Met twee Grondwethofbeslissings wat dit verbied, het twee miljoen Katalane Sondag in elk geval gaan stem vir onafhanklikheid van Spanje. Die Spaanse regering het nie aangedui watter regstappe geneem sal word teen Katalaanse leiers nie. Voorlopige uitslae van die nie-bindende referendum toon dat meer as 80 persent van kiesers die onafhanklikheid van die rykste gebied steun.
Lees verder: Katalane steur hulle min aan weermag, Grondwethof
