‘n Tagtigjarige boer van De Wildt in Noordwes, is die jongste plaasmoordslagoffer wat gemartel is in ‘n aanval deur drie swartes. ‘n Polisiewoordvoerder het Woensdag die aanval bevestig, en gesê hulle ondersoek ‘n saak van roof, aanranding met die doel om ernstig te beseer, en poging tot moord. Hannes van der Merwe het Dinsdag ‘n
Katz en Rubinstein braai vir Sunette Bridges oor ‘rassisme’
Twee Kaapse regsgeleerdes, Anton Katz en Brigit Rubinstein, het gister in die Wes-Kaapse Hooggeregshof namens die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie teen die sangeres Sunette Bridges opgetree. Advokaat Anton Katz het aan die hof gesê dat dit gaan om die Grondwet en dat niemand in die land “haatspraak mag pleeg nie”.”As hierdie voorbeelde getuienis van haatspraak is, speel
Lees verder: Katz en Rubinstein braai vir Sunette Bridges oor ‘rassisme’
‘Daar’s apartheid in Frankryk’, meen Franse eersteminister
Die sosialistiese eerste minister van Frankryk, Manuel Valls, het dit vandag betreur dat daar “apartheid” in sy land bestaan. Tydens ‘n toespraak voor die media het hy gesê: “Oor die afgelope tyd het vele mense die euwels wat aan ons land knaag beklemtoon of die uitdagings wat ons in die gesig staar. Daarby moet gevoeg
Lees verder: ‘Daar’s apartheid in Frankryk’, meen Franse eersteminister
ANC politiseer kragvoorsiening om privatisering te verhoed
‘n Witskrif van 1998 rakende Suid-Afrika se energie-aanvraag het voorspel dat kraglewering teen 2007 onder geweldige druk sou kom. Die ANC blameer ‘n moratorium wat tot 2004 in plek was, vir voorsieningsprobleme. Eskom se eie ingenieurs het bereken dat ‘n nuwe steenkoolkragstasie elke drie jaar gebou sou moes word om aan die groeiende vraag te
Lees verder: ANC politiseer kragvoorsiening om privatisering te verhoed
Pappie Majuba lei ebola-span na Sierra Leone
Die mediese hulporganisasie, Right to Care, sê alle nodige voorkomingsmaatreëls is getref om die Suid-Afrikaanse sokkerspan wat die week na Sierra Leone vertrek teen ebola te beskerm, het RSG berig. Die organisasie het vroeër bekendgemaak dat elf verpleegkundiges en ‘n dokter Vrydag na Sierra Leone vertrek om te help met die stryd teen ebola. Die
Polisie ontplooi na pamflet chaos aanmoedig
Die polisie in Noordwes is op ‘n gereedheidsgrondslag ná ‘n pamflet die rondte gedoen het waarin swart inwoners van Bloemhof aangepor word om met ‘n weeklange wegbly-aksie te begin, het RSG berig. Die wegbly-aksie is daarop gemik om steun te verleen aan mense wat in die hof moet verskyn in verband met diensleweringsbetogings in Maart
Klugtige Basson-verhoor rafel verder uit
Die huidige klugtige “verhoor” van dr Wouter Basson het verder uitgerafel nadat dit aan die lig gekom het dat die voorsitter nie onpartydig is nie. Die regspan vir die chemiese wapenkenner het ‘n hofinterdik verkry om meer inligting oor die Raad op Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika se sogenaamde klagtes teen Basson. Die Raad het bevestig dat
Sunette Bridges vandag in Kaapse Gelykheidshof oor ‘rassisme’
‘n Skouverhoor soos dit destyds in die Sowjetunie en ander Oos-Europese lande gehou is, begin vandag in die Wes-Kaapse Gelykheidshof waar Sunette Bridges teregstaan op klagtes van “rassisme” en “haatspraak”.Die saak is deur die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie teen haar aanhangig gemaak. Volgens die woordvoerder van die kommissie, Isaac Mangena, “ontvang (hulle) reeds jare lank klagtes oor
Lees verder: Sunette Bridges vandag in Kaapse Gelykheidshof oor ‘rassisme’
FW, Gerwel deur Kaapstad vereer
Die twee openbare figure wat die meeste gedoen het om Afrikaners te benadeel, gaan vereer word deur Kaapstad. FW De Klerk gesê hy is ten gunste van die idee dat die straat in Kaapstad na hom vernoem word, solank die straat voorheen ‘n “neutrale” naam gehad het. Die finale besluit berus by die stadsraad, wat
Groot probleme by Medupi-kragstasie
Groot probleme word blykbaar ondervind met Eenheid Ses by die Medupi-kragstasie in Limpopo, het RSG berig. Die minister van Openbare Ondernemings, Lynne Brown, is intussen versoek om duidelikheid oor die kwessie te gee. Eenheid Ses is veronderstel om sowat 800 megawatt aan die kragnetwerk te lewer. Michael sê egter daar is na bewering ‘n groot
