praag.co.za

Net na linkse idiote Trump uitlag, slaan Swede aan die brand

Written by

in

,

‘n Spul totaal nuttelose glanspersoonlikhede wat op die hoofstroommedia teer vir aandag en linkse Sweedse politici het ‘n dag of twee tog te lekker gelag vir President Trump omdat hy maatskaplike probleme rakende immigrante in Swede uitgewys het. Hulle beweer daar bestaan nie so iets nie.

Maar intussen het Dagbladet en Expressen berig dat onluste uitgebreek het in die immigrantenes van Stockholm se voorstad Rinkeby. Die voorstad se bynaam is “Klein Mogadisjoe” as gevolg van die aantal Somaliërs wat daar woon.

Sweedse polisie moes waarskuwingskote afvuur toe honderde wetstoepassers met klippe bestook het en motors aan die brand gesteek het na skares nie-blankes in die middel van Rinkeby bymekaargekom het vir “georganiseerde aanvalle“.

In baie sulke gemeenskappe is daar vyf keer meer seuns as dogters, sê Tove Lifvendahl. In Junie 2010 was Rinkeby die toneel van onluste en aanvalle op die plaaslike polisiekantoor. Lede van die nuusspan van ’60 minutes’ is aangeval in 2016.

Swede sukkel om groot getalle Moslems te integreer, maar maak asof dit nie die geval is nie. Volgens ‘n AP verslag, van 24 Januarie, is ‘n Al-Kaïda-groep besig met werwing onder Somaliese jeugdiges wat in Rinkeby woon. Dit is ook na bewering die sentrum van die werwingspogings van al-Sjabaab, ‘n groep met bande met Al-Kaïda.

Dit gebeur binne Sweedse regeringsprogramme. Svenska Dagbladet, het berig oor hoe sommige amptelike skemas geïnfiltreer is deur jihadiste.

In Göteborg is ‘n Britse seun vermoor deur ‘n granaataanval, wat ‘n paar illusies oor Swede begrawe het. Verlede week se moord op agt-jarige Yuusuf Warsame van Birmingham, wat by familie gekuier het, was veral skokkend. Hy was ‘n slagoffer van die Somaliese bendeoorlog wat daar woed. Verlede jaar is ‘n vier-jarige meisie vermoor deur ‘n motorbom buite Göteborg.

“Vandag is die bende-omgewing – goed, ek wil nie presies dit die Wilde Weste noem nie, maar iets in daardie rigting,” sê Amir Rostami, ‘n kenner van Sweedse georganiseerde misdaad by Stockholm Universiteit.

Dagbladet beskryf die situasie tydens die onluste die naweek as ernstig. “Dit lyk soos ‘n oorlogsone hier”, het hy gesê.

Vryskutfotograaf Janne Akesson was op die terrein van die onluste Maandagaand en vroeg Dinsdag. “Hulle gooi klippe na die polisie en die polisie moes waarskuwingskote skiet. Ek het weggekom toe dit op sy ergste was” het hy aan Dagbladet vertel.

“Ek weet nie hoeveel betrokke nie, maar daar sal in elk geval ‘n paar mense wees,” sê Lars Bystrom, woordvoerder by die polisie in Stockholm. Hy het onbedoeld aan Expressen TV erken dat die toestand buite beheer is en dat wetstoepassers dit nie eens binne die gebied waag nie.

Volgens inligting in die Sweedse media, is versoeke om versterkings uit Sollentuna en Brännkyrka ontvang, maar die polisie se nooddienste kon nie toegang verkry nie.

Comments

10 responses to “Net na linkse idiote Trump uitlag, slaan Swede aan die brand”

  1. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Die blinde sweep gaan die Swede nog lekker piets vir die ondersteuning van die volksmoordenaars hier aan ons kant. (Eintlik meer vir al die ander onheile daar by hulle – Daar is ‘n groot oplewing in die navolging van die ou noorse gode)

    1. Thys Du Plessis Avatar
      Thys Du Plessis

      Dit is so daar gaan van die Engelse niks oorbly nie, maar eers moet die regverdiges soos Lot van ouds daar wegkom, so as jy sien dit begin gebeur kan jy maar weet hulle einde is naby.

  2. Riaan Avatar
    Riaan

    Ek het geen tyd vir ‘n moslem nie maar indien die spul vir Swede goed kan seermaak vir dit wat hulle aan ons witmense gedoen het gee ek nie om nie. Persoonlik wag ek vir “iets” wat daai walglike klein eiland genaamd die Britse koningkryk van die aardbol af kan vee – Dit sal die eerste prys wees

  3. Thys Du Plessis Avatar
    Thys Du Plessis

    Ek wonder wat nog werklik in die europeërs se harte lê het hulle werklik nog n sin vir korrektheid en nasionalisme of gaan dit vir hulle slegs oor veiligheid soos daar uitgespel word in die vorige berig http://praag.co.za/?p=42880 ?
    Dit is n belangrike vraag aangesien dit die uitkoms sal bepaal van hoeveel van hulle die waarskynlike “oplossing” gaan aanvaar of nie. Die arme misleide mense sit in n penarie van katastrofies omvang wat deur die “gek” linkses geskep is en nou deur hulle opvolgers die alt-right ingepalm gaan word.
    In n tyd soos die wonder ek wat staan ons te doen hoe kry jy die boodskap by die mense uit oor wat werklik aan die gang is, want aan die eenkant staan die linkse duiwel en beskuldig die regse duiwel en anders om, en daar word deur die media aan albei kante hierdie persepsie geskep dat daar n definitiewe twee kampe is terwyl die twee heimlik saamwerk tot die NWO.
    Met Trump nou in beheer sal dinge sekerlik bietjie vinniger begin gebeur. Hy het nogal vet belang daarby.
    Wat is nou beter as om die bewyse in te hamer, die linkses praat nonsens (natuurlik praat hulle twak baie van hulle weet dit ook). Sodra as Trump se daar is moeilikheid dan gebeur die moeilikheid hy weet als, die wêreld het n daadwerklike oplossing vir terreur nodig. Trump is die man om dit op te los.

    http://time.com/4629223/who-is-jared-kushner-trump/

    https://www.youtube.com/watch?v=bGhH_tetctA

    Hierdie hele georkestreerde oorlog teen terreur het net een doel, die NWO.

  4. Hans Onrust Avatar
    Hans Onrust

    de evenzo corrupte migranten misdaad/terreur verzwijgende Izvestia stijl Duitse msm kon niet meer onder een volgend ‘Einzelfall’ in Wenen Oostenrijk uit. En bracht nu het nieuws van 1 jaar geleden uit 2015-2016, over een 29 jarige Duitse lerares die verkracht en gefolterd is door 9 ‘Irakese vluchtelingen’
    http://www.focus.de/panorama/welt/prozessauftakt-neun-maenner-sollen-deutsche-lehreren-an-silvester-vergewaltigt-haben_id_6683976.html#comments

    p.s. u kent de kaart van ‘Einzelfälle’ (misdaden door ‘vluchtelingen, asielzoekers, migranten, gastarbeiders’ (die zelden of nooit werken in de juiste zin van het woord) uit Dld:

    http://www.mmnews.de/index.php/politik/67097-die-einzelfall-karte

    KAN EN MOET ER NIET RAP OOK ZO’N KAART KOMEN BETREFFENDE PLAASMOORD IN DIT SA ?!?

  5. Mattewis Kat Avatar
    Mattewis Kat

    Die sotlike Swede moet maar voel as hulle nie wil hoor nie. Omrede hulle die slange gevoer het wat ons vadag so pik weet ek nie of ek ooit met die Skandinawiërs sal medelye het nie.

    1. Verkenner Avatar
      Verkenner

      Verstaan jul jukkel met die mense in Europa, maar onthou daar is ook van ons Broers, daar sal ook n “oorblyfsel” wees!

    2. Andy van Vuuren Avatar

      PASOP VIR DIE “HOND” WAT DIE HAND BYT WAT HOM VOER.
      Dit geld verseker ook vir ons situasie.

  6. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Die mensies in geheime organisasies soos die broederbont sweer trou aan hulle “broers” en versaak daarmee alle trou aan die goed wat eintlik saakmaak bv Gesin, Familie, Volk.

  7. Fork Avatar
    Fork

    Kry vir julle Europa. Laat julle vrouens verkrag word, laat julle kinders verkrag en vermoor word en so ook julle mans.
    Julle (All die Europese lande) het soveel lande geannekseer en die mens uitgemoor.
    Ek het GEEN simpatie met Europa nie!

Leave a Reply