Trump na VK ‘n dag na Brexit-stem

Die Republikeinse presidensiële kandidaat Donald Trump sal Skotland besoek op 24 Junie, net ‘n dag nadat die Verenigde Koninkryk stem om die EU te verlaat. Trump sal sy Turnberry Golf Resort open in die nadraai van wat ontleders glo ‘n Brexit sal wees. Die reis sal Trump se eerste wees sedert sy uitval met die

Lees verder: Trump na VK ‘n dag na Brexit-stem

Wêreld se langste treintonnel in Switserland geopen

Die wêreld se langste treintonnel onderdeur die Switserse Alpe is dié week geopen. Die Gotthardtonnel is by twee afsonderlike geleenthede wat gehou by elke einde van die tonnel, met besoekende staatshoofde en hooggeplaastes gevier. Die tonnel is geopen deur die Switserse president Johann Schneider-Ammann. By die noordelike ingang in Rynächt, Kanton Uri, het die sigbare

Lees verder: Wêreld se langste treintonnel in Switserland geopen

Dodetal styg na Al-Sjabaab-aanval in Mogadisjoe

Die dodetal in die aanval op ‘n hotel in die Somaliese hoofstad, Mogadisjoe het tot 16 gestyg en sal na verwagting verder styg. Ongeveer 55 mense is gewond. Al-Sjabaab het verantwoordelikheid vir die aanval op die Ambassadorhotel aanvaar waar ‘n motorbom eers afgegaan het voordat militante die gebou bestorm het. Die hotel word veral deur

Lees verder: Dodetal styg na Al-Sjabaab-aanval in Mogadisjoe

Nie ‘n enkele skoon oudit in Limpopo, Noordwes

Die provinsies Limpopo en Noordwes kon weer nie daarin slaag om ‘n enkele munisipaliteit met ‘n skoon oudit op te lewer nie. Dit is vervat in die Ouditeur-Generaal se verslag vir 2014/2015 wat in Pretoria ingedien is, het RSG berig. Die verslag dui ook aan dat ‘n aantal munisipaliteite met ongekwalifiseerde oudits van 54 in

Lees verder: Nie ‘n enkele skoon oudit in Limpopo, Noordwes

Bultfontein-plaasaanval: Vyf aanvallers borgtog geweier

Vyf swart verdagtes wat in hegtenis geneem is na ‘n plaasaanval by ‘n Bultfontein is borgtog geweier in die plaaslike landdroshof. Die Vrystaat se polisiewoordvoerder, Ian Gaobepe, sê die mans is in hegtenis geneem in Phahameng kort ná ‘n aanval op Leon Venter se plaas op 12 Mei. Drie vuurwapens wat uit die Venter-plaashuis gesteel

Lees verder: Bultfontein-plaasaanval: Vyf aanvallers borgtog geweier

ISIS teiken Irak se hoofstad

Militante het Maandag ’n vlaag aanvalle, waarin die kommersiële deel in en om die Irakse hoofstad, Bagdad geteiken is, van stapel gestuur, het AP berig. Minstens 20 mense is dood en meer as 50 is beseer. Die nuus kom midde aanduidings dat Irakse troepe gereed is om die stad Fallujah, wes van Bagdad, te herower.

Lees verder: ISIS teiken Irak se hoofstad

Karel Combrinck: Taalverraad

Enigeen wat kon glo dat die verraad van FW de Klerk en sy trawante maar net beperkte gevolge sou hê wat ons op die een of ander manier tog sou kon «bestuur», het in ‘n droomwêreld en gekkeparadys gelewe, want die verraad het deurgesuur tot alle vlakke van ons bestaan. Sal diesulkes dalk eendag weer

Lees verder: Karel Combrinck: Taalverraad

Skoolregistrasie sluit vandag

Tyd raak min vir Gauteng-ouers wat nog nie hul kinders geregistreer het vir die 2017 akademiese jaar nie. Hulle het tot middernag vanaand (Woensdag) om dit te doen. Meer as 670,000 aansoeke vir graad een en agt is reeds ontvang en verwerk, nadat die aanlynregistrasie in Maart van stapel gestuur is. Ouers sonder internettoegang word

Lees verder: Skoolregistrasie sluit vandag

Vigs in Indiese hospitale deur bloedoortappings versprei

Indië se nasionale Vigsbeheerorganisasie het bekendgemaak dat meer as 2200 van sy burgers in die afgelope 17 maande die dodelike MI-virus opgedoen het tydens bloedoortappings in hospitale. Die Organisasie het die syfers vrygestel in reaksie op ‘n versoekskrif wat deur die inligtingsaktivis, Chetan Kothari, bekendgemaak is. Ingevolge wetgewing moet hospitale bloedskenkers en bloedprodukte toets vir

Lees verder: Vigs in Indiese hospitale deur bloedoortappings versprei

Plaasaanvalle in Vrystaat neem effens af, maar kommer bly

Plaasaanvalle in die Vrystaat het sedert die begin van die jaar tot middel Mei ‘n afname getoon teenoor dieselfde tydperk verlede jaar. VKB en Vrystaat Landbou (VL) se veiligheidslessenaar toon daar was vanjaar 19 aanvalle op plase waarin twee mense vermoor is. Dít teenoor verlede jaar dieselfde tydperk waarin daar 34 plaasaanvalle was en vyf

Lees verder: Plaasaanvalle in Vrystaat neem effens af, maar kommer bly