurunziza in Dar
Inwoners eis dat plaaslike werkers by Medupi aangestel word
Lokasiebewoners by Ellisras (Lephalale) in Limpopo het ‘n beroep op die Wetgewer gedoen om te sorg dat plaaslike inwoners by die Medupi en Matimba-kragaanlegte aangestel word. Hulle beskuldig buitelanders ook van ‘n prysoorlog teen plaaslike kleinsake-handelaars. Hulle het sterk beswaar aangeteken oor buitelanders wat by onwettige sakebedrywighede betrokke is. Die plaaslike swartes beweer dat buitelanders
Lees verder: Inwoners eis dat plaaslike werkers by Medupi aangestel word
Elf Durbanse treinwaens uitgebrand
Durbanse pendelaars het elf treinwaens vernietig omdat die treine nie betyds opgedaag het nie. Die waens is by die Reunion-stasie naby Isipingo by Durban deur oproerige pendelaars aan die brand gesteek. ‘n Woordvoerder van die KwaZulu-Natalse nooddienste sê niemand is tydens die brande beseer nie. Die pendelaars het ook glo die trein met klippe bestook
Jonathan Jansen wil Kovsies nou finaal verengels
Jonathan Jansen, die rektor van die Universiteit van die Vrystaat, het Maandag in sy weeklikse brief aan personeel sterk standpunt ten gunste van die afskaffing van Afrikaanse lesings en totale verengelsing ingeneem. “Wat vir my duidelik is, is dat die bestaande taalbeleid (Engels en Afrikaans) vir ons studente op kampus en, ek vermoed, vir baie
Lees verder: Jonathan Jansen wil Kovsies nou finaal verengels
Mugabe noem Zimbabwiese emigrante ‘kriminele’
Die Zimbabwiese regering het president Robert Mugabe verdedig nadat die veteraan-leier opmerkings oor die land se “kriminele Kalangastam” (Ndebele) gemaak het. Mugabe het opslae gemaak toe hy verlede week gesê het die meeste Zimbabwiese emigrante na Suid-Afrika is “Kalangas van Matabeleland”. Hy het gesê hulle (Kalangas) het min opvoeding en dat hulle ook na bewering
JH du Toit: Orania en die Soligargie
Ek het hierdie stuk geskryf kort nadat Orania en Solidariteit onlangs vir Steve Hofmeyer en Sunette Bridges as ekstremistiese rassiste gebrandmerk het. Aanvanklik het ek besluit om dit nie te plaas nie omdat ek nie verdere verdeling wou meebring nie. Ná Solidariteit se Sowjetstyl-“beraad” het ek egter besluit om hiermee voort te gaan. Ek was
