praag.co.za

Wit Afrikanerseuns gaan gedwing word om sokker te speel: sportminister

Die minister van sport, Fikile Mbalula, het vir nog ‘n sportskok gesorg deur die Suid-Afrikaanse sokkerfederasie opdrag te gee om sokker “vinniger op (meesal blanke) model C- en privaatskole aan te bied”. Soos voorheen hier op PRAAG berig is, het Mbalula die sportliggame vir rugby, krieket, netbal en atletiek ‘n sokkerskop in die smoel gegee deur hulle te verbied om enige internasionale toernooie in die land aan te bied totdat hulle heeltemal swart is. Die minister het na die huidige demografie vir kinders onder 18 verwys waarvan 84 uit 100 blykbaar swartes is, met die implikasie dat alle sportspanne óók 84 persent swart moet wees.

Die vervanging van blankes met swartes op alle gebiede staan in Suid-Afrika as “transformasie” bekend. Daarom het Mbalula vandeesweek in Pretoria die SA sokkerfederasie gelukgewens en gesê: “Ek is verheug dat die SASF sy transformasieteikens behaal het. Ek gaan egter ‘n ministeriële opdrag aan die SASF uitreik as gevolg van hul swak vordering om voormalige model-C- en privaat skole met sokker binne te dring.”

Hierdie skole doen meesal atletiek of krieket in die somer, met rugby en hokkie as wintersporte. Terwyl Engelse skole dikwels ook sokker speel, is daar geen sokker op Afrikaanse skole nie.

Mbalula teiken veral die Afrikaanse skole waar wit seuns gedwing gaan word om sokker te speel. Aangesien hulle nie toegelaat sal word om vanweë hul ras op provinsiale of nasionale vlak deel te neem nie, is dit onduidelik wat die doel van die oefening is, behalwe om skole onder die indruk van die ANC-SAKP se mag te bring.

 

Comments

35 responses to “Wit Afrikanerseuns gaan gedwing word om sokker te speel: sportminister”

  1. Riempies Avatar
    Riempies

    He-he-he – Fikele Mbalula is jy dom? Of verstaan ek verkeerd? – Hoe gaan jy blanke kinders dwing om sokker te speel maar hule mag nie span kry nie Ai-ja-jai-ja-jai.

  2. Andre Avatar
    Andre

    Nee kyk as ek gerook het so ek hom gevra het vir n bietjie van sy twak want ek sien dit laat n man vlink dink

  3. Ou Transvaal Avatar
    Ou Transvaal

    Die ANC het lankal sy “sellby – date “bereik , net jammer dat hulle dit nie wil besef nie .
    Het die kwagga nog nie gehoor hoe die onderwysers kla dat die wit kinder nie meer so gretig is om sport te pleeg nie ????

    1. Riempies Avatar
      Riempies

      Jy is reg Transvaal – die rondekoppies het nie meer tyd vir sport nie omdat hulle in hulle eie tyd op standaard moet bly met ekstra klasse wat die ANC skole afgradeer het. Teen matriek is hulle op die vorige Afrikaner model C skole standaard. Ons Afrikaners slaap in die dag nie innie nag nie gaan hulle nog agterkom.

    2. Jonas Van Die See Avatar
      Jonas Van Die See

      Dis nie ‘n sell-by date nie. Dis ‘n expiry date.

  4. Regverdigheid Avatar
    Regverdigheid

    http://vaandel.co.za/die-drie-rampe-sal-suid-afrika-doodbloei/#more-4084

    http://vaandel.co.za/siener-se-donker-tyd-van-korte-duur/

    Die wapens is hier en die VN is hier en die britse geld is al oorgeplaas vir malema se oorlog en nog meer kom.

  5. Jan Malan Avatar

    So hy erken daardeur dat Sokker nognie getransformeer is nie HA HA HA HA HA

  6. boerseun Avatar
    boerseun

    My kinders kla hoeka al jare lank omdat sokker nie as skoolsport aangebied word in hul skool nie – onthou dat sokker ‘n wit Europese oorsprong het! Dus gaan Frikkie sokker net vir ons teruggee. Die swartes in die RSA het sokker hulle nommer een sport gemaak, maar wanneer hulle teen die res van Afrika of Europa speel, val hul uit die boom uit!

  7. Hans Onrust Avatar
    Hans Onrust

    De waanzinnige gepoliticeerde voetbalindustrie in Nederland, waar niet blank extra wordt opgepoetst middels steevast politiek correct racisme tegen blank, werd een paar weken terug opgeschrikt door een paar, hoewel ‘too little too late’, rake woorden in de juiste richting door tv-held Johan Derksen.

    Grote ophef in islamofascistische kring en bij schijnheilige zakkenvullende linkse bedriegers.

    Hij sprak over marokkanen die hele verenigingen de verdommenis in trekken en het feit dan echte Nederlanders maken dat zij wegkomen uit die contreien :

    https://www.youtube.com/watch?v=cyB1fyxucro

  8. Rooikop Avatar
    Rooikop

    En weereens sal die wit laaities dit beter as die volkies doen en tog nog nie in die span toegelaat word nie. Sokker is in elk geval so vervelig dat dit lekkerder is om te kyk hoe verf droogword – jy moet letterlik nie ‘n brein hê nie of dit wat jy het heeltemal afskakel om dit te geniet

    1. Johann Schutte Avatar
      Johann Schutte

      Soccer is the perfect metaphor for the NSA. On a deep psychological level it represents manual uselessness.

      1. Rifrug Avatar
        Rifrug

        Sokker is die perfekte metafoor vir die Nuwe Suid-Afrika. Op ‘n diep sielkundige vlak verteenwoordig dit handige nutteloosheid.

        Vir my is amper alle sport ‘handige nutteloosheid’ (manual uselessness). Om balle rond te skop(sokker), te gooi (krieket), te rol (rolbal) … is NUTTELOOS!

        As Afrikaner Boer behoort ons saad te saai, bome te plant en herders van vee te wees. Sport en veral sport op TV verlam die Afrikaner!

        1. Johann Schutte Avatar
          Johann Schutte

          Your translation is reasonable, but the rather forced ‘handige nutteloosheid’, is ambiguous and fails to inform with the same precision as ‘manual uselessness’.

          There is some speculation that soccer’s origin is related to the industrial revolution. Can you see the connection?

          If this is in fact where soccer’s origins lie, then it points to yet another element of British imperialism, to wit: Claiming ownership of rugby as an evolution from soccer, and tying such a spurious claim to the town where the William Web Ellis ‘quantum leap’ occurred.

          Nothing could be further from the truth. There are clear descriptions in ancient latin texts of rugby being played across the fields between towns (Herodutus).

          In addition, it makes far more sense that soccer would have evolved from rugby. The more logical thing would be for sport to be acted out manually first, and for a progression towards the exclusion of manual activity, to follow.

          Incidentally, they demonstrated similar imperialism with their renaming of the Cape Lion Hunting Dog to the Rhodesian Ridgeback, As an owner/breeder of the CLHD, I know the history of the breed well.

  9. Loeis Pretorius Avatar
    Loeis Pretorius

    Ek hou baie van hierdie minister. Dit is lankal tyd dat die sportgod (wat ‘n groot aandeel in mense se keuse in 1992 gehad het), geslag, geskastreer en begrawe moet word! Nelson Mandel het self in sy boek Playing the enemy beskryf hoe goeie bondgenoot rugby obsessie vir hom was.

    Fikile Mbalula, doen so voort!!!

  10. Johnny Avatar
    Johnny

    Hulle wil weer in die Konhof beland deur die minagting van die Grondwet. Vryheid van assosiasie word by die agterdeur uitgegooi. Kom ons kyk maar hoe die sotlike afdwinging van ‘n “volksvreemde” sportsoort op ‘n spesifieke ras afgedwing gaan word.

    Nie ek of enige van my familie speel, kyk, ondersteun of is aanhangers van sokker nie. Dit is ‘n klomp narre wat dit speel en “hooligans” wat dit ondersteun.!

  11. david ras Avatar
    david ras

    Dit wil voorkom of hierdie knapie een of ander pil drink wat veels te sterk is vir sy gestel, of anders rook hy iets baie sterk, want wat dit ookal is, dit laat hom aan grootheids waansin ly…..Kereltjie, jy probeer nou net so windtie wees as ou Sam Ramsamy. Jy het nie genoeg mag om ‘n duik in ‘n nat papiersak te slaan nie–wat se nog mense VERPLIG om die sport van JOU keuse te speel..!!!
    Dalk probeer hy die sportwereld se Julius Malema wees…….net so vol wind.!

  12. Johan D du Toit Avatar
    Johan D du Toit

    Ek twyfel of hy op pille is of iets verskrikliks rook, ek dink hy het gewoon net op sy kop geval na geboorte!

  13. Sakki333 Avatar
    Sakki333

    Hy kan hierdie baas se wil hol oopbek soen

  14. coleslowe Avatar
    coleslowe

    Absurd. Absolute malheid. Wat is die mense besig om te doen

    1. Riempies Avatar
      Riempies

      Nee wat nie een van jou byvoeglike naamwoorde nie – net n klomp klein kindertjies wat in n roomys fabriek los gelaat is en nou dik gevreet begin mors met die roomys, soos n mens van kinders kan verwag.

  15. Johnny Avatar
    Johnny

    Danie, Dit is goed so as jou kind van sokker hou en dit speel. Sokker is ‘n sport wat aktief deur die Duitsers gespeel word. Dit is egter ook so dat die Duitsers van die grootste hooligans in Europa is en ek haal aan uit ‘n boek genaamd Policing European Football Hooliganism
    German hooliganism has a particularly bad reputation as its groups are linked to far right organisations that have become more prevalent since the fall of the Berlin Wall in 1989. Many football grounds have become a no go area for non-Germans.grootste sokker hooliganism

    1. Wessel Cronje Avatar
      Wessel Cronje

      Jy praat twak. Wat het Duitse sokker met SA sokker te doen? Gee eerder ‘n voorbeeld van SA ‘hooliganism’ op skoolvlak, want dis waaroor die berig gaan, sokker op skoolvlak. Net omdat jy dink sokker word deur narre gespeel, weerspieel dit jou gebrekkige kennis rondom sport. Weerhou jouself en moet asb onder geen omstandighede agter jou TV uitskuif om jou “kennis” te wil deel nie.

  16. Kalium_Chloraat Avatar
    Kalium_Chloraat

    Die IRB sal hulleself fabsoluut alkohol aan die reëls steur wanneer blankes te na gekom word.

  17. Fanie Gerber Avatar
    Fanie Gerber

    Jou stert ou perd

  18. jan Avatar
    jan

    Ek sien dis baas Whitey Basson se aanbeveling.

    Om te dink dat sport na 50 jaar nog steeds as wapen teen die Afrikaners as volk gebruik word.

    En die oplossing is so eenvoudig soos privatisering van staatskole want dis die primêre oorsaak van gebrekkige opleiding in sport en akademie.

  19. Anton Schutte Avatar
    Anton Schutte

    asof die regering nie op meer dringende probleme moet konstentreer nie…en in elk geval, wit seuns in Rubgy spanne speel as n “span”, in vergelyking speel elke bafana speler vir homself (ag kyk net hoe “smart” is ek Gladys!). Ek stel voor dat, as die minister sy sin kry, protesteer elke wit seun wat “gedwing” is om die “booi game” to speel, deur die bal in die verkeerde rigting to skop.

  20. Dion Benny Avatar
    Dion Benny

    Wanneer jy nie regte probleme kan oplos nie: maak n probleem , los dit op en kry vir jouself n goue stêr.

  21. Krokodil. Avatar

    SA Rugby must be transformed to 100% black & bafana bafana together with Manchester, Wolfsburg, must polish Real Madrid CF. soccer boots in the change rooms.

  22. Ted Avatar
    Ted

    Dit is alles n aanval op Afrikaner identiteit. Die redes is dus veel meer dieperliggend. Rugby is onder andere basies direk eweredig aan Afrikaner-identiteit. Indien dit geknak kan word, dan knak jy Afrikaneridentiteit ook in n groot mate.

  23. Juan Olivier Avatar
    Juan Olivier

    Die man is ʼn sot. Hy kan nie wettig wit kinders maak sokker speel nie. Hy kan wel die skool maak dit aanbied maar wie dit wil speel hang nie van hom af nie. En hy verstaan heel duidelik nie wat die woord privaat beteken nie, hy kan nie vir privaat skole sê wat om te doen nie. Of hy sê die goed omdat hy ʼn sot is of hy sê dit om skoor te soek.

    1. Johan De Beer Avatar
      Johan De Beer

      Hy kan nie enige skool forseer om sokker aan te bied nie. Dit is volgens die skolewet die prerogatief van die Skool Beheerliggame

  24. Sass Kloppers Avatar
    Sass Kloppers

    Hierdie slang se gat. Niemand “dwing” my kind om sokker te speel nie. Dis ongrondwetlik en ek sal hom tot in die hoogste hof laat vervolg.

  25. Janneman Aggenbag Avatar
    Janneman Aggenbag

    Hierdie moer gaan nie my kinders in enigiets indwing nie. Hy het seker nog nie n beneukte wit boer gesien nie

  26. Buks Etsebeth Avatar
    Buks Etsebeth

    kyk hoe suksesvol was die anc se transformasie:
    kom ons doen bietjie wiskunde, “Zuma style”
    kom ons werk van 2006 tot nou, volgens transformasie moet daar 8 swart of gekleurde spelers per provinsialespan wees op learskool en hoërskool vlak, as daar 8 uitstaande swart of gekleurde spelers gekies was uit die top 10 provinsies vir die laaste 10 jaar lyk dinge soos volg: 10 x 8 = 80 spelers per jaar opgelewer en dit oor n periode van 10 jaar is 800 swart/gekleurde spelers, genade wat het van hul geword???? die kompetisie raak eenvoudig te straf vir n ou wat net eenvoudig gekies is agv sy vel kleur (op skool) en nie talent het nie, nou verwag hy dieselfde wanneer hy begin klubrugby speel, dis dan wanneer die ouens nie die mas opkom nie. baie geluk Fikile jou briljante plan maak n bespotting van jou eie mense.
    hoekom is SA Rugby in so n groot gemors??? baie eenvoudig as jy al op laerskool vlak begin om spanne te verswak en hoërskoolseuns verlaat die land om oorsee te gaan speel omdat hul nie gekies word agv van velkleur, dan verswak jy eenvoudig jou hele struktuur. dit net oor die laaste 10 jaar dan sit jy met die gemors waarin ons nou is. net in die jaar, 355 spelers wat die land verlaat het, 98% wit. hoe kan jy verwag om sterk spanne te bou as daar soveel spelers nie beskikbaar is nie. kom ons kyk wat gebeur met enige ander land in die wereld as jy 355 van sy top spelers uit hul strukture haal, glo my nie eens die all blacks sal teen Italie wen nie….
    VIVA FIKILE VIVA…… doooos

  27. Riaan Slabbert Avatar
    Riaan Slabbert

    Jou heel eerste vyf woorde, beskryf presies hoe onosel jy is. Maar moenie te sleg voel nie…jy is mooi in voeling met jou animalfarm regering

Leave a Reply