Middel teen VIGS-voorkoming goedgekeur

Die Suid-Afrikaanse Medisynebeheerraad het `n middel goedgekeur wat die voorkoming van MIV-Vigs in die land drasties kan verander, het RSG berig.

Die middel, Truvada, wat in die vorm van `n pil is, is in November goedgekeur, maar die aankondiging is gister gedoen.

Die Direkteur-Generaal vir MIV, TB en vroue en kindergesondheid by die Departement van Gesondheid, Dr. Yogan Pillay, sê die middel is al saam met ander middels vir die behandeling van MIV-Vigs gebruik, maar dit is nou as voorkomende middel goedgekeur.

Die middel kan MIV blykbaar honderd persent voorkom as dit daagliks gebruik word. Pillay sê die middel sal gebruik word waar gevaar van die siekte baie hoog is, soos by meisies tussen 15 en 24 jaar.

Die departement van gesondheid kon nie bevestig of die middel al beskikbaar is nie.

Alhoewel die medisyne deur die Amerikaanse owerhede goedgekeur is, het byna geen swartes aan kliniese toetse deelgeneem nie.

8 thoughts on “Middel teen VIGS-voorkoming goedgekeur”

  1. Briljant, n pilletjie vir die “morning after”! Eienaardig dat byna geen swartes aan die Amerikaanse toetse deelgeneem het,Beteken dit dat dit net vir die huidig benadeeldes bedoel is????Vir die volgende kulkunsie hoe lyk dit met n pilletjie teen Ebola?En dan sommer een vir naiewiteit!

    1. Ek wou dit nie in my kommentaar geplaas het nie – maar nou
      gaan ek. Wat is die kans dat die regering toestemming gegee het om die pille
      beskikbaar te stel aan die onbeheersde mense van die NSA en sodoende die mense as proefkonyne te gebruik sonder dat hulle medewete? Want wie is so onnosel om bereid te wees om proefkonyne te wees en die risiko te loop om Vigs op te doen? Gestel dit was getoets hoekom sou dit nie ook
      die virus doodmaak in bestaande vigs pasiente nie?

  2. Nou kan ek nie help om moedswillig te wees nie:

    Baie Boere wittes aanbid ‘n brein tersiere sifilis lyer Nietzche “GPI” – general paralysis of the insane.
    Nou is dit swart VIGS vir Afrika.- dit tas ook die brein aan.
    Al by fundamentaliste se simbole is swart en rooi. AWB en EFF

    Maar die medisyne is absoluut noodsaaklik vir ons volkie agv die rekord verkragtings en anale seks.
    Ook buitengewone bloed blootstellings by al die bloed geweld. en chirurgie

    Oom Siener se’ 2 emmers bloed’ is hoogs aansteeklik.

    Maar ek kan nie insien dat dit ooit naby die slagting kan kom wat deur die Nazis veroorsaak is nie.

    Die Wittes is wragtag die beste met alles.

Maak 'n opvolg-bydrae