Brief: Is daar nog hoop vir ʼn volkstaat vir Afrikaners?

Die volkstaatgedagte vir Afrikaners bly sluimerend en ontlok die spesifieke vraag of Afrikaners nog enigsins in onafhanklikheid belangstel. Daar is weliswaar ʼn “klein” groepie Afrikaners wat dink en glo sesessie is die enigste oplossing vir oorlewing en bewaring van volksidentiteit. Die saamwerk- en saamboumentaliteit is oorheersend by Afrikaners ten koste van selfregering. Statisties is daar

Lees verder: Brief: Is daar nog hoop vir ʼn volkstaat vir Afrikaners?

Karel Combrinck: Die dodelikste sweer is Anti-Afrikaner-Afrikaners

Oor die naweek het een van die walglikste stukkie anti-Afrikanerskap, geskryf deur ene M.C. Botha , wat ek ooit onder oë gehad het op Netwerk24 verskyn. Die Netwerk24-redaksie maak nie melding van wie dié M.C. Botha dan kan wees nie, dus moet ons maar raai. Daar is, soos ek verstaan, iemand met die naam M.C.

Lees verder: Karel Combrinck: Die dodelikste sweer is Anti-Afrikaner-Afrikaners

Leon Lemmer: Die nuwe Suid-Afrika as George Orwell se ‘Animal Farm’

Die Britse outeur George Orwell (Eric Arthur Blair, 1903-1950) het met veral twee romans bekendheid verwerf: Animal Farm (1945) en Nineteen Eighty-Four (1949). In die Spaanse Burgeroorlog (1936-1939) het hy aan die kant van die Republikeine teen Francisco Franco se Nasionaliste geveg. Hy het daaroor in Homage to Catalonia (1938) geskryf. Die Republikeine word met

Lees verder: Leon Lemmer: Die nuwe Suid-Afrika as George Orwell se ‘Animal Farm’

Steve Hofmeyr: Waarskuwings uit Afrika: as jy ‘n minderheid word in jou eie land

Wat kan mens doen met net 48 uur in Europa? Met ander woorde, geen tyd vir inkopies nie – wat fataal is as jy jou onderklere vergeet het. Maar ware diplomatieke betrekkinge beteken ‘n vriendelike Vlaamse staatsman pak sy noodreistassie op die sypaadjie langs die Europese Unie uit en leen my twee splinternuwe onderbroeke. En,

Lees verder: Steve Hofmeyr: Waarskuwings uit Afrika: as jy ‘n minderheid word in jou eie land

Dan Roodt: Steve Hofmeyr se besoek maak deure in Nederland oop

Wie sou kon dink dat ‘n besoek van Steve Hofmeyr aan Nederland feitlik voorbladnuus in beide daardie land en Suid-Afrika kon wees? Gewoonlik skryf Beeld, Netwerk24 en ander Media24-media – synde anglofiel en polities korrek – skaars oor Nederland en daarom weet Afrikaners so te sê niks van al die interessante debatte in die Nederlandse

Lees verder: Dan Roodt: Steve Hofmeyr se besoek maak deure in Nederland oop

Werkers by UV sal voortgaan met staking

Stakende lede van Nehawu by die Universiteit van die Vrystaat (UV) het gesê hulle sal met hul optrede voortgaan totdat daar aan hulle eise voldoen word. Die staking het vir ‘n tweede dag voortgeduur terwyl loononderhandelings gevoer is. Nehawu se provinsiale organiseerder, Jabu Makhubo, sê lede van die Qwaqwa-kampus van die UV het nou ook

Lees verder: Werkers by UV sal voortgaan met staking

Saturnus wink vir sterrekykers

Sterrekykers sal kon Donderdagaand teen ‘n donker naghemel ‘n helder Saturnus bewonder. Naas Jupiter en Mars, was Saturnus die helderste voorwerp in die hemelruim en boonop heelnag sigbaar. Saturnus se ringe en sy helderste mane was besonder sigbaar en sal deur Junie en Julie helder bly. Saturnus is, van die aarde se oogpunt, presies aan

Lees verder: Saturnus wink vir sterrekykers

Noord-Korea meen Trump is ‘n wyse keuse

Noord-Korea het sy steun toegesê aan Donald Trump, wat waarskynlik die Repu­blikeinse Party se presidentskandidaat in vanjaar se presidentsver­kiesing in Amerika gaan wees. Trump sal volgens die Noord-Koreane Amerikaners bevry aangesien hulle daagliks in vrees vir ’n kernbomaanval deur Noord-Korea leef, het Reuters berig. Op DPRK Today, een van die regering se mondstukke, word Trump

Lees verder: Noord-Korea meen Trump is ‘n wyse keuse

Airbus wil noodvoorrade met nuwe vliegtuie verskaf

Die Airbus-stigting sal met die Internasionale Federasie van die Rooikruis en Rooikruisverenigings (IFRC) asook Airlink saamwerk om hulp aan arm lande te versprei. Andrea Debbane, uitvoerende direkteur van die Airbus Foundation, het in die Dublin, Ierland ‘n beroep gedoen op wêreld se grootste lugrederye om noodvoorrade te help vervoer na geteisterde gebiede. Sy het gesê

Lees verder: Airbus wil noodvoorrade met nuwe vliegtuie verskaf

Angola kan nie meer buitelandse rekeninge betaal nie

Die Spaanse lugredery Iberia asook Air Namibia is van die rederye wat ernstig deur die valutakrisis in Angola geraak word. Angola se sentrale bank beskik nie meer oor genoeg buitelandse reserwes om rekeninge te betaal nie. Iberia sal vlugte tussen Luanda en Madrid van 1 Junie 2016 opskort en die maatskappy sal die inligting versprei

Lees verder: Angola kan nie meer buitelandse rekeninge betaal nie