Die grusame verhaal van die plaasaanval in Dullstroom, is nogmaals een van wrede swart geweld teen onskuldige wit slagoffers. Sue Howarth is in ‘n kritieke toestand in die Midmed intensiewe sorgeenheid. Haar man, Robert Lynn, lê minder as ‘n honderd meter van haar in die chirurgiese saal. Dokters hou hom nog onder verdowing. Die egpaar
Lees verder: Dullstroom-plaasaanval: Twee onskuldiges wat altyd net die goeie in almal wou raaksien
