Ses verdagtes na verwagting Maandag in die landdroshof in Warmbad (Bela-Bela) verskyn na Saterdag se moord op ‘n plaaslike boer, Piet Venter. Venter, 51, ‘n wildsboer van die Rooiberg-omgewing, is in sy huis oorval terwyl hy geslaap het. Hy is vermoedelik verwurg deur sy werkers. Een van die verdagtes is dieselfde dag nog mbv spoorsnyers
Frankryk val ISIS-vestings in Sirië aan
Franse vegvliegtuie het vestings van die Islamitiese Staat in Sirië aangeval nadat ISIS verantwoordelikheid vir die gekoördineerde terreuraanvalle in Parys aanvaar het. Amerikaanse intelligensie-dienste het na die aanvalle ingestem om hul data te deel met Frankryk, en het begin met die verskaffing van “fokuspakkette” oor die Islamitiese Staat se posisies, het die Wall Street Journal
Petisie: Hou Stellenbosch Afrikaans!
Ons, die ondergetekende skrywers, kunstenaars, sportmense en lede van die Afrikaanse publiek maak ten sterkste beswaar teen die beoogde verengelsing van die Universiteit van Stellenbosch. Nie net verteenwoordig Stellenbosch ‘n instelling wat deur Afrikaners met hul eie geld en belastings tot stand gebring is nie, maar is die enigste instelling in ‘n oorwegend Afrikaanse provinsie
Brief: Hoe lyk ons pot lensiesop?
Met hernieude ontnugtering kyk ek na die hordes Afrikaner- en Boerevolkgroepies op die internet! Elkeen tier, grom, trots, roem en toi-toi op hul eie manier en die legioen van leiers pronk selfvoldaan. (Noem ons Legio …) Hoe lyk ons Volk/ mense se “pot lensiesop” na die groot en ononderhandelde uitverkoop in 1994? Was dit die
Leon Lemmer: Wim de Villiers, die laksman van Afrikaans
Die rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), Wim de Villiers, se voorlaaste voorganger, Chris Brink, was van huis uit ‘n Afrikaner en dus Afrikaanssprekend. Brink het egter ‘n aantal jare as dosent in Australië deurgebring en het as ‘n hanskakie na die US teruggekeer: anti-Afrikaner en anti-Afrikaans. Voor sy aanstelling het Brink in 2001 egter
Lees verder: Leon Lemmer: Wim de Villiers, die laksman van Afrikaans
Sydney Gregan: ‘n Positiewe toekomsverwagting!
As long as whites continue to avoid and deny their own racial identity . . . [they] will have no chance to resist their dispossession and their eventual and possible physical destruction. Samuel Francis In ‘n vorige artikel is daarop gewys dat die Afrikaner opgesaal sit met ‘n negatiewe toekomsverwagting. Dit is die sleutel tot
ISIS aanvaar verantwoordelikheid vir Parys-slagting
Die Islamitiese Staat (ISIS) het ‘n amptelike verklaring uitgereik waarin hulle verantwoordelikheid vir die aanvalle in Parys aanvaar. Dit lyk egter of hulle ‘n belangrike fout gemaak het: Die verklaring noem aanvalle in die 10de, 11de en 18de arrondissements, maar daar was geen aanval in die 18de nie. ‘n Getuie van die Bataclan-aanval het aan
Lees verder: ISIS aanvaar verantwoordelikheid vir Parys-slagting
Video: Terroriste-aanvalle in Parys dood 128 en beseer 99 mense
Hierdie verslag deur ‘n Franse TV-kanaal (met Afrikaanse onderskrifte) beskryf die verskrikking wat laasnag in die hoofstad Parys beleef is toe 8 terroriste onder andere ‘n teater, ‘n restaurant, ‘n kroeg, maar ook die nasionale sokkerstadium, Stade de France, aangeval het. Soos die video toon, was die Franse president besig om ‘n vriendskaplike wedstryd tussen
Lees verder: Video: Terroriste-aanvalle in Parys dood 128 en beseer 99 mense
Frankryk kondig noodtoestand af, sluit grense na terreur Parys tref
“Dit was ‘n slagtingstoneel,” sê Julien Pearce, ‘n radioverslaggewer van Europa 1 wat teenwoordig was in die Bataclan-konsertsaal in Parys, Frankryk, toe gewapende mans op die wit toeskouers begin losbrand het. Die musieksaal kan ongeveer 1500 mense huisves, maar dit is onduidelik hoeveel binne was toe die aanval begin het. Dié terreuraanslag is deel van
Lees verder: Frankryk kondig noodtoestand af, sluit grense na terreur Parys tref
Leon Lemmer oor Anton van Niekerk: Kampusgewete en etiekkolos?
Anton van Niekerk het onder die opskrif, “Van volksuniversiteit na internasionale speler” (Die Burger, 10 deser, p 9), dit wys geag om die voortreflikhede van die huidige Universiteit Stellenbosch (US) as “internasionale speler” te besing. As oorverligte doen hy dit uiteraard ten koste van die US van weleer, wat hy ‘n “volksuniversiteit” noem. Hy laat
Lees verder: Leon Lemmer oor Anton van Niekerk: Kampusgewete en etiekkolos?
