Die opkomende Republikeinse presidentskandidaat in die VSA, die sakeman Donald Trump het ‘n oproep om die totale verbod op die toelating van Moslems in die land gedoen.
Trump het sy oproep verdedig onder luide toejuiging by ‘n saamtrek op die USS Yorktown in Mount Pleasant toe hy gesê het: “Ons het geen idee of hulle van ons hou of ons haat nie.”
“Ons is buite beheer; ons het geen idee wat in ons land inkom nie,” het Trump gesê by die byeenkoms in Suid-Carolina. “Ek wil hê ISIS moet oorgee.”
Trump het gesê hy het na President Obama se toespraak Sondagaand gekyk en die president lyk asof “hy nie weet hoekom hy daar was nie. Hy weier om die term ‘radikale Islamitiese terrorisme’ te gebruik. Hy[Obama] weet nie wat de hel aangaan nie”.
Trump sê tot die land se leiers kan bepaal wat, soos hy dit stel, die omvang die terreurprobleem is, moet Moslems die land verbied word. Hy sê hulle respekteer nie lewe nie.
Trump se oproep is in skrille kontras met die president Barack Obama se oproep Maandag dat die land hom nie skuldig moet maak aan “diskriminasie” nie.
Obama se oproep was in reaksie op die aanval by San Bernardino in Kalifornië waarin veertien mense doodgeskiet is deur ‘n Moslemegpaar. Die vrou het glo bande met ISIS gehad.
Obama sê die terreuraanval in San Bernadino kan nie beskou word as deel van ISIS se aanslag nie omdat daar nog nie genoeg inligting beskikbaar is nie.
Die FBI het intussen bevestig dat hulle die aanval as ‘n terreuraanslag ondersoek.
Obama het gesê om die stryd teen terreur te wen, moet Moslemgemeenskappe se samewerking gewen word, eerder as om hulle met agterdog en haat te verstoot.

Dis snaaks hoe “kontroversieel” dit is wat hy gesê het, terwyl dit eindlik erg voor die handliggend is.
https://www.youtube.com/watch?v=PR_3M4TLG74
Wil Trump nie in RSA kom staan as kandidaat nie?
Ek hou van meeste van die dinge wat hy se.
Ek hou die meeste van die dinge wat Koning Goodwill Zwellentini vd Zulus sê.—-
Hierdie ou gaan die verskil maak wat Trump maar net van kan droom.
Wat dink julle?
hoor ik op dit punt ook een beetje bij ‘julle’ Jan ?
i.g.v. Ja……. Laat hem als koning eens wat daden bij de woorden voegen en wat waar voor zijn geld brengen door bv. Plaasmoord, en de gangbare ‘behandeling en aanpak’ ervan door het racistische anc sacp schrikbewind, te veroordelen.
Jan, ek is van mening dat hierdie ouens net bek uitspoel wanneer hulle kwaad is vir die ander. Dit gaan gewoonlik binne ‘n baie kort tyd weer oor, want geld koop mos. Ons is vertroud met daardie beginsel.
Snaaks hoe lekker die regses sy stront vir soetkoek opvreet. Hulle weet die man is lekker hand om die blaas met die Clinton’s tog is hulle bereid om alles wat hy kwytraat blindelings op te hemel. Ek glo dis tyd vir springmielies en ‘n Windhoek lager. Die fliek raak hoogs amusant en by die dag interresanter. Ek dink ek gaan lekker lag vir daai lemmings as hulle by die krans afdonder.
This is the most pathetic trolling from a Clinton supporter.
No, I understand game theory. If you make the rules, you can predict the outcome. I understand that if you question in the framework they created they won’t have to fear anything. I am the guy who ventures outside of the parameters of approved thought. I’m a political agnostic. I follow it for entertainment and to understand the world I live in, and also because I need to protect my own. Remember, just because something tastes good, does not mean it is good for you. So swallow the BS your charismatic leader is selling you very carefully. I will even venture a prediction that Trump will pull out of the election closer to the election leaving the Republican party with no viable candidate. Go to link below and look up Donald J. Trump in the $100 000 to $250 000 category. Another prediction for you, it will be a republican president to “take away your guns”.
https://www.clintonfoundation.org/contributors?category=%24100%2C001%20to%20%24250%2C000&page=7
Game theory? You have no options. Yours is a constant moronic rant of hope to drown out experience. Nothing in recent history suggests that anyone would be prepared to act in a way to suit you. It borders on the delusional: Sacrifice groups for the ideological objective of a monocultural unitary entity that is not one? It’s obvious that you suffer from an identity crisis. Get help.
I noticed how you evaded evidence presented, but I’m the troll? I predicted the popular reaction when the first “immigration crisis” headlines hit the corporate media. There’s a name for an hypothesis that develops the power of prediction together with mounting evidence. Emotional babble do not phase me mate.
The link only proves that you are too verbose, regurgitating leftist drivel you don’t quite understand. You are playing a game with zero options. I’ll list them for you:
1) Afrikaners form a backward group
2) They are violent
3) They are similar to backward black tribes
Please show us how you game from your assertions to arrive at your “predictions”.
Soos “rassime” is “diskriminasie” en “aparthaid” net woorde wat gebruik word om onbeskaafde mense vrypas te gee om soos barbare te moor te steel en te roof te verniel en vernietig. Ek diskrimineer teen al die boonste en die wat my diskriminasie as “diskriminasie” beskou – moet maar probeer om hulle standaard gedrag te verander dan sal my diskriminasie ook verander.
Vergelyk die statistieke voor 1994 en die huidige statistiek in 2015 van moord, roof, diefstal en bewys my verkeerd. Amerika traak ek nie veel oor nie.
Donald Trump het sy goeie oomblikke en ek glo hy kan uitstekende werk doen as hy die regte raadgewers en ministers ens het. Hy is bietjie uitgesproke maar hy bedoel eintlik goed en dink oor sy mense se veiligheid.
Ons moet egter die volgende onthou en ag daarop slaan.
Not every Muslim is a terrorist – but – it seems like every terrorist is a Muslim ?
Donker dae wag vir die VSA en ek hoop van harte dat hulle volgende president n republikein sal wees !
Hierdie Donald Trump is nie te vertrou nie. Hy is geen redder van die Weste nie.
I think he’s a most useful tool to create a racial identity crisis in the US. His statement is anathema to the small group of a certain ethnicity running the country. He’s forcing them to take sides and they will certainly be taking the wrong side on this. And he’s putting up his own money to say this.
haha. ‘een kinderhand is gauw gevuld’, Kalium.
Dis ‘n mooi idioom Hans. Ek het dit nog nie in Afrikaans gehoor nie. Ja ons mense is geneig om goed wat hulle aanstaan te gou te glo.
As daar een ou is wat standpunt teen hierdie radikale moslems inneem is dit Trump. Duidelik weet hy iets wat die ander verswyg. Ek dink nie hy is ‘n rassis nie, want teveel ander gelowe, geure en kleure werk vir hom, maar dat hy ‘n standpunt inneem is duidelik. Kan jy hom kwalik neem oor sy stelling? Hier is SA gebeur dieselfde, ek wag in spanning om te sien wanneer die eier die waaier gaan tref, veral as in ag geneem word dat daardie terroriste hier in Suid Afrika opgelei word.
Ek het niks met sy stelling te doen nie, hy uiter skielik regs-populistiese uitsprake, maar vanwaar kom hy? (onthou Tienie Gronewald en Constand Viljoen het net so skielik, van nêrens, regs geklink en kyk wat het hulle gedoen). Trump is ‘n establishment-er net soos die ander en die man het ‘n baie groot ego. Dit lyk asof hy ook nie so edel in sy besigheidsbedrywigdhede was nie. Die “skielike behoudende uitsprake” uit sy kant laat die gevaarligte flikker.
Jy is sekerlik reg, maar hy het die “guts” om te sê wat hy sê. Toegegee, hy het nie ‘n maanskyn en rose verlede nie, en ja, hy het ook maar ‘n selfbeeld wat skrik vir niks. sal nou wonder of dit ‘n goeie of minder goeie aspek is, want dit sorg dat hy vasberade oorkom, wat nou weer ‘n kenmerk van ‘n goeie leier is. Maar ek dink tog hy sal daad by die woord voeg en Amerika weer vir die Amerikaners ‘n land kan gee waarop hulle trots kan wees. Ons mag egter nie uit die oog verloor dat selfs hy deur die Iluminatie beheer sal word, al skop hy teen die prikkels
Een van net twee dinge kan gebeur. Trump kan die VSA verby wit/swart rasseverdelings laat kyk en ‘n doelwit stel van Amerika teen die bruin Moslem Midde-Ooste. Dit is waarskynlik wat hy wil bereik, want Israel is diep in die moeilikheid. Die hele Amerikaanse plan het vir hulle skeefgeloop na 9/11. Die ander een is dat die teenstrydighede die VSA sal balkaniseer. Dit lyk of die Britte van die tweede opsie hou omdat hulle self met ‘n ontsettende binnelandse probleem sit wat hulle ou kolonies gebring ingedra het na Londen waar hulle ‘n minderheid is.
Amerikaanse politiek.
Wilders hangt in Nederland al een jaar onder de linkse rechter (om de echte oppositie te criminaliseren !) omdat hij om minder Marokkanen vroeg.
In Duitsland wordt door de heersende steeds volksvijandiger politiek klasse, weer over een NPD verbod gesproken. Om de facto oppositie de kop in te drukken en hen voortdurend te criminaliseren !
oma voor roma.
wordt eens tijd in het land waar blanke christelijke ouden van dagen STELSELMATIG in de ‘Altersarmut’ worden gedrukt terwijl door nepchristen en naasten verwaarlozende merkel goede sier wordt gemaakt met een miljoen ‘vluchtelingen’ in 2015.
p.s. ook de AfD wordt in Dld door regeringsfunctionarissen structureel voor ‘rechtsextreem’ en ‘Fremdenfeindlich’ uitgemaakt en gecriminaliseerd!
Voor de Duitsers komt daar nog bij de parlementariërs eraan te herinneren dat zij een eed moesten afleggen waarin ze beloofden ‘hun kracht te gebruiken voor het welzijn van het Duitse volk’. Dat argument kan in ons eigen Nederland niet worden gebruikt, omdat a) Nederlandse parlementariërs geen trouw aan het volk, maar aan de grondwet en het koningshuis zweren; en b) parlementariërs het afleggen van die eed sinds enkele jaren mogen weigeren.
Well, you were about to give us the goods on game theory before you became unplugged. Pity. Those were your three assertions on “stupid rightwing” Afrikaners, not mine.
Skelm soos die houtjie van die galg! Feit is Trump het Hillary se verkiesing tot die senaat ondersteun. Dit beteken dat sy bekering verdag is en dat daar net een rede kan wees vir iemand om die feit te probeer vermy. As dit kom by ondersteuning van die staat se reg om by ‘n indiwidu se regte in te meng is mense soos julle die ver linkses. Nasionaal sosialisme staan nie aan die ander kant van die politieke spektrum teenoor internasionale sosialisme nie. Mense merk nóóit op hoe min die ANC regering moes verander het om die land in ‘n kommunistiese land om te skep nie. Al wat hulle moes doen was om ander gunstelinge in hoë poste te plaas en regeringskontrakte aan nuwe maatjies uit te deel.