Die Bondgenootskap teen Stedelike Tol (Outa) het die regering se nuwe e-tol bedeling verwerp. Volgens regskenners is e-tol ‘n onwettige vorm van belasting. Die Bondgenootskap se woordvoerder, Wayne Duvenhage sê die aankondiging raak slegs ‘n paar padgebruikers en sal nie motoriste oorreed om te betaal nie. Duvenhage sê die skuld van sowat sewe miljard rand vir die
Barclays ook met miljoene beboet
Vyf van die wêreld se grootste banke is met miljarde dollar beboet omdat hulle saamgesweer het om bankkoste te manupileer. Barclays is die grootste boete van 2,4 miljard dollar opgelê. UBS het ingestem on $545 miljoen dollar te betaal. Die ander banke wat beboet is, is die Royal Bank van Skotland, JP Morgan en City Group.
Vier ernstig beseer na treine by Oos-Londen bots
‘n Passasierstrein het naby Oos-Londen met ‘n goederetrein gebots. ‘n Woordvoerder van die passasier-spooragentskap, Nana Zenani, sê die Shosoloza-langafstand-passasierstrein het met ‘n goederetrein van Transnet gebots. Amptenare is reeds na die toneel gestuur om die ongeluk te ondersoek. Luidens berigte is drie noodreddingshelikopters ook op pad na die toneel. Nooddienste se personeel op die toneel
Lees verder: Vier ernstig beseer na treine by Oos-Londen bots
Afrika-taal dalk verpligtend vir regstudente
Nuwe regstudente sal dalk ‘n Afrika-taal as ‘n verpligte vak moet neem indien die minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Michael Masutha alle universiteite kan oorreed om die gedagte te steun. Die kwessie van die tale wat gebruik word in howe het voorrang geniet tydens die Departement van Justisie se begrotingsdebat Woensdag. Die minister het planne aangekondig om die talekwessie
Koperdiewe vasgetrek
Drie verdagtes van Virginia sal na verwagting Vrydag in die landdroshof op Excelsior verskyn nadat hulle Woensdag buite die dorp met beweerde gesteelde koperkabel ter waarde van sowat R100 000 betrap is. Vrystaatse polisiewoordvoerder, Martin Xuma, sê die koperkabel weeg 50kg. Volgens hom het ‘n polisiebeampte van die plaaslike polisiekantoor gisteraand inligting ontvang dat die mans
Nepal weier Britse helikopters in rampgebied
Drie Chinook-helikopters wat deur die Britse leër gestuur om met noodleniging in die aardbewing-geteisterde Nepal te help, en gestrand was in Chandigarh in Noord-Indië, is onverrigter sake terug na Brittanje. Volgens vroeëre berigte het die regering van Nepal toegang vir die helikopters geweier. Groot verwarring heers blykbaar oor die redes vir die weiering. Die Indiese regering
Foto’s van Kerkstraatbomherdenking 20 Mei 2015
Dan Roodt: 20 Mei en die heerskappy van terreur in Suid-Afrika
Toespraak gelewer op 20 Mei 2015, Kerkstraat, Pretoria by die geleentheid van die Kerkstraatbomherdenking. Vandag is 20 Mei, ‘n byna vergete dag op die Suid-Afrikaanse kalender. Soos ek egter nou aan u gaan verduidelik, moet 20 Mei 1983 as die aanvang van die huidige tydvak in ons geskiedenis gesien word, en nie 27 April 1994
Lees verder: Dan Roodt: 20 Mei en die heerskappy van terreur in Suid-Afrika
Hewitt gaan huistoe
Die gewese tennisster, Bob Hewitt, se aansoek om verlof tot appèl teen sy skuldigbevinding en vonnis is in die Hooggeregshof in Pretoria tot 19 Junie uitgestel. Hy is dié week deur regter Bert Bam tot effektief ses jaar tronkstraf gevonnis vir verkragting en seksuele aanranding. Hewitt, ‘n gebore Australiër, sal nie agter tralies wees nie,
Veearts by Modise-saak se lisensie opgeskort
Die veearts wat die DBV gehelp het in die ondersoek na dieremishandeling teen die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Thandi Modise, is daaraan skuldig bevind dat hy die Suid-Afrikaanse Veeartsraad se reëls oortree het. Die Potchefstroomse veearts, Dr Sameer Abbas is op twee aanklagte skuldig bevind nadat hy geweier het om bewyse van
