Vonnisoplegging teen die voormalige Noord-Kaapse ANC-grootkop, John Block begin na verwagting vandag in die Noord-Kaapse Hooggeregshof. Regter Violet Phatsoane het tydens ‘n vroeëre verskyning beslis dat ‘n aansoek deur die batebeslagleggingseenheid eers afgehandel moet word voordat vonnisoplegging kan begin. Block en Trifecta Holdings se direkteur Christo Scholtz, is onder meer aan korrupsie skuldig bevind. Woordvoerder
Petrol raak al hoe duurder
Motoriste sal 12c meer moet opdok vir ‘n liter vir alle grade petrol, het die departement van energie in ‘n verklaring gesê. Van Woensdag sal die koste van ‘n liter 93 loodvrye petrol in die binneland R12.44/l en R12.06/l aan die kus wees. Vir 95 loodvry, sal motoriste onderskeidelik R12.74/l en R12.26/l betaal. Die prys
Noord-Korea se missieltoets misluk
Noord-Korea het verlede week ‘n tweede poging in twee weke aangewend om ‘n kragtige middelafstand ballistiese missiel te toets. Suid-Korea se ministerie van verdediging sê die toets het egter misluk. Die Musudan-missiel is sover bekend van Wonsan aan die ooskus van die land afgevuur, maar het sekondes na lansering neergestort. Die mislukte toets het plaasgevind
Leon Lemmer: Enoch Powell se bloedrivier
John Enoch Powell (1912-1998), ‘n Brit, het in 1937 op die ouderdom van 25 jaar ‘n professor in antieke Grieks aan die Universiteit Sydney in Australië geword. In sy jeug het hy vier digbundels gepubliseer en later boeke oor die klassieke en politiek. Hy het in die Tweede Wêreldoorlog militêre diens vir Brittanje gedoen. Hy
Parysaanval-verdagte aan Franse oorhandig
Die top verdagte in die Parys-aanvalle, Salah Abdeslam, is Woensdag aan Franse owerhede oorhandig, het Belgiese aanklaers bekendgemaak. Abdeslam, ‘n Franse burger van Marokkaanse oorsprong, is sover bekend die laaste oorlewende lid van die terreur-groep wat in November die dood van 130 mense in die Franse hoofstad veroorsaak het. “Binne die raamwerk van die Parys-aanvalle
Al-Sjabaab dood vyf Somaliese weermagsoldate
Al Sjabaab insurgente het die week ‘n militêre basis van die Somaliese weermag aangeval en vyf soldate om die lewe gebring in twee ure se hewige gevegte naby die noordwestelike dorp, Baidoa, het ’n militêre woordvoerder gesê. Die voorval het in die vroeë oggendure plaasgevind. Twaalf soldate is in die aanval gewond. Ses Al Sjabaab-vegters
Wits steeds ‘te wit’: R45m bewillig vir swart akademici
Nadat onlusmakers onlangs aan die Universiteit van die Witwatersrand amok gemaak het en selfs lesingsale afgebrand het, poog die bestuur tans om gemoedere te kalmeer deur meer swart akademici aan te stel. ‘n Woordvoerder van die universiteit, Shirona Patel, het aangekondig dat Wits “11 swart akademici in verskeie fakulteite teen ‘n koste van R3,2 miljoen
Lees verder: Wits steeds ‘te wit’: R45m bewillig vir swart akademici
Wit Afrikanerseuns gaan gedwing word om sokker te speel: sportminister
Die minister van sport, Fikile Mbalula, het vir nog ‘n sportskok gesorg deur die Suid-Afrikaanse sokkerfederasie opdrag te gee om sokker “vinniger op (meesal blanke) model C- en privaatskole aan te bied”. Soos voorheen hier op PRAAG berig is, het Mbalula die sportliggame vir rugby, krieket, netbal en atletiek ‘n sokkerskop in die smoel gegee
Lees verder: Wit Afrikanerseuns gaan gedwing word om sokker te speel: sportminister
ISIS neem vyf dorpe oor
‘n Netwerk aktiviste wat Sirië se konflik moniteer, sê militante van die Islamitiese Staat (ISIS), het vyf dorpe na aan die grens met Turkye ingeneem en Siriese al-Qaeda-rebelle verdryf. Die Britse organisasie, Syrian Observatory for Human Rights, het Woensdag gesê die dorpe is in die Azaz-distrik geleë waar rebelle in beheer van ‘n enklawe met
Grootste Joodse gemeenskap in Europa verwelkom Moslems
‘n Sinagoge in Marseille, Frankryk gaan omskep word in ‘n moskee, wat die demografiese verskuiwings in die Suid-Franse stad weerspieël, het ‘n Joodse leier aan AFP gesê. ‘n Moslem kulturele vereniging, Al Badr, gaan die Or Thora-sinagoge, wat al hoe minder gebruik word deur die Joodse gemeenskap koop, het die stad se Joodse leier Zvi
Lees verder: Grootste Joodse gemeenskap in Europa verwelkom Moslems
