VK-gesant na Namibië

Die Verenigde Koninkryk se minister belas met Afrika, James Duddridge, het dié week besoek aan Namibië gebring. Duddridge is die ondersekretaris van buitelandse sake in die buitelandse sake en Statebondkantoor. Voor hy in 2005 tot die politiek toegetree het, was hy onder meer tien jaar lank in die bankwese in Afrika en Londen waar hy

Lees verder: VK-gesant na Namibië

Hillary preek oor ‘ongelykheid’ in R200 000-baadjie van Armani

Hillary Clinton het gister onder skoot gekom nadat berig is dat die presidensiële kandidaat ‘n Giorgio Armani-baadjie wat net duskant R200 000 kos tydens haar toespraak in April oor “ongelykheid” gedra het. Die pryskaartjie van die baadjie is blykbaar Clinton, wat bekend is vir haar groot versameling broekpakke, het blykbaar haar klerekas verder verbeter tydens

Lees verder: Hillary preek oor ‘ongelykheid’ in R200 000-baadjie van Armani

Bekende akteur Schalk Jacobsz oorlede

Die bekende akteur, Schalk Jacobsz is vroeg vanoggend in sy slaap oorlede by sy huis in Westdene in Johannesburg. Volgens sy vrou, die aktrise Elma Potgieter is hy aan ‘n hartkwaal oorlede nadat hy die afgelope tyd ongesteld was. Hy was 80. Jacobsz was bekend vir sy rolle in televisiereekse soos Die Siel van die

Lees verder: Bekende akteur Schalk Jacobsz oorlede

SA se kredietgradering onveranderd

Die kredietgraderingsagentskap, Standard and Poor’s het Suid-Afrika se kredietgradering onveranderd gelaat. Die huidige gradering is BBB-minus met ‘n negatiewe vooruitsig. Die agentskap het nogtans gewaarsku dat enige tekens van politieke omwenteling wat die ekonomiese beleid kan ondermyn, daartoe kan lei dat ‘n afgradering later vanjaar gedoen kan word. Nog ‘n agentskap, Fitch se gradering word

Lees verder: SA se kredietgradering onveranderd

Vloede teister Frankryk

Frankryk en Duitsland gaan gebuk onder oorstromings en riviere wat hul walle oorstroom, het Reuters berig. Sentraal-Europa ly al die ­afgelope week onder hael, sterk winde en deurdringende reën. Die suide van Duitsland en Sentraal-Frankryk is die jongste gebiede wat getref is. Die Seine in Parys is op die vloedvlak en het op plekke sy

Lees verder: Vloede teister Frankryk

Trump: Hillary moet agter tralies wees

Donald Trump het verlede week uitgevaar teen Hillary se gebruik van ‘n private bediener vir haar werk se epos terwyl sy die minister van buitelandse sake was. “Mense, eerlikwaar, sy is so skuldig as wat jy maar kan kry. Hillary Clinton moet tronk toe gaan.” Clinton het intussen erken dit was ‘n fout. Haar ongeoorloofde

Lees verder: Trump: Hillary moet agter tralies wees

Groot swaargewigkampioen groet

Die voormalige swaargewig bokser Muhammad Ali het in die ouderdom van 74 aan longkomplikasies gesterf in die VSA. Ali het vroeër in ‘n onderhoud gesê integrasie beteken dat verskillende rasse met mekaar moet trou, maar dit moet verhoed word omdat dit nie natuurlik is nie. Hy het aan die BBC gesê geen witte “by sy

Lees verder: Groot swaargewigkampioen groet

‘Die kopdoek is ons kroon’

Die ANC se Vroueliga het die dra van kopdoeke vanaf Vrydag tot Sondag aangemoedig, het die leierskap van die organisasie Sondag gesê. “Ek dra die kopdoek al vir ‘n lang tyd, so ek is bly dat ek nou meer geselskap sal hê wat dit sal dra. Dit is belangrik om te demonstreer, uiterlik dra ons

Lees verder: ‘Die kopdoek is ons kroon’

Welkom-polisie lê beslag op kos vir onwettige myners

Welkom se polisie het ‘n groot hoeveelheid voedselpakkette en sigarette ter waarde van sowat R500 000 wat bestem is vir onwettige mynwerkers wat ondergronds werk in beslag geneem, het die Vrystaatse polisie Saterdag gesê. Katlego Sekuriteit se beamptes wat die St Helena-myn se perseel in Welkom oppas, het Saterdagoggend vroeg ‘n wit bakkie opgemerk wat

Lees verder: Welkom-polisie lê beslag op kos vir onwettige myners

Brief: Is daar nog hoop vir ʼn volkstaat vir Afrikaners?

Die volkstaatgedagte vir Afrikaners bly sluimerend en ontlok die spesifieke vraag of Afrikaners nog enigsins in onafhanklikheid belangstel. Daar is weliswaar ʼn “klein” groepie Afrikaners wat dink en glo sesessie is die enigste oplossing vir oorlewing en bewaring van volksidentiteit. Die saamwerk- en saamboumentaliteit is oorheersend by Afrikaners ten koste van selfregering. Statisties is daar

Lees verder: Brief: Is daar nog hoop vir ʼn volkstaat vir Afrikaners?