Bodem 29: Die aangaan

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Lees eers Bodem 28 en alle vorige episodes. Die lewe skop weer af met koffie. Kort ná sonsopkoms het hulle begin verskyn, soos diere na ʼn vloed, versigtig, asof hulle eers wou seker maak die planeet het nie uit afgryse oor wat mense in die nag aan mekaar kan doen,

Lees verder: Bodem 29: Die aangaan

DA se Kaapstad is misdaadnes

Kaapstad se beeld as Suid-Afrika se goedbestuurde, misdaad-vrye DA-paradys is ‘n goedkoop, leë verkoopsfoefie, waarskynlik betaal uit die sakke van dwelmbase en pedofiele. In werklikheid is die stad besmet deur internasionale onderwêreldfigure wat instroom om hul twyfelagtige bedrywighede van daar te bestuur. Oor die afgelope paar jaar, het ‘n Serwiese voortvlugtige moordenaar Dobrosav Gavric, die Russiese

Lees verder: DA se Kaapstad is misdaadnes

Verkiesing aangekondig vir 7 Mei

Die president, Jacob Zuma, het aangekondig dat die nasionale verkiesing op 7 Mei 2014 sal plaasvind. “Hierdie is ‘n historiese verkiesing aangesien dit plaasvind op die 20ste herdenking van ons vryheid van apartheidsvedrukking,” het Zuma gesê.”Nadat ons die OVK geraadpleeg het, stel ek die mense van Suid-Afrika in kennis dat die vyfde algemene verkiesing in

Lees verder: Verkiesing aangekondig vir 7 Mei

Sunette Bridges noem Roodt-uitspraak oor selfbeskikking ‘n ‘infame leuen’

Op haar Facebook-blad en in ‘n privaatepos, het die sangeres en Rooi-Oktober-aktivis Sunette Bridges ‘n uitspraak van dr. Dan Roodt – waarin hy noem dat redelike steun selfbeskikking vir Afrikaners moontlik sal maak – as ‘n “infame leuen” verwerp. Bridges skryf: Hierdie is jou stelling: Dan Roodt: “Melville, as die Front Nasionaal / Front National

Lees verder: Sunette Bridges noem Roodt-uitspraak oor selfbeskikking ‘n ‘infame leuen’

Bodem 28: Die eerstelig

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Lees eers Bodem 27 en alle vorige episodes. In die nat en koue, met onheil hoorbaar om jou, kan jy leer dat luuksheid bepaal word deur verwagting. Die lyf wat mor oor die dikte en digtheid van ʼn duvet kan gekoester voel in modder en wind as die verwagting was

Lees verder: Bodem 28: Die eerstelig

Oproermakers plunder winkels in Noordwes

Oproermakers in Majakaneng in Noordwes het twee winkels wat aan buitelanders behoort geplunder, het ‘n inwoner gesê. “Toe die polisie op ons geskiet het, het lede van die gemeenskap kwaad geword en die winkels geplunder,” het Pule Rakomane gesê. Betogers het ook drie voertuie aan die brand gesteek, het The Times berig. “Hulle was ou motors

Lees verder: Oproermakers plunder winkels in Noordwes

‘Derde Mag’ glo agter diensleweringsoproer

Die Times berig dat ‘n “Derde Mag” vermoedelik agter die dodelike betogings oor dienslewering in Gauteng sit, en ‘n hoë-vlak van ondersoek daarna is reeds geloods. Bewerings het vore gekom dat politieke partye en ander groepe geïnfiltreer is deur mense wat geweldgeteisterde gemeenskappe verder destabiliseer. Woensdag het mense met ANC T-hemde op betogers in Sebokeng,

Lees verder: ‘Derde Mag’ glo agter diensleweringsoproer

ANC belowe geen geweld by DA-protes

Die ANC het te kenne gegee dat hulle geen geweld verwag wanneer die DA ’n optog na die ANC se hoofkantoor in Johannesburg lei nie. Die ANC het vroeër gesê die optog is aanhitsing wat geweld sal meebring. Die DA-leier, Helen Zille, het ontken dat dit aanhitsing is soos die ANC beweer. Die party het Donderdag

Lees verder: ANC belowe geen geweld by DA-protes

Informante verraai mede-Afrikaners vir geld

Dit het tydens die hoogverraadverhoor in Bloemfontein aan die lig gekom dat Afrikanerr-informante wat deur die polisie gebruik word om op ander Afrikaners te spioeneer hoofsaaklik deur geld gemotiveer word. Mnr. Jaco Scherman het vir die staat getuig dat sy “onderneming geldelike probleme ondervind en dat hy vir elke verslag wat hy vir sy hanteerder

Lees verder: Informante verraai mede-Afrikaners vir geld

Binnelandse Sake oop vir registrasie-naweek

Die departement van binne­land­se sake sal die komende naweek alle kantore oopstel vir die publiek. Voornemende Suid-Afrikaanse kiesers wat identiteitsdokumente nodig het om vir die 2014-verkiesing te registreer, sal gedurende die naweek ook daarvoor kan aansoek doen. Die Onafhanklike Ver­kie­sings­kommissie (OVK) se laaste registrasieveldtog vind Saterdag en Sondag plaas. ‘n Woordvoerder van die OVK, Kate

Lees verder: Binnelandse Sake oop vir registrasie-naweek