deur Karel Combrinck Van al die dooie katte wat deur die Franse Rewolusie aan ons nagelaat is, is die konsep van gelykheid een van die onwelriekendste. ‘n Groot aantal dooie mense is ook nagelaat deur daardie glorieryke gebeurtenis, maar kom ons bepaal ons vireers by hierdie besondere kat. Ons word daagliks gebombardeer met gelykheidspropaganda van
Israel een van vier ongewildste lande ter wêreld
Israel en Hamas het ingestem tot ‘n 12 uur lange humanitêre skietstilstand, nadat Israel onder geweldige internasionale druk gekom het. Israel het voorheen die Amerikaanse minister van buitelandse sake, John Kerry se versoek om ‘n skietstilstand verwerp, maar moes bes gee weens dié druk, nadat Amerika onder skoot gekom het omdat hulle ‘n ondersoek na
Lees verder: Israel een van vier ongewildste lande ter wêreld
Ramaphosa, wou julle net ons ontwikkelde land gehad het?
deur Riempies Mnr Ramaphosa, julle swartmense wou volle burgerskap gehad het en ons het dit vir julle gegee. Nou moet ons, terugskouend, agterkom dat julle verskuilde agendas gehad het soos dit blyk te wees – dat julle net ons ontwikkelde land wou gehad het en ons Afrikanervolk en sy geskiedenis wou uitwis – ‘n doelstelling
Lees verder: Ramaphosa, wou julle net ons ontwikkelde land gehad het?
Ope brief aan alle PUK-studente
Liewe PUK-student, Baie geluk met julle geslaagde betoging gister. Dit was baie ordentlik en gedissiplineerd, anders as sommige ander betogings in ons land waar daar op pad ‘n paar motors aan die brand gesteek word, klipgooiery plaasvind en die gewone verwoesting gesaai word. Dis so effens ‘n woord uit die ou Suid-Afrika, “klipgooiery”. Nie dat
Pukke betoog terwyl onweerswolke saampak om universiteit
Gister het ongeveer 3000 PUK-studente op die kampus betoog (blykbaar die eerste keer in die geskiedenis!) ten gunste van Afrikaans en nie-inmenging deur Beeld se Melville-linkses of die kommunistiese minister van hoër onderwys, Blade Nzimande. Studente was versigtig om hul verbintenis tot “nie-rassigheid” en “nie-seksisme” te verklaar terwyl hulle terselfdertyd die behoud van hul grondwetlike
Lees verder: Pukke betoog terwyl onweerswolke saampak om universiteit
Theuns Eloff hoof van Verwoerd se trust met R2 miljard
Dr. Theuns Eloff, wat onlangs die tuig as rektor van die Noordwes-universiteit neergelê het, is tot voorsitter van Dagbreektrust verkies. Dit blyk uit onlangse berigte in die media. Daar word konserwatief geskat dat die Trust oor R2 miljard se likiede fondse in die vorm van kontant en aandele beskik. Die kanse dat dié fondse egter
Lees verder: Theuns Eloff hoof van Verwoerd se trust met R2 miljard
Duitser, Rus in Kenia doodgeskiet
‘n Duitse toeris is aan die Keniaanse kus in Mombasa op ‘n kort afstand doodgeskiet, het RSG berig. Sy is die tweede toeris wat vandeesmaand in die stad dood is. Vroeër is ‘n Russiese toeris ook geskiet. Niemand het tot dusver aanspreeklikheid vir die aanvalle aanvaar nie. Die Somaliese rebellegroep, al Sjabaab het verlede maand
Kyalami-renbaan verkoop
Die legendariese Kyalami-renbaan in Midrand is gisteroggend teen ‘n rekordprys van R205 miljoen verkoop. Dit is die hoogste prys wat nog vir ‘n enkele stuk grond in Suid-Afrika betaal is. Voor die veiling was daar heelwat mense wat hul kommer uitgespreek het oor die toekoms van die renbaan wat al vir 50 jaar lank motorsportentoesiaste
Wrak van Algerynse passasiersvliegtuig opgespoor
Die wrak van ‘n passasiersvliegtuig van ‘n Algerynse lugdiens is in Mali opgespoor. Dié vliegtuig het Donderdag vermis geraak. Dit blyk dat Julie ‘n donker maand vir lugrederye is, nadat ‘n vliegtuig in Taiwan ook verongeluk het. Die Franse regering het Vrydag ‘n krisisvergadering saamgeroep om die ramp te bespreek, alhoewel amptenare vroeër gesê het
Lees verder: Wrak van Algerynse passasiersvliegtuig opgespoor
Help ons om praag op te gradeer!
Beste praag-leser, Vanoggend het die webblad nie minder as drie keer nie onbeskikbaar geraak. Die eerste twee kere rondom vyfuur vanoggend was daar geheueprobleme en die derde keer het ‘n lêer in die databasis korrup geraak, moontlik weens oorverhitting. Gelukkig kon ons dit telkens gou genoeg herstel. Die derde keer was ‘n groter tegniese uitdaging
