‘n Amerikaans-gebore Islamitiese rebel wat vermoedelik een van die aanhitsers was van die terreuraanval op die Garissa-universiteit in Kenia vroeër vanjaar, het homself die naweek aan die Somaliese weermag oorgegee. Abdimalik Jones het onlangs weggebreek van al-Sjabaab om aan te sluit by vegters wat die Islamitiese Staat (ISIS) ondersteun, het dpa berig. Somaliese soldate het
Bestuurslisensies: Suid-Afrika se nuwe strafpuntstelsel
As ‘n motoris in SA voortdurend die padreëls verbreek, kan sy lisensie gekanselleer word – en hy gedwing word om sy bestuurderslisensietoets weer te neem. Suid-Afrika se bestuurderstrafpuntstelsel sal op 1 April 2016 van stapel gestuur word. Volgens die verslag van Wheels24, is die stelsel in September 1998 in die wet onderteken as deel van
Lees verder: Bestuurslisensies: Suid-Afrika se nuwe strafpuntstelsel
Dan Roodt: Volksmoord en terrorisme moet in SA beveg word
Die politiek in Suid-Afrika is nie baie gesofistikeerd nie. Sedert 1994 word daar baie hard gewerk om van ons “net nog ‘n Afrikaland” te maak, terwyl die politiek in slagspreuke rondom “apartheid” en “rassisme” verval het. Die linkse beweging in Suid-Afrika hits reeds dekades lank swart rassegevoelens teen blankes aan, met klinkklare sukses want vandag
Lees verder: Dan Roodt: Volksmoord en terrorisme moet in SA beveg word
Mynbou-vooruitsigte lyk bedroewend sê ontleder
‘n Mynboukonsultant, Peter Major, sê die bedryf sukkel weens metaalpryse wat die afgelope 12 maande skerp gedaal het Die Chinese aanvraag wat kwyn, het gesorg vir laer volumes van alle kommoditeite. Major het aan RSG gesê 15 jaar gelede het mynbou 50% van Suid-Afrika se verdienste verteenwoordig, terwyl nié landbou óf toerisme tans kan instaan
Middel teen VIGS-voorkoming goedgekeur
Die Suid-Afrikaanse Medisynebeheerraad het `n middel goedgekeur wat die voorkoming van MIV-Vigs in die land drasties kan verander, het RSG berig. Die middel, Truvada, wat in die vorm van `n pil is, is in November goedgekeur, maar die aankondiging is gister gedoen. Die Direkteur-Generaal vir MIV, TB en vroue en kindergesondheid by die Departement van
Histerie bars los na Trump se oproep om Moslems na VSA te verbied
Donald Trump het Maandag op ‘n verkiesingsaamtrek in Suid-Carolina staatgemaak op Amerikaanse wetgewing wat Moslemimmigrante na die VSA verbied. ‘n Amerikaanse Openbare Wet 414, hoofstuk 2, artikel 212, bepaal dat enige potensiële immigrant wat geaffilieer is met enige organisasie of groep wat die vernietiging of omverwerping van die Amerikaanse staat vra, deur die wet verbied
Lees verder: Histerie bars los na Trump se oproep om Moslems na VSA te verbied
Frankryk raak al hoe vlootblouer: Marine Le Pen sit geen voet verkeerd in aanloop tot 2de rondte
Die opstand van die kiesers teen hul eie politici, gelei deur Marine Le Pen van die Front National, is steeds in volle swang in die aanloop tot die tweede rondte van die streeksverkiesings in Frankryk. Gisteraand het ‘n kandidaat van die linkse Groen-ekologiese party tydens ‘n bespreking op BFMTV erken dat daar ‘n “kloof tussen
Referendum gee dalk aan Kagame derde termyn
Pres. Paul Kagame van Rwanda het die afgelope jare groot lof ingeoes vir die manier waarop hy sy land ná die volksmoord van 1994 weer opgebou het, het Reuters berig. Amerika het nietemin verklaar dat hy ‘n voorbeeld moet stel in die streek, deur na afloop van sy tweede termyn as president die tuig in
ISIS aanvaar verantwoordelikheid vir bomaanval in Jemen
Die goewerneur van Aden in Jemen is Sondag dood in ’n motorbomontploffing waarvoor die Islamitiese Staat-groep (ISIS) verantwoordelikheid aanvaar het. Die aanval het plaasgevind in Jemen se suidelike hawestad, waarheen pres. Abd-Rabbu Mansour Hadi teruggekeer het om toesig oor die oorlog teen die Iran-geallieerde Houthis te hou. ’n Plaaslike woordvoerder sê minstens ses lede van
Lees verder: ISIS aanvaar verantwoordelikheid vir bomaanval in Jemen
Trump wil Moslems na VSA verbied
Die opkomende Republikeinse presidentskandidaat in die VSA, die sakeman Donald Trump het ‘n oproep om die totale verbod op die toelating van Moslems in die land gedoen. Trump het sy oproep verdedig onder luide toejuiging by ‘n saamtrek op die USS Yorktown in Mount Pleasant toe hy gesê het: “Ons het geen idee of hulle
