praag.co.za

Katz en Rubinstein braai vir Sunette Bridges oor ‘rassisme’

Written by

in

,

Twee Kaapse regsgeleerdes, Anton Katz en Brigit Rubinstein, het gister in die Wes-Kaapse Hooggeregshof namens die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie teen die sangeres Sunette Bridges opgetree. Advokaat Anton Katz het aan die hof gesê dat dit gaan om die Grondwet en dat niemand in die land “haatspraak mag pleeg nie”.”As hierdie voorbeelde getuienis van haatspraak is, speel Sunette Bridges woer-woer met die Grondwet,” het Katz gesê. “Is hierdie voorbeeld getuienis van haatspraak of nie? Dis wat die hof aan ons moet sê.”

Brigit Rubinstein van Cliffe Dekker Hofmeyr
Brigit Rubinstein van Cliffe Dekker Hofmeyr

Me. Brigit Rubinstein, ‘n vennoot van Cliffe Decker Hofmeyr, “adviseer” die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie oor die saak teen Sunette Bridges en sy is gister by die hof saam met Tammy Carter van die SAMRK afgeneem.

Volgens Rubinstein, het sy en die Menseregtekommissie Bridges “in die openbaar versoek om die saak te hanteer. Die SAMRK verkies dat dit deur bemiddelling geskied, dat sy verantwoordelikheid neem vir die plasings wat sy [op Facebook] gemaak het en dié wat sy as rassisties beskou, moet uitwis.”

Advokaat Paul Kruger, wat as prokureur vir Bridges optree en wat voorheen in die Boeremagsaak namens verskeie aangeklaagdes opgetree het, meen dat sy kliënt nie rassisties is nie en nie verantwoordelik gehou kan word vir die uitlatings van ander op haar Facebookblad nie.

“My kliënt word verantwoordelik gehou vir kommentaar wat deur ander gemaak is. Sy het self nooit die k-woord gebruik, of Adolf Hitler aangehaal nie,” het hy in die hof gesê nadat Katz twee voorbeelde aangehaal het van ander mense wat op Bridges se Facebook gereageer het.

Paul Kruger het buite die hof verklaar:

“Ek dink nie sy kan verantwoordelik gehou word vir dinge wat ander mense op haar Facebookblad kwytraak nie, ten minste nie voor die voet, onbepaald en onvoowaardelik nie.

“Dié kwessies moet deur die hof tydens die volgende sitting op ‘n deskundige manier ondersoek word, en ek is bly dat die regter daardie beslissing gevel het.”

Comments

33 responses to “Katz en Rubinstein braai vir Sunette Bridges oor ‘rassisme’”

  1. Riempies Avatar
    Riempies

    Moet die hof nie liewer bepaal of die waarheid ook as haatspraak
    beskou kan word? Moet daar ook nie eers bepaal word of die hof n boendoe hof is
    wat deur die ANC party beheer word of is dit n onafhanklike hof wat op die wet
    funksioneer? Dan nog meer moet die landwette nie eers ondersoek word of dit
    rassisties en diskriminerend is teenoor sekere deel van die bevolking nie?Ek
    dink nou maar aan die hofsaak van Oscar Pretorius wat soos n sepie oor die hele
    wereld uitgesaai is – was dit om geld te maak? Vir Wie?

    Moet die NSA hof nie eers n hele paar dinge self uitsorteer
    voor hulle as n onafhanklike eerlike en eerbare hof gerespekteer kan word nie?

  2. Manfred Delport Avatar
    Manfred Delport

    “Vreemd” dat dit alweer Jode is, Katz en Rubinstein. Ken jou vyand – hy is nie swart nie. As daar ooit ‘n Afrikanerrepubliek ontstaan, sal die leiers daarvan baie mooi moet dink of hulle sulkes as burgers moet toelaat.

    1. Gas Avatar
      Gas

      Moet sulke Joodse “noodspanne” nie ingestuur word omdat gewone Engelssprekende en Afrikaner-regsgeleerdes nie bereid is om in sulke klaarblyklik Afrikanerhaatgedinge op te tree nie? Sien ook die Hofmeyr-saak oor Koch en sy pop. Al Afrikaner wat in daardie saak gefigureer het was daardie Le Roux-vrou, en sy is weens haar afhanklikheid van ‘n Joodse prokureursfirma eintlik maar verplig om op alles wat die Jode verwag, ja en amen te antwoord. Ons herleef maar weer die geskiedenis van die kommunistiese “struggle”-dae in die land toe dit Joodse regsfirmas en regsgeleerdes was wat die bevorderaars van hul sionistiese ideale, die ANC-saboteurs en terroriste wat in die howe tereg gestaan het, verdedig het. Was gewone Westerse (Christen-) regsgeleerdes nie maar skaars as verdedigers van die kommunistiese ANC in daardie strafsake nie?

      1. Gas Avatar
        Gas

        En waarom is dit soos in Hofmeyr se geval weer ‘n Oosterling wat die beslissing gaan vel? Sal maar na al die ooreenstemmings in hierdie sake, blykbaar ‘n hele paar in die vooruitsig, moet kyk vir goeie en afdoende gevoltrekkings. Ek het ook nog ‘n vraag oor die Bridges-saak. Waarom in die Kaapstadse se sogenaamde gelykheidshof? Is dit om Brifges en haar regspan, opgesaal met reis- en verblyfreelings, te ontwrig?

        1. Guest Avatar
          Guest

          Interestingly the holocaust narrative is unpopular in Russia because many Russians from different ethnic backgrounds lost their lives in WWI so Jews are not regarded as supreme victims. The holocaust is a Western narrative,and with Russians not being part of the Western consensus, they feel no need to maintain it. The US was hoping India might prove a fertile place for launching guilt and shame, but with Modi they are finding few takers. The Indians in SA are bribed to satisfaction no doubt

          1. Guest Avatar
            Guest

            I meant to type WWII

  3. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Hulle kla oor wat Bridges en andere op haar Facebook blad kwytraak wat redelik ontoeganklik is. Tog word die prez toegelaat om openlik haatspraak te spoeg – sonder enige reperkussies. As La Grange (eintlik maar een van die lefties) dan hieroor haar snawel rek dan word sy ook uitgehaal (ten spyte van al haar kruipery)

    Hierdie spul probeer vir Bridges stilkry omdat sy en Steve besig is om die moorde op blankes in die land op die lappe te bring en internasionaal bekend te maak.

  4. Witbeer Avatar
    Witbeer

    The not-so sacred geometry behind
    the sign. It’s also a sign used in alchemy

    1. Jaybee Avatar
      Jaybee

      The hexagram, like the pentagram, was and is used in practices of the occult and ceremonial magic and is attributed to the 7 “old” planets outlined in astrology. The six-pointed star is commonly used both as a talisman and for conjuring spirits and spiritual forces in divers forms occult magic.

  5. Witbeer Avatar
    Witbeer

    The image of the Star of Remphan is

    derived from the Kabbalah and its Tree of Life

  6. Ratel Avatar
    Ratel

    Dit mag miskien ‘n bietjie van die punt af wees, maar om die rol van die media te illustreer wanneer dit kom by die skep van persepsies en menings wil ek die volgende opmerking deel.

    Ek weet nie wie nog van yahoo as ‘n e-mail provider gebruik maak nie, maar ek het iets agtergekom wat yahoo aanbetref.

    Wanneer ek op die yahoo blad (https://za.yahoo.com/?p=us) ingaan om by my e-mails uit te kom, sal die boonste drie of vier berigte altyd van Malema wees. Vanoggend handel ses van die tien top berigte oor Malema en die EFF. Elke dag, amper sonder uitsondering.

    Nou wonder ‘n mens hoekom sekere mense die vermoe om te kan onderskei of onafhanklik te dink, verloor het.

    1. RSA PATRIOT Avatar
      RSA PATRIOT

      Propaganda

  7. Hans Onrust Avatar
    Hans Onrust

    In Holland is het familie Moskovich aureool uiteindelijk in duigen gevallen en wordt nu incidenteel zelfs openlijk beweerd dat zij ook binnen de advocatuur extra privileges hadden welke o.m. door de ‘zelfreinigende orde van advocaten’ te lang werd getolereerd, zover zelfs dat van ondermijning van de rechtstaat kan worden gesproken. Dat was gelegen in het holocaust verleden van Moskovisch sr.
    Ook binnen Joodse kringen zelf is er grote weerstand tegen de onbeschaamde uitbuiting van de holocaust via een monopolie op leed met desastreuze gevolgen voor de mensheid war moet leiden tot de ‘Übermensch Jude’.

    De heren Moskovisch jr belandde zelfs tot over de oren in de georganiseerde misdaad door hand en spandiensten voor maffiabazen waarbij grote sommen geld onder de tafel werden geschoven.

    Zoals bekend biedt extra bescherming van Joden eruit voortkomend extra ruimte voor misbruik daarvan en dat heeft, met lieden als Dzerzhinsky, Jagoda, Yeshov, Beria(nee, niet witberia 😉 , Ehrenburg, Kaganovich e.v.a. beslissende Joodse bolsjewisten en architecten des doods, kunnen leiden tot tientallen miljoenen moorden in de SU.

    Was niet de 1e wet die de vanuit de VS en Engeland gesteunde Joodse bolsjewieken in november 1917 doorvoerden die van de doodstraf voor ‘anti semitisme’ ?

    Naast duizenden andere voorbeelden en en enorme sprong terig in de tijden van hun bedriegende rechtbank bij het aanklagen van Jezus, mag ook gerust Rubinstein, de criminele advocaat van al Sharpton genoemd. Wat moet een man van in de 70 nou met een fles Veuve gaande mond terwijl een soort ‘groupies’ structureel wordt gedrogeerd en misbruikt in die kringen. Zijn dat nou de vrouwenrechten die men ook zo hoog in het vaandel heeft als er maar verdeeldheid kan worden bewerkstelligd om ook dat weer uit te benen ?

    http://gawker.com/nypd-investigating-high-profile-attorney-over-rape-alle-1642794201

    http://www.nu.nl/binnenland/3973210/overzicht-advocatenfamilie-moszkowicz.html

    Het is duidelijk dat de zwartman nog steeds aan de riem of beter KETTING loopt bij zijn ‘bevrijder’ door ook nog steeds alleen het voetenwerk te mogen doen in media, recht, zakenwereld. Was het overigens niet Martin Luther King jr die deze zelfde ‘bevrijder’ als ‘Drahtzieher’ van de slavenhandel zag ?

    Er zal dus in het uiterste geval nog gewacht kunnen worden tot dat doorkomt bij de zwarte Afrikaan terwijl een paar oligarch achtige figuren in stammenconcept de voorbeeldfunctie vervult.

    Onderzoek naar gelijkenis in enorme geldstromen onder de tafel richting soortgelijke advocatenkantoren met soortgelijke ongenaakbare boven de wet staande posities zijn in deze zogenaamde democratische en krakkemikkige rechtstaat nog niet aan de horizon te bekennen terwijl ook hier een misdaad bevorderend aspect substantieel is.

    Heeft niet een staat als eerste plicht de veiligheid van iedere burger te verzorgen zodat de moord, massamoord en volkenmoord in de misdadige corrupte poel des verderfs en verkrachtingsmekka kan worden aangepakt ? i.p.v. degene die bv. te luid huilt bij het verlies van nabestaanden of zich volledig terecht verzet tegen de misdadige teloorgang te bedreigen en te verjagen of nog erger ?

    p.s. – “Regter Desai, wat geen vriend van die Afrikaner is nie, het reeds laat deurskemer dat hy nie praatjies wil hoor van moorde en aanvalle nie. Hy het ook gereken dat die saak (of dan tribunale dispuut) maklik buite die hof opgelos kan word.”…………….. Is er een kopie van deze uitspraak verkrijgbaar ?

    WIL IEMAND A.U.B. (ASSEBLIEF) ZO VRIENDELIJK ZIJN DEZE UITSPRAAK VAN REGTER DESAI HIER TE PLAATSEN. b.v.d.

    – als mevrouw Bridges maar naast racisme geen ‘grote broer’ anti-semitisme in de schoentjes krijgt geschoven in deze democratische rechtstaat met politieke gevangenen uit bewezen valse processen omdat zij vorig jaar, in navolging van Hitler, een foto van haar met familie voor de Eiffel toren liet nemen. In welk land anders dan een dictatuur kan o.m. de verdediging worden afgetapt door anc sakp diensten zonder dat van inmenging dus vrijspraak sprake zou zijn ?

    1. ss Avatar
      ss

      Baie dankie Hans.Goed geskryf, soos altyd

      1. Hans Onrust Avatar
        Hans Onrust

        baie dankie aan u SS.

        Zou Walter Model een der beste militairen aller tijden noemen als ‘anti semitisch worden bestempeld ? 😉
        De man joeg o.a. ‘over het paard getilde overmoedige egotripper dwarf Monti’ toch maar mooi in de gordijnen bij Arnhem.

    2. Johanj Avatar
      Johanj

      Hans, Desai was in Indië in die gevangenis gesit omdat hy na bewering ‘n Kleurlingvrou van Suid-Afrika verkrag het. Hy is vrygelaat toe die klaagster die saak teen hom teruggetrek het.
      Dit was so ‘n paar jaar gelede – kan nie meer die datum onthou nie.
      Miskien kan een van die ander die inligting verskaf.

      1. Hans Onrust Avatar
        Hans Onrust

        was dat op een beroepsuitstapje van de SA rechterlijke macht om eens wat meer aan teambuilding te doen bij een groepsverkrachting Johan ?

        Wat moet die man een asociale schooier zijn dan.
        Ja, ook de Indiërs hebben grote problemen met dat niche in misdaad en de beter gefortuneerden kopen zich vrij bij de meeverkrachtende politiecommissaris.

        Dat soort taferelen kende sexhindoe Ghandi ook zeer goed maar sprak hij ooit over zijn ervaringen in India als hij quasi de mensenrechten in SA verdedigde ?

  8. Karel Combrinck Avatar
    Karel Combrinck

    Net weer my ou storie: Het ons hier te make met die Hooggeregshof of met ‘n ander soort hof? Word Sunette Bridges se saak aangehoor in die Hooggeregshof of in ‘n Gelykheidshof? Waarom word aangeleenthede soos hierdie nie deur die gewone Hooggeregshof beslis nie. Waarom spesiale howe? Is dit miskien omdat dit makliker is om daar met die reg te konkel? Miskien moet ons ‘n beter regsgeleerde vra as ek om ons oor die verband tussen die twee howe en spesifiek oor die aard van die sg Gelykheidshof te adviseer, want ons gaan in die toekoms nog baie met hom te doen kry.

    En dan nou, as gelykheid ‘n onvervreembare reg van Suid-Afrikaners is en daar is ‘n spesiale hof wat sulke aangeleenthede beregtig, waarom kan ons nie ‘n saak teen die regering daar aanhangig maak vir die naakte rassediskriminasie wat teen ons gepleeg word nie, veral in die werkplek, toelating tot mediese skole ens. Ideaal sou wees dat een van daardie sewe-onderskeiding-kandidate wat toegang tot mediese skole geweier word self ‘n geding voor die hof instel. Maar nou is hulle mos te inskiklik en apologeties om dit te doen. Seker maar so opgevoed.

    Rassediskriminasie is die mode van die dag. Ons moet die rassediskriminasiekaart onvermoeid en volhardend teen hulle speel. Ons moet elke geval van diskriminasie teen ons uitbuit en aan die groot klok hang. In die laaste instansie moet ons, as ons ‘n goeie saak het, (bv die weiering van briljante studente) ons wend na internasionale howe en die aangeleentheid internasionaal maak. Rassisme is ons kaart, maar hierdie keer rassisme teen ons.

    1. Gas Avatar
      Gas

      In hierdie, ou artikel wat op Praag verskyn het, word die land se grondwet ge-identifiseer as die bron van alle rassistiese euwels, veral rassistiese euwels teen die Afrikaner gepleeg. Hoop u vind dit waardevol: https://groups.yahoo.com/neo/groups/praag/conversations/topics/42842

      1. Karel Combrinck Avatar
        Karel Combrinck

        Dankie Gas. Die artikel mag oud wees, maar inderdaad is dit natuurlik splinternuut want ons leef daagliks met die gevolge van hierdie gedrogtelike dokument saam.

    2. Rooikop Avatar
      Rooikop

      Getransformeerde regbank = getransformeerde uitsprake.

    3. Karel Combrinck Avatar
      Karel Combrinck

      Kom ons ry hulle, meedoënloos, tot by oom Daantje in die kalllerhok.

  9. Manfred Delport Avatar
    Manfred Delport

    En terwyl die Jode en by die MRK vir Sunette Bridges vervolg omdat sy plaasmoordenaars barbare genoem het, praat die media van “xenofobiese” aanvalle op buitelanders deur swart haatmisdadigers. Let wel, Bridges is ‘n “rassis”, maar swart rassiste is “xenofobies.”

    Wonder of die Jode by die MRK ook gaan inklim teen die “xenofobiese” swart haatmisdadigers wat tans amok maak in Soweto?

    1. Hans Onrust Avatar
      Hans Onrust

      Toch wordt met die aanduiding, anders naar toegedichte wreedheid, van ‘barbaren’ bv. de Goten toch echt te kort gedaan beste Manfred ? En bv. de Sachsen onder Widukind in 760 waren tot meer in staat dan onthoofding of plundering van beschaving.

      Dat de Romeinse beschaving en militaire hoogstand in de bossen van het Teutoburger Wald werden afgeslacht kwam ook niet alleen doordat het zo donker was en zij de weg niet zo goed kenden 😉

      Al in de vroege bronstijd kwam toch bv. de ‘Himmelscheibe van Nebra’ al boven op de berg waar die werd gevonden en vanwaar, naast inzicht in het sterrenstelsel, de belangrijke zonnewende werd begrepen.

      Het woord terroristen zit zeker in een retro fase, als die benaming voor de anc sakp schurken/terroristen al ooit is afgedaan anders dan voor het oppervlakkige modieuze.
      Per slot van rekening is er een politiek doel, veel geweld tegen de onschuldige bevolking om zoveel mogelijk angst te zaaien en werkt het staatsondermijnend.
      Maar goed ieder zijn ding en het vangen op woordjes is in deze omstandigheden sowieso eerder onverantwoord

  10. RSA PATRIOT Avatar
    RSA PATRIOT

    Die blanke se ondergang word deur die blanke self bepaal. Hoeveel swartmense is aktief betrokke by die saak? Dit is blankes wat die valse “rassisme” vluitjie by die MRK geblaas het en nou is dit blankes wat die MRK in die hof verteenwoordig. Nes dit blankes is wat terreur ophemel en die Mandela-ikoonskap volhou. In 1899 het sulke mense voor ‘n vuurpeleton verskyn. Nou moet ons hulle maar in intellektuele debat vernietig en dit sal aansienlik langer vat…

    1. Jaybee Avatar
      Jaybee

      Jy is so reg.

  11. william Avatar
    william

    Malema verkondig oral waar hy gaan dat die boere kriminele is en hoe die EFF alles gaan nasionaliseer. Die president sing hulle moet sy masjiengeweer bring. Hulle is die grootste rassiste in die land. Dit lyk my daar is twee stelle reels. Een vir hulle en die ander vir blankes.Ons moet optogte hou maar ons sit stil en aanvaar maar die moorde en wanbestuur. Hoeveel van die moorde word gerapporteur in die media? As die moordenaars dan nie barbare is nie, wat is hulle dan?Ek hou duim vas vir Sunette
    .

    1. G Avatar
      G

      En daar dag ek nog heeltyd Afriforum het Malema gestop. Wat nou? Wat van die mense wat honderde rande gegee het daarvoor?

  12. Vrystaat Avatar
    Vrystaat

    Op die oomblik lyk dit vir my ons bevind onsself in ‘n eenrigtingstraat teen die aankomende verkeer.

  13. Vrystater Avatar
    Vrystater

    Al weer Jode wat Boerehaat besig – as daar uit die tienduisende ‘n enkele Jood in hierdie land is wat ‘n vriend van die Boere is, staan nou op om getel te word! Enige een? Nie so gedink nie! “I rest my case…”

  14. Karel Combrinck Avatar
    Karel Combrinck

    Op hulle werf stel die” Department of Justice and Constitutional Development” die volgende ten opsigte van gelykheid en die “Gelykheidshof”: “Unfair discrimination is when you are treated differently as compared to other categories of people and that your dignity as a human being is impaired by such treatment.

    Discrimination is regarded as unfair when it imposes burdens or witholds benefits or opportunities from a person on one of the prohibited grounds listed in the Act, namely race gender, sex, (‘n verskil?) pregnancy, ethnic or social origin, colour , sexual orientation, age, disability, religion, conscience belief, culture and birth.

    Sover miskien nog aanvaarbaar, maar dan kom hierdie kwalifikasie daarby wat die bogenoemde beginsels gewoon van die tafel vee: “It is important to note that the Act does not prohibit discrimination, but UNFAIRr discriminatipon. There are certain cicumstances where discrimatiopn can be regarded as FAIR e.g. measures designed to advance persons disadvantaged by the previous system of racial discrimination.”

    Dit verg nie veel verbeeldingskrag nie om te begryp dat hierdie “geregverdigde diskriminasie” ad infinitum uitgerek kan word om hulleself te bevoordeel soos inderdaad die geval is.

    Die wet soos dit hierbo uitgelê word, is suiwer abracadabra wat uitsluitlik ten doel het om diskriminasie teen blankes te regverdig en voordele vir swartes te beding wat hulle nie verdien nie.
    Hierdie sake verdien ons onvermoeide aandag. Ons kan nie toelaat dat hulle daarmee wegkom nie.

    En dan hoe kry hulle die kloutjie by die oor dat 40% gemiddelde studente wat na die beëindiging van Apartheid gebore is boevoordeel mopet word op grond daarvan dat hulle onder die previous suyst’m disadvanytaged was? Waaroor dit hier gaan nis naakte rassediskriminasie wat ons met ahnd en tand met beveg.

    1. Guest Avatar
      Guest

      These “defenders” always do the same things to discredit their opponents ahead of some show trial: they speak about “overtones” about “unclear position” about “in other words” or “it sure sounds like” and all the rest of their ugly and crude oratory tricks to avoid having to substantiate their accusations.

  15. Guest Avatar
    Guest

    The zealots won’t be called out

Leave a Reply